Keidebees Accommodation at Das Dunen | TravelGround
+45
+45

Das Dunen

26 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 26 reviews for Das Dunen
Cleanliness
5.0/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Ulrike B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ulrike B
With spouse/partner

Goeie oorstopplek.

Baie vriendelike diens. Pragtige kamers.

Bryan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bryan D
With spouse/partner

Baie lekker.

Skoon en netjies verblyf. Rustige area. Enigste probleem is geleë langs hoofweg en word gebruik deur trokke. Verder baie lekker gebly.

Cornelius O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius O
On business

Gerieflik en toeganklik.

Ek was vriendelik ontvang en het 'n aangename verblyf geniet vir die paar aande. Besoekers moet bewus wees van verkeergeraas, sedert dit sommige mag pla.

Jacques M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques M
With spouse/partner

Very neat and friendly.

The host is fantastic and very helpful.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie netjies en vriendelik.

Die gasheer is fantasties en baie behulpsaam.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Riaan O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riaan O
Individual traveler

Gemaklike verblyf en billike prys.

Het heerlik gebly. Skoon en netjies en gerieflik geleë. Sal dit aanbeveel vir ander reisigers.

Das Dunen's response

Dankie vir die goeie terugvoer.

Das Dunen
Ciska S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ciska S
With spouse/partner

Dit was 'n teleurstelling.

Alhoewel die verblyf netjies was, was die beddegoed nie regtig op standaard nie. Die gasheer was nie beskikbaar met ons aankoms nie en ook nie besonders vriendelik, verwelkomend of gasvry nie. Die ligging teen die hoofpad maak dit taamlik raserig en die groot vragmotors maak mens baie vroeg wakker.

Carel J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel J
With friends

Very neat and friendly.

Very neat accommodation and clean bathrooms. Good value for money and practical layout.

This review has been translated, click here to view the original version.

Uiters netjies en vriendelik.

Baie netjiese verblyf en skoon badkamers. Goeie waarde vir geld en praktiese ligging.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Johan V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Very good.

We can highly recommend Das Dunen. Jaco really goes through a lot of trouble and waited for us to check in the afternoon. Definitely recommended.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie goed.

Ons kan met baie groot graagte Das Dunen aanbeveel. Jaco doen regtig baie moeite en het spesiaal die middag laat vir ons gewag om in te klok. Beslis aanbeveelbaar.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Elize M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize M
On business

Very nice, friendly.

The young lady at reception was very friendly and I had a great stay.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker, en vriendelik.

Die jong dame wat by ontvangs was is baie vriendelik, en ek het baie lekker gebly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Paul D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Paul D
Individual traveler

This was an excellent venue, perfect for my needs of a stop over and very comfortable.

My stay at Das Dunen albeit short was very pleasant. The accommodation was of good quality and excellent value for money and I will definitely consider it again when travelling to Upington.

Ruben M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ruben M
With spouse/partner

Modern, neat, affordable and outstanding value for money.

Top facilities, new and modern in a very peaceful area.

This review has been translated, click here to view the original version.

Modern, netjies, bekostigbaar en uitstekende waarde vir geld.

Top fasiliteite, nuut en modern, in 'n baie rustige area.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Johan V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With friends

Baie goeie en aangename verblyf.

Ons kan regtig Das Dunen aanbeveel. Jaco het uit sy pad gegaan om alles vir ons maklik te maak. Ek moes dringende verslae afstuur en hy't alles gedoen om my te help om dit te doen voordat ons vroegoggend verder na Namibië gereis het.

Johann K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann K

Value for money!

We recommend Das Dunen with an open mind to any person who wants to stay overnight in Upington. It is very neat, clean and our reception was very friendly. The mattress was excellent! We will definitely recommend the breakfast, it's basic, but filling enough to take on the long road before the hunger pains start gnawing again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Waarde vir geld!

Ons beveel Das Dunen met 'n oop gemoed aan vir enige person wat in Upington wil oornag. Dit is baie netjies, skoon en ons ontvangs was baie vriendelik. Die matras was uitstekend! Ons sal definitief ook die ontbyt aanbeveel, dit is basies, maar lekker vullend om die lang pad aan te durf voor die hongerpyne weer begin knaag!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Wj N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wj N
On business

Luukse en netjiese oornagverblyf, met heerlike ontbyt.

Die gastehuis en kamers is luuks en baie netjies en goeie waarde vir geld. Lugversorging help vir die warm weer daar in Upington. Ons is vriendelik deur Jaco ontvang en die ontbyt was heerlik. Ek sal weer by Das Dunen oorbly en beveel dit graag aan.

Pieter V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Well received and comfortable accommodation.

The facilities are well done and the room was very comfortable and neat. The services are excellent and we definitely enjoyed our stay. When travelling and looking for accommodation in Upington, Das Dunen is well worth the money.

Odette V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Odette V
With spouse/partner

Uitmuntend.

Die vriendelikste gasvrou ooit! Die beste gastehuis waar ons geslaap het in ons 2 weke toer Namibië toe. Beste ontbyt en waarde vir geld. Ander gastehuise kan gerus by die vrou gaan kers opsteek.

Sunelle B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunelle B
Individual traveler

Fantasies!

Baie mooi skoon en is mal oor die styl van die akkommodasie. Die plonspoel is aangenaam veral in Upington se hitte. Wens net hulle het ontbyt gegee oor naweke.

Erik V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erik V
With spouse/partner

Lekker geslaap.

Ons sou graag ontbyt wou eet by Das Dunen, maar was te laat om daarvoor te vra.

Nicolaas Rossouw M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolaas Rossouw M
On business

Baie netjies.

Vriendelike diens en nietjiese kamers.

Michelle M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle M
On business

Baie effektief.

Ons het veilig en rustig geslaap. Die kamer was regtig netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het. Dankie vir die heerlike ontbyt!

Frikkie S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie S
With friends

Gerieflike verblyf met moderne argitektuur en dekor.

Tuin en swembad tot gaste se beskikking. Keurige ontbyt is bedien.

Andre S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Skoon, gerieflike verblyf.

Ons kan met vrymoedigheid Das Dönen aanbeveel. Die enigste punt van kritiek is dat daar geen skadu parkering vir voertuie is nie en Upington is berug vir sy warm gasvryheid.

Dirk P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk P
With spouse/partner

Absoluut pragtig!

Dit is 'n nuwe gastehuis en het dalk nog bietjie skaaf nodig. Die gastehuis is pragtig en splinternuut. Die kamers is pragtig en netjies en smaakvol! Sou dalk net bietjie meer aandag wou gehad het. Niemand was op die perseel om ons te ontmoet nie of aandag te gee indien ons 'n probleem sou hê nie. 'n Ontvangspersoon sal pluspunt wees.

Morkel T - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morkel T
Individual traveler

Good value for money. Perfect for a stopover before hitting the road again.

Very neat and clean. Will be returning in future.

This review has been translated, click here to view the original version.

Goeie waarde vir geld. Net reg vir vinnig oorslaap om die volgende dag verder te reis.

Baie netjies, en skoon. Sal enige tyd weer oorbly.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Alta S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta S
With spouse/partner

Stylvol, splinternuut en baie aandag is aan fyn detail gegee.

Ons (ek en my man) het gisteraand 21/08/17 hier oorgeslaap. Wat 'n pragtige, argitektoniese, natuurlike lig en splinternuwe akkommodasie! Genade - ek sal nêrens anders wil oorbly in Upington nie! Pragtige kamers, gratis WiFi, DSTV-kanale, "beautiful" badkamers, stylvolle ontbyt en 'n baie aangename gasheer, Jaco. En reg langs die N14 so 4 km van Upington se besigheidsdistrik af! Moenie eers verder vir verblyf soek nie! 10/10!

Henriehetti L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriehetti L
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs vir laat arrivering.

Sal baie beslis Das Dunen aanbeveel by al ons vriende en familie. Uiters geskikte verblyf, baie netjies en skoon.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people, all ages welcome
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Tortelduif Street, Upington, 8801, Northern Cape
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiOq238nR2Z0Rv6ODdvaukzfX34i6j3mZPt1Ocaabaso1Aj8JZY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 26 5 1 4.7 1 Tortelduif Street Upington 8801 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -28.43609 21.29271
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com