The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Dahlene's Guest House | TravelGround
+11

Dahlene's Guest House

32 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 32 reviews for Dahlene's Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Charl F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl F
Family with teenagers

Net wat ek nodig het.

Alles wat jy nodig het is daar.

Lydia E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia E
Individual traveler

Couldn't find fault!

Absolutely nothing to complain about at Dahlene's. Clean, neat, comfortable and bilingual.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Daar was geen fout nie!

Ek kan oor niks kla by Dahlene's nie. Skoon, netjies, gerieflik, tweetalig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter G
With spouse/partner

All of the facilities and comfort to sleep in your own house somewhere else.

Thank you very much Dahlene - your friendly welcome assure our future overnight stay. The room was equipped with all the necessities and comfort and the atmosphere filled with serenity.

Hetta G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hetta G
Family with teenagers

Five star accommodation at an very affordable price!

I was so pleasantly surprised with Dahlene's B&B. It is truly a lovely place with the best hostess who is very accommodating and friendly. The guest house is so neat, clean and tidy and I felt at home form the moment I arrived. Thank you Dahlene, I will never stay at any other guest house when visiting that area.

Jean A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean A
With spouse/partner

An awesome experience.

My daughter and I were met by Dahlene like we were old friends. We found the establishment very comfortable, neat and clean. Our car was safe in a lock up garage. It was very close to Wilmed Hospital and that was the purpose for our visit. Our breakfast was amazing. We would definitely stay here again. I wish Dahlene everything of the best.

Alfred K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alfred K
With spouse/partner

Nice.

Good service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vernie M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernie M
With spouse/partner

Warm welcome and we felt at home immediately.

We were treated to a warm welcome and everything was available and apointed and we felt at home immediately. Complete facilities, clean and neat and safe lockable facilities for car in garage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hartlik ontvang en dadelik tuis gevoel.

Ons is hartlik ontvang, alles tot ons beskikking is vir ons uiteengesit en ons het dadelik tuis gevoel. Die geriewe was volledig, skoon en netjies met veilige toesluitgeriewe vir die motor binne in 'n motorhuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette K - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette K
With spouse/partner

Don't need anything more, Dahlene's is all you need.

This is an exceptional guesthouse! Warm, friendly, unbeatable reception. So neat and clean we can really recommend it. These days you need a safe place to park your car. They provice a lockable garage. Truelly a LekkeSlaap guesthouse this, you get into bed into a nice warm bed and you don't have to worry about anything. Thanks for your love and care Dahlene. We will definitely be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soek niks verder nie, Dahlene's is alles wat jy wil hê.

Uitsonderlike gastehuis hierdie! Warm, vriendelike ontvangs en gasvryheid wat nie maklik geklop kan word nie. Baie netjiese en skoon plekkie wat ons met vrymoedigheid sal aanbeveel. Belangrik in hierdie tye is veilige parkeerplek vir jou motor. En hier kry jy 'n toesluit motorhuis. Dis waarlik 'n lekkerslaap-gastehuis hierdie omdat jy met 'n geruste hart in jou lekker verwarmde bed kan inkruip. Dankie Dahlene vir jou liefde en omgee. Ons kom verseker weer volgende keer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine L
With spouse/partner

Cozy, warm atmosphere.

Dahlene, thanks so much for your hospitality, fiendly service, delicious coffee, tea and rusks. We had the lounge to ourselves and we were able to just relax under a warm blanket on the couch with the DStv. The cozy blanket on the bed was a highlight, we weren't cold at all we slept like babies, just a pity we had to get up so early the next day to hit the road. Thanks again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Snoesig, warm atmosfeer.

Dankie Dahlene vir jou gasvryheid, jou vriendelike diens, die lekker koffie, tee en beskuit. Ons het die sitkamer vir onsself gehad en het die vrymoedigheid gehad om lekker te kon ontspan op die bank onder 'n kombers, voor 'n vol DStv. Die warm kombers op die bed was die hoogtepunt, ons het nie koud gekry nie en kon slaap soos 'n babatjie, net jammer ons moes die volgende dag so vroeg weer opstaan en ry. Weereens baie baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Len S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len S
With spouse/partner

Neat and clean with great friendly service.

Neat and clean with great friendly service.

Chezanne H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chezanne H
With friends

Baie skoon met alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

Verblyf was aangenaam en baie goeie waarde vir geld. Dit was baie netjies en die eienaars is baie gasvry.

Gert N - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert N
With spouse/partner

Uiters netjies, stylvol en uiters gasvry wat jou onmiddellik laat tuis voel.

Dahlene is 'n aangename gasvrou wat geen moeite ontsien om jou te laat tuis voel nie.Haar gastehuis uiters netjies. Heerlike ontbyt. Sal verseker weer hier oornag en beveel haar plek verseker aan.

E B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
E B
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, behulpsaam en bekostigbaar.

Dahlene's B&B is waarlik besonders. Vriendelik, behulpsaam en gemaklik. Dis 'n mooi plek - skoon met veilige parkering, wat meer wil 'n mens hê? 'n Huis van jou huis af. Dankie Dahlene dat julle uit julle pad gegaan het om ons te help en vir julle wonderlike diens! Dit word regtig waardeer.

Susan V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
With spouse/partner

Lekker!

Ons is hartlik ontvang deur die eienaars en het dadelik tuis gevoel. Die atmosfeer is gesellig en die gasvrou en gade baie hulpvaardig. Ons het 'n heerlike ontbyt geniet en lekker gekuier saam met Dahlene en Laurence. Hulle sien ons beslis weer!

Esther S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther S
With spouse/partner

Excellent service.

Thank you very much for the excellent service . We enjoyed our stay and was made to feel at home. I will definitely recommend it to anybody that need accomodation in Klerksdorp. Keep it up!

Rikus S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus S
Family with young children

Vanaf ons aankoms was hulle baie gasvry.

Ons het Saterdag by die gastehuis aangekom en Dalene het ons baie vriendelik verwelkom. Die kamers en ontbyt is uitstekend en ek sal die gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Dankie.

Susan G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan G
With spouse/partner

Baie hartlike ontvangs!

Baie netjiese, goed toegeruste gastehuis.

Stoffel B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stoffel B
With spouse/partner

Uitstekende kliëntediens.

Alles was puik en dit is meer as waarde vir geld. Dahlene ontsien geen moeite om die verblyf baie aangeneem te maak nie. Puik verblyf-ervaring, baie dankie!

Desiree A - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree A
On business

Dit was regtig baie lekker om daar oor te bly!

Het gevoel of ek by my ouerhuis kuier!

W V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
W V
With spouse/partner

Ons het aangename ontvangs en verblyf gehad.

Wonderlike verblyf en baie vriendelik gasvrye mense. Uitstekende ontbyt. Ek sal mense sterk aanbeveel om daar te oornag. Dit was lekker.

Denny J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denny J
With friends

Waarlik so tuis gevoel.

Vanaf aankoms tot vertrek was die diens en gasvryheid van uitstekende gehalte. Ontbyt uit die boonste rakke. Dahlene en Lawrence perfekte gasheer en -vrou. Sal akkommodasie beslis aanbeveel by enige iemand wat wil oorslaap of 'n paar dae in Klerksdorp wil deurbring.

Marlene P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene P
Family with teenagers

Ons het so lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Dis dierbare mense en gaan met als uit hul pad uit vir 'n mens.

Barbara M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara M
With friends

Warm, spacious, and extremely comfortable. Homely and very well equipped. Hosts so welcoming, kind and generous.

Highly recommended. Dahlene could not have done more to make our stay memorable. Safe off street parking. Absolutely superb breakfast. Loved a deep bath and fabulous luxury linen. Hope we are able to return one day. Thank you Dahlene and Lawrence.

Anri P - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri P
With spouse/partner

Absoluut die moeite werd!

Dit was skoon en netjies. Mense is vriendelik en behulpsaam! Doen ekstra moeite en stap die ekstra myl vir hul kliënte! Sal beslis weer daar oorslaap en aanbeveel vir enige iemand!

Len S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Len S
On business

Ek kan beslis die plek aanbeveel.

Ek en my seun was vir 4 nagte in Klerksdorp en is soos konings behandel. Dahlene en haar man het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Johann B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf en uitstekende waarde vir geld.

Die ontbyt was heerlik en die gasvrou en haar man het ons baie tuis laat voel. Ideaal vir oornagverblyf.

Mariette D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette D
With spouse/partner

Besonder vriendelike gasvryheid.

Gerieflik naby aan hospitaal en besighede en maklik toeganklik vanaf hoofpaaie. Stil omgewing en besonder skoon fasiliteite. Veilige parkering en beheerde toegang.

Solivon K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Solivon K
With spouse/partner

Ons is soos engele verwelkom en bedien.

Dis die enigste plek waar ons van nou af in Klerksdorp sal oorbly.

Helena G - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena G
Family with teenagers

Baie goed ontvang. Heerlike ontbyt!

Oornag verblyf uitstekend, maar weet nie of ek in iemand se huis wil bly vir 'n paar dae nie. Gasvryheid egter uitstekend.

Piet U - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet U
Individual traveler

Awesome, warm friendliness

I had a welcome stay and the hosts are great! Would stay there in future again and would recommend to others.

Alex C - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex C
With spouse/partner

Highly recommended for a short stop over.

Dahlene spared no trouble to make us feel welcome. She catered for our every need. Thank you and well done.

Pieter S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Baie lekker rustig.

Sien die sterre.

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Trevor Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAILKU8z637zKzGpoVxjBabkhIGQdbBg1AQ0Nn6pcQ4uvBcWJoyu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 32 5 1 5 10 Trevor Street Wilkoppies 2571 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.83894 26.67122
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!