The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Oude Meul Country Lodge | TravelGround
+241

De Oude Meul Country Lodge

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 158 reviews for De Oude Meul Country Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Attie D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Attie D
With spouse/partner

Goeie ligging, netjiese oord maar teleurstellende kamer.

Kombuis uiters teleurstellend. Kombuis uiters swak toegerus. Geen opwasbak - slegs plastiekskottel. Geen lopende water in kombuis. Stortkop benodig vervanging. Linne verouderd. Kamer voldoen geensins aan 4 ster-standaard nie.

Lynette R - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette R

Kindervriendelik.

Omring deur die berge lê dit soos 'n oase vir 'n moeë reisiger. Verblyf is netjies en silwerskoon. Restaurant bedien heerlike etes en beslis 'n besoek werd. Vir gesinne met jong kinders, hier is meer as genoeg om hulle besig te hou.

Hugo B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo B
With spouse/partner

Puik

Was heerlik gewees. Vriendelike ontvangs en kamers skoon en netjies met als wat mens benodig.

Simon S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simon S
Family with young children

Very pleasant accomodation and lovely location.

Friendly staff. Good food and service at the restaurant. The kids loved all the animals, especially the bunnies.

Frik K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frik K
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, moet meer as een nag spandeer om dit werklik te waardeer.

Kan sien eienaars is betrokke.

Johan M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan M
With spouse/partner

Pragtige omgewing, vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf.

Sien sterre.

Relda M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Relda M
With friends

Baie mooi en netjies.

Baie mooi en netjies. Goeie ligging. Vriendelik ontvang. Lekker restaurant op perseel.

Johan J - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang, baie behulpsaam en alles is in plek.

Het oornagverblyf gesoek vir ons To Hell And Back MTB-wedren. Goed geleë, veilig en rustig. Alles wat ons nodig gehad het. Rustige, stil en baie mooi omgewing. Sal weer daar gaan kuier.

Anelle L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anelle L
Family with young children

Heerlike verblyf en wonderlike diens.

Vanaf ons eerste kontak met Anthony het ons uitstekende diens ontvang. Die ligging van die gastehuis was perfek vir die besienswaardighede wat ons wou besoek. Anthony het ook lekker aanbevelings gemaak en vir ons geboek van die plekke wat hy gedink het dalk besig sal wees. My dogtertjie was mal daaroor om rond te stap en al die diere te besoek, veral die oulike hasies. Die plaatkoekies vir ontbyt het haar hart gesteel. Ons eenheid was gerieflik met 'n lekker stoep en privaat braaiplek, net wat ons ingedagte gehad het. Ons het heerlik gebly en sal hulle beslis ten sterkste aanbeveel. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

Richard K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard K
With friends

Awesome experience.

Friendly staff and great value for money. Enjoy peace and quiet next to the dam.

Samantha V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Samantha V
With spouse/partner

I really enjoyed stay at the accommodation and the scenery was perfect.

Perfect getaway to take a break from the busy city. The lodge manager was very friendly, accommodating and professional. The buffet breakfast was good value for money.

Simon K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simon K
With spouse/partner

Lekker.

Baie rustig, eenhede word goed instand gehou.

Alan B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan B
With spouse/partner

Amazing

Vriendelik ontvang. Gasheer is baie behulpsaam. Mooiste plek. Rus vir ons siel. Alles is pragtig daar.

Lynette D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette D
With spouse/partner

A pleasant peaceful place to stay.

The staff are friendly. The environment is clean and peaceful. Will definitely be going back there.

Elna M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elna M
With friends

Lieflike omgewing.

Rustig, mooi tuin, drie pragtige honde ontmoet. Kos vir die siel.

Sarah L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah L
With spouse/partner

Dit was ons tweede keer by Oude Meul en beslis nie ons laaste keer nie.

Die bestuur en personeel is baie, baie vriendelik. Ek vertel al my vriende van De Oude Meul Self-catering.

Levern A - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Levern A
Family with teenagers

Stunning venue. Friendly staff.

Staff went out of their way to make us feel at home and even gave us a room upgrade at no extra cost. Breakfast was great and the staff made sure that it was ready whenever we were, even when we changed times at the last minute.

Johan V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Puik.

Dit was een van ons beste blyplekke ooit! Die ligging, atmosphere en rustigheid met absolute persoonlike diens, is waarde vir geld hier te vinde! Ons was ook geseënd om sneeu te ervaar by die Swartbergpas.

Debbie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
Family with teenagers

Beautiful setting.

We had everything we needed and Anthony was very hospitable. Would definitely go back!

Debbie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
Family with teenagers

Ons gunsteling blyplek in Oudtshoorn.

Dit is altyd 'n absolute genot om hier te bly. Dis skoon, netjies, baie om te doen en die gronde is absoluut pragtig.

Freddie V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Freddie V
With spouse/partner

Te kort. Was daar vir 'n begrafnis en het eintlik net daar geslaap.

Was 'n baie vinnige besoek maar sal beslis weer daar gaan bly en natuurlik langer daar wil vertoef.

Johan M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Pragtige, stil omgewing met 'n mooi uitsig.

Die kamer en en suite-badkamer is baie mooi, met 'n oulike stoep wat uitkyk oor die berge. Baie mooi omgewing by die berg.

De Oude Meul Country Lodge's response

Goeie dag Baie dankie vir jul besoek.
Groete,
Oumie

De Oude Meul Country Lodge
Manie V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie V
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Baie rustige plaasatmosfeer en natuur. Plek was ideaal vir ons om te oornag en sal weer gebruik maak van De Oude Meul.

Sone F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sone F
Family with teenagers

Heerlik rustig - in ’n ander wêreld.

Veral die restaurant se aandete was voortreflik. Vriendelike diens.

Johan H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan H
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en baie netjiese fasiliteit in 'n stil omgewing.

Baie gerieflik geleë. Uiters netjies en skoon met baie vriendelike en behulpsame personeel.

B R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
B R
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Baie mooi omgewing. Sal dit definitief aanbeveel.

Goeie waarde vir geld. Die plek was netjies.

Eugene P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eugene P
With spouse/partner

Dis 'n oase met bergstrome, diere en ’n wonderlike berg-uitsig.

Die bestuurder het ons gebel om te verneem waar ons is, nadat ons effens langer by Prins Albert en Meiringspoort gestop het om alles te beleef. Nadat ons effens laat by die Oude Meul aangemeld het, was hy nogtans baie behulpsaam en nog die tyd geneem om ons te vertel van die omgewing en verblyf. Die reuk van braaivleis die aand van die bure het ons heerlik laat slaap.

Koos J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos J
With spouse/partner

Bekostigbare selfsorg-eenheid met al die nodige geriewe.

Vriendelike persoonlike diens, baie bekostigbaar, netjiese skoon kamer.

Donovan C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan C
Family with teenagers

Dit was vir ons 'n fantastiese avontuur.

Ons kuier was oor 2 dae. Ons kan vinnig by alle aktiwiteite rondom Oudshoorn uitkom. Die plaas is prentjiemooi. Die kinders het hulself gate uit geniet. Ons kon 'n welverdiende ruskans benut. Vir seker die moeite werd.

Lloyd S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lloyd S

Very pleasant stay.

It was quiet and peaceful. We could walk around the property without any restrictions and were able to relax in the comforts of our chalet.

Marinda P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda P
Family with teenagers

Ons kuier was baie lekker, ons sal definitief weer daar bly.

Alles is pragtig netjies van die tuin tot die selfsorgeenhede. Skoon, goed toegerus en die ontvangs was baie vriendelik. Die restaurant se ontbyt is onverbeterlik.

Hennie B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Bo verwagting, baie gasvrye verblyf.

Tot so 'n mate dat ek De Oude Meul by al my vriende en kennise aanbeveel het. Nogmaals met waardering baie dankie!

De Oude Meul Country Lodge's response

Hi, ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by De Oude Meul geniet het en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Dit was ons plesier om julle te huisves en baie dankie vir die aanbevelings.
Groete,
Anthony.

De Oude Meul Country Lodge
Truter C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truter C
With spouse/partner

Rustig, mooi, stil, vriendelik.

Die omgewing is asemrovend. Die ontvangs is baie vriendelik. Die kos in die restaurant was vyfster. Die eenheid is baie netjies en luuks. Daar is omtrent geen selfoonontvangs tussen die berge nie. Gelukkig was daar WiFi beskikbaar wat aan die basiese behoeftes voldoen het.

Attie L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie L
Family with teenagers

Uitstekend!

Vriendelik ontvang, alles mooi verduidelik en uitgewys waar al die beskikbare geriewe is. Eenheid netjies, skoon met alles wat nodig is beskikbaar. Veilige omgewing met pragtige uitsig. Sal vir seker weer kom kuier.

Louis D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis D
With spouse/partner

Rustige, vreedsame omgewing om skoene uit te skop en die natuur te bewonder.

Dit is goed om te sien hoeveel aandag steeds aan die terrein gegee word ten spyte van die beperkinge wat die toerisme waardeketting so besonder swaar getref het. Dit is te verstane dat sekere aanpassings gedoen moes word maar die impak is minimaal. Vir seker steeds ’n pragtige oord en vriendelike, persoonlike diens wat ’n gas spesiaal laat voel.

De Oude Meul Country Lodge's response

Baie baie dankie. Groot waardering vir jul waardering! Maak dat ons nog harder probeer.
Boy Spies eienaar.

De Oude Meul Country Lodge
Adri G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adri G

Vriendelike ontvangs.

Interessante kamer. Geen wasbak in die self-catering-eenheid met kitchenette nie. Ons het nie geweet hoe en waar ons ons skottelgoed moes was nie. Goeie linne vir beddens, maar wil net noem dat die hoofslaapkamer met dubbelbed in die oopplan-area is en die 2 enkelbeddens in die slaapkamer is.

Charmaine C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine C
With spouse/partner

Rustig, skoon en huislik.

Ons het net een aand oorgebly alles was daar wat ons wou gehad het. Die diens is baie goed.

Philip D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip D
With spouse/partner

Flippen lekker.

Great plek en netjies.

Marius D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
Family with young children

Uitstekend.

Dit was ons derde besoek aan De Oude Meul en elke keer was dit 'n lekker kuier en rus vir die siel. Dit was beslis ook nie die laaste kuier nie!

De Oude Meul Country Lodge's response

Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by De Oude Meul geniet het en ons hoop om julle weer binnekort te sien.

De Oude Meul Country Lodge
Celia V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celia V
With spouse/partner

Gemaklike verblyf en vriendelike diens

Die eenheid waarin ons gebly het, het alles gehad wat mens nodig is as jy net 'n paar dae oorbly. Dit is nie luuks nie, en die badkamer is redelik knap, maar alles was skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik, en 'n baie hartlike atmosfeer heers elke oggend in die eetkamer waar die ontbyt bedien word. Die personeel gesels baie vriendelik met al die gaste, en daarom gesels gaste oor lekker met mekaar. Daar is swembaddens en verskeie diere (volstruise, bokkies, ponies en hasies) in hokke op die perseel, en groot grasperke. Daar is dus baie om kinders te vermaak. Die omgewing is ook baie mooi.

Jan's P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan's P
Family with young children

Hopeloos te min tyd hier spandeer.

Alles is goed versorg, netjies, skoon en dis op ‘n pragtige plek geleë.

Pollie S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pollie S
With spouse/partner

Baie lekker.

Diens baie goed en akkommadasie uitstekend.

Philip B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip B
With friends

Die tyd was net te kort.

Die vriendelike ontvangs was warm en gesellig.

De Oude Meul Country Lodge's response

Hi,
Julle sal weer vir ons moet kom kuier en bly volgende keer n paar dae langer :)
Dit was ons plesier om julle by De Oude Meul te huisves.

De Oude Meul Country Lodge
Henry W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry W
With friends

Soos altyd fantasties

Dit is ons derde besoek en sal geen ander plek bly op Oudtshoorn nie. Die onderhoud op die tuine en geboue is baie goed en dit is n lus vir die oog. Hou so aan.

Geert W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geert W
With spouse/partner

Lekker stop over

Lekker op die plaas. Kamer was skoon en netjies en die personeel baie vriendelyk. Die restaurant op die perseel is uitstekend.

De Oude Meul Country Lodge's response

Betty,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete
Jennifer

De Oude Meul Country Lodge
Lize E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize E
Family with teenagers

Vreeslik geniet.

Heerlike ontbyt. Vriendelike behulpsame staff.

Nicolene O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene O
Family with young children

Ek sal definitief weer by De Oude Meul Game Farm oorbly!

Dit was heerlik om by De Oude Meul Game Farm oor te bly, die ontbyt was heerlik en die kinders het die diere vreeslik geniet. Als was net perfek. Dankie baie. Sien julle gou weer.

George W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service