Country Route
Review Summary
Jp D - Oct 2019
Overall score
Feels like home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel soos huis!
Ek het in die Blue Room gebly. Ek beveel die plek aan aan enige iemand wat Lichtenburg toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Country Route's response
Baie dankie JP, Hoop om jou gou weer te sien.
Leonard D - Sep 2019
Overall score
Awesome.
Country Route's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering van julle verblyf by Country Route. Ons sien uit om julle weer te huisves.
Vriendelike groete,
Riaan en Petro Esterhuizen
Marna V - Sep 2019
Overall score
Absoluut fantasties en stylvol.
Country Route's response
Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Petro Esterhuizen
Hantie F - Aug 2019
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van die huis af!
Aangenaam verras met ons verblyf by Garden Route Lichtenburg! Riaan en Petro het ons met ope arms ingewag en dadelik tuis en gemaklik laat voel. Hul voordeur staan oop vir hul gaste en kan jy net instap met enige navraag of probleem. Die 'treat' wat ook op die tafel wag, is 'n onverwagte bonus. Vir seker die enigste plek in Lichtenburg wat ek weer sal wil bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Country Route's response
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Petro en Riaan Esterhuizen
Hein Y - Aug 2019
Overall score
Thank you, they went out of their way for us.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie dankie julle, het uit jul pad uit gegaan vir ons.
Baie netjies en gerieflik. Mense is baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Country Route's response
Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Petro en Riaan
Martie G - May 2019
Overall score
Dit was baie netjies en skoon en die eienaars is ongelooflik behulpsaam en gasvry.
Country Route's response
Baie dankie Martie,
Ons sien uit om julle weer hier by Country Route te ontvang. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.
Makkie D - Apr 2019
Overall score
Baie netjies, ontspannend en vriendelike omgewing.
Country Route's response
Baie dankie Makkie, dit was 'n plesier om julle hier te hê
Vriendelike groete,
Riaan en Petro
Yolandi B - Mar 2019
Overall score
Skoon, netjies, vriendelike mense. Ons het heerlik gebly.
Country Route's response
Baie dankie Yolandi, julle is baie welkom om enige tyd weer vir ons te kom kuier.
Karel L - Mar 2019
Overall score
Baie lekker.
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 47A 12th Avenue, Lichtenburg, 2740, North West
- All ages welcome