Review Summary
Monika B - Dec 2019
Overall score
Teleurgesteld.
De Langenhof Guest House's response
Ek & Mike was so jammer om te hoor dat jy teleurgesteld was met jou verblyf, en meer so dat jy nie voel jy kon met ons praat nie, sodat ons dinge kon reg gestel het.
Hanna-mi L - Sep 2019
Overall score
Rustige huisatmosfeer met 'n fantastiese stoep!
De Langenhof Guest House's response
Beste Hanna-Mi,
Ons is bly dat jy jou kamer en die stoep geniet het. Die stoep is een van my gunsteling dele van die gastehuis.
Ons hoop om julle weer hier te ontvang.
Alles van die beste
Gail en Mike
Elzan F - Aug 2019
Overall score
Disappointed in the guesthouse.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld in die gastehuis.
Die gastehuis het 4 sterre, so ons het 'n smaakvolle huis met goeie fasiliteite verwag. Dit was 'n koue reën naweek, so ons het warmte binne verwag. Die gastehuis was donker en koud. Die binneshuise versiering was verwaarloos en lukraak- niks pas regtig bymekaar nie, is goedkoop gedoen en het 'n paar elemente bevat wat ek verpes: 'n gordyn wat nie donker maak nie, lugreëling wat raas, 'n badkamerdeur wat tuisgemaak is en nie klankdig is nie en 'n stoel in die kamer waarop mens nie kan sit nie ('n outydse stoel wat te laag en te ongemaklik is om op te sit). Ontbyt was van 08:30. Ek staan vroeg op (7.30), en moes dorp toe ry om te gaan koffie soek. Die gasvrou was hoflik en die plek is netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Langenhof Guest House's response
Beste Elzan
Ons is jammer dat julle nie jul verblyf by ons geniet het nie.
Ons bedien wel ontbyt vroeer op versoek wanneer gaste ons laat weet dat hulle vroeg moet vertrek.
Ons verskaf tee en koffie in al ons gaste kamers met vars melk in the klein yskas sodat gaste hulle eie koppie tee of koffie kan maak.
Vriendelike Groete
Gail
Jacques G - Aug 2019
Overall score
Peaceful atmosphere!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer!
Pragtige ou huis, vriendelike gasvrou en rustige atmosfeer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Langenhof Guest House's response
Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet, en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Gail & Mike
Ansie V - Feb 2019
Overall score
A welcoming home away from home.
De Langenhof Guest House's response
Very belated reply, apologies, Ansie.
We appreciate you taking the time to write a review. I'm glad you enjoyed my jams and yoghurt.
Hopefully you'll be back one day to enjoy them again.
Best regards,
Gail & Mike
Minke D - Nov 2018
Overall score
Baie netjies, net wat ek nodig gehad het die aand.
Richard C - Oct 2018
Overall score
Ongelooflike, huislike atmosfeer.
De Langenhof Guest House's response
Beste Richard,
Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet, en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Gail & Mike
Sanette S - Apr 2018
Overall score
Aangenaam. Ontbyt was heerlik.
De Langenhof Guest House's response
Beste Sanette, ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Gail en Mike.
Brenda O - Feb 2018
Overall score
Perfek.
Read moreDe Langenhof Guest House's response
Beste Brenda,
Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet, en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Mike
Christel V - Sep 2017
Overall score
Heerlike verblyf in vriendelike atmosfeer.
Read moreIrma K - Apr 2017
Overall score
Pleasant accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf!
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs! Die kamer was netjies en het voldoen aan al ons vereistes. Dankie vir die klein dingetjies soos drinkgoed in die kamer en die ligte wat aangeskakel was toe ons laat die aand inkom. Die heerlike ontbyt op die stoep was 'n hoogtepunt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Langenhof Guest House's response
Beste Irma, Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Vriendelike Groete Mike & Gail
Lize V - Mar 2017
Overall score
Was very enjoyable and will definitely visit again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker en sal beslis weer gaan kuier.
Jy kry die plaasgevoel en is so rustig en lekker. Heerlike ontbyt in die oggende. Boeke om te lees en games om te speel. Kan hierdie gastehuis regtig aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Langenhof Guest House's response
Beste Lize, ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Alles van die beste, Gail en Mike
Raquel L - Jan 2017
Overall score
Very friendly and helpful host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike en behulpsame gasheer.
Ons was vir 'n troue in die area, en het almal De Langenhof baie geniet. Dit was 2 minute vanaf die Groenrivier venue. Gail en Mike was albei nog voor ons tyd by hulle baie behulpsaam. Ons het die tuin baie waardeer, die ontbyt geniet en sal enige tyd die gastehuis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Langenhof Guest House's response
Beste Raquel.
Ons is bly julle het die tuin en julle verblyf by ons geniet.
Alles van die beste vir 2017,
Gail & Mike
Chantel S - Jan 2017
Overall score
We had a wonderful stay at De Langenhof Guest House. We had the garden room, which was large and had everything we needed. We will definitely be back!
Read moreDe Langenhof Guest House's response
Dear Chantal.
We're so glad you enjoyed your time with us and we look forward to hosting you again some time in the future.
All the best for 2017.
Gail & Mike
Anneke V - Dec 2016
Overall score
We enjoyed it very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet.
Die eienaars is baie gasvry. Alles is skoon en netjies met klein detail wat van goeie smaak getuig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Langenhof Guest House's response
Beste Anneke,
Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Gail & Mike
Anneke B - Nov 2016
Overall score
It was very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Langenhof Guest House's response
Beste Anneke. Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons is bly julle het julle verblyf geniet; ons het dit geniet om so 'n vriendelike groep mense to huisves, en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike Groete Mike & Gail
Alna M - Oct 2016
Overall score
Safe and relaxing surroundings.
De Langenhof Guest House's response
Dear Alna,
Thank you for taking the trouble to write us a review. Mike & I are glad you enjoyed your stay and we do hope to host you again one day.
All the best.
Gail & Mike
Geraldine S - Sep 2016
Overall score
Lekker stoepsit-tyd.
De Langenhof Guest House's response
Beste Geraldine
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike Groete
Mike & Gail
Carlu C - Jan 2016
Overall score
Perfek, sou langer wou vertoef.
De Langenhof Guest House's response
Beste Johan
Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Vriendelike Groete
Mike
Ursula Maureen B - Dec 2015
Overall score
Die plek was vuil, onhigiënies en verdien nie 'n vier-ster gradering nie.
De Langenhof Guest House's response
Beste Ursula
Ek is jammer dat jy ‘n slegte ondervinding by ons gastehuis gehad het. Aangesien ons alreeds op jou twee e-poste gereageer het, gaan ons nie weer in die besonderhede ingaan nie.
Groete
Gail
Daleen R - Dec 2015
Overall score
Lekker rustige verblyf met goeie inligting vir omgewingsaktiwiteite.
Riaan E - Oct 2015
Overall score
Alles was puik.
Naomi B - Sep 2015
Overall score
Fantasties!
De Langenhof Guest House's response
Naomi,
Dankie dat jy moeite gedoen het om terugvoering van ons gastehuis te gee.
Vriendelike groete,
Gail
Trudie K - May 2015
Overall score
Baie netjies en veilig.
De Langenhof Guest House's response
Verskoning, Trudie, dat hierdie so laat is, maar dankie dat jy moeite gedoen het om terugvoering van ons gastehuis te gee.
Vriendelike groete,
Gail
Peet V - Apr 2015
Overall score
Was vir 'n troue op die dorp. Net daar geslaap en ontbyt geëet.
De Langenhof Guest House's response
Verskoning, Peet, dat hierdie so laat is, maar dankie dat jy moeite gedoen het om terugvoering van ons gastehuis te gee.
Vriendelike groete,
Gail
Jan R - Mar 2015
Overall score
Aangenaam!
Ronette S - Mar 2015
Overall score
Dit was baie rustig, skoon, netjies en baie ontspannend. Goeie en vriendelike kliëntediens.
Elaine V - Oct 2014
Overall score
Vriendelik ontvang by aankoms en onmiddellik tuis gevoel.
Marni P - Aug 2014
Overall score
'n Hartlike plattelandse vriendelikheid en gasvryheid met heerlike produkte uit die omgewing!
Tanya B - Feb 2014
Overall score
Thanks
Petra B - Sep 2013
Overall score
Mooi omgewing, goeie akkommodasie en uitstekende versorging van vriendelike eienaars
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 13:00 to 18:00
Check-out: 11:00 - Address: 18 Lang st, Riebeek West, Riebeek West, 7306, Western Cape
- All ages welcome