De Brak Guest Farm
Review Summary
Jacus P - Aug 2021
Overall score
Lekker groot plaashuis. Mooi omgewing. Vriendelike diens.
Lie-ann L - Aug 2018
Overall score
Real farmhouse for a relaxing getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regte plaashuis vir 'n ontspannende wegbreek.
Ons was 'n groep van 8 vriende wat 'n wegbreek nodig gehad het van die besige lewe. Ons was weggeslaan oor hoe groot en ruim die huis was. Ons kon baie gemaklik 10 mense daar gebly het. Die diens was baie goed! Ons almal het baie lekker geslaap op goeie beddens en met genoeg en lekker beddegoed. Ons was baie beïndruk dat daar vleis, ys en hout beskikbaar was as ons uitgehardloop het. Ons sal definitief weet teruggaan daarheen!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 10:00 to 21:00
Check-out: 09:00 - Address: R356, 20km from Fraserburg and about 90km from Sutherland, Fraserburg, 6960, Northern Cape
- All ages welcome