The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at De Oude Meul Self-catering Country Lodge | TravelGround
+241

De Oude Meul Self-catering Country Lodge

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 146 reviews for De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Simon K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simon K
With spouse/partner

Lekker.

Baie rustig, eenhede word goed instand gehou.

Alan B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan B
With spouse/partner

Amazing

Vriendelik ontvang. Gasheer is baie behulpsaam. Mooiste plek. Rus vir ons siel. Alles is pragtig daar.

Elna M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elna M
With friends

Lieflike omgewing.

Rustig, mooi tuin, drie pragtige honde ontmoet. Kos vir die siel.

Sarah L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah L
With spouse/partner

Dit was ons tweede keer by Oude Meul en beslis nie ons laaste keer nie.

Die bestuur en personeel is baie, baie vriendelik. Ek vertel al my vriende van De Oude Meul Self-catering.

Levern A - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Levern A
Family with teenagers

Stunning venue. Friendly staff.

Staff went out of their way to make us feel at home and even gave us a room upgrade at no extra cost. Breakfast was great and the staff made sure that it was ready whenever we were, even when we changed times at the last minute.

Johan V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Puik.

Dit was een van ons beste blyplekke ooit! Die ligging, atmosphere en rustigheid met absolute persoonlike diens, is waarde vir geld hier te vinde! Ons was ook geseënd om sneeu te ervaar by die Swartbergpas.

Debbie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
Family with teenagers

Beautiful setting.

We had everything we needed and Anthony was very hospitable. Would definitely go back!

Debbie B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
Family with teenagers

Ons gunsteling blyplek in Oudtshoorn.

Dit is altyd 'n absolute genot om hier te bly. Dis skoon, netjies, baie om te doen en die gronde is absoluut pragtig.

Freddie V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Freddie V
With spouse/partner

Te kort. Was daar vir 'n begrafnis en het eintlik net daar geslaap.

Was 'n baie vinnige besoek maar sal beslis weer daar gaan bly en natuurlik langer daar wil vertoef.

Johan M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Pragtige, stil omgewing met 'n mooi uitsig.

Die kamer en en suite-badkamer is baie mooi, met 'n oulike stoep wat uitkyk oor die berge. Baie mooi omgewing by die berg.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's response

Goeie dag Baie dankie vir jul besoek.
Groete,
Oumie

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Manie V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie V
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Baie rustige plaasatmosfeer en natuur. Plek was ideaal vir ons om te oornag en sal weer gebruik maak van De Oude Meul.

Sone F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sone F
Family with teenagers

Heerlik rustig - in ’n ander wêreld.

Veral die restaurant se aandete was voortreflik. Vriendelike diens.

Johan H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan H
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en baie netjiese fasiliteit in 'n stil omgewing.

Baie gerieflik geleë. Uiters netjies en skoon met baie vriendelike en behulpsame personeel.

B R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
B R
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Baie mooi omgewing. Sal dit definitief aanbeveel.

Goeie waarde vir geld. Die plek was netjies.

Eugene P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eugene P
With spouse/partner

Dis 'n oase met bergstrome, diere en ’n wonderlike berg-uitsig.

Die bestuurder het ons gebel om te verneem waar ons is, nadat ons effens langer by Prins Albert en Meiringspoort gestop het om alles te beleef. Nadat ons effens laat by die Oude Meul aangemeld het, was hy nogtans baie behulpsaam en nog die tyd geneem om ons te vertel van die omgewing en verblyf. Die reuk van braaivleis die aand van die bure het ons heerlik laat slaap.

Koos J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos J
With spouse/partner

Bekostigbare selfsorg-eenheid met al die nodige geriewe.

Vriendelike persoonlike diens, baie bekostigbaar, netjiese skoon kamer.

Donovan C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donovan C
Family with teenagers

Dit was vir ons 'n fantastiese avontuur.

Ons kuier was oor 2 dae. Ons kan vinnig by alle aktiwiteite rondom Oudshoorn uitkom. Die plaas is prentjiemooi. Die kinders het hulself gate uit geniet. Ons kon 'n welverdiende ruskans benut. Vir seker die moeite werd.

Lloyd S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lloyd S

Very pleasant stay.

It was quiet and peaceful. We could walk around the property without any restrictions and were able to relax in the comforts of our chalet.

Marinda P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda P
Family with teenagers

Ons kuier was baie lekker, ons sal definitief weer daar bly.

Alles is pragtig netjies van die tuin tot die selfsorgeenhede. Skoon, goed toegerus en die ontvangs was baie vriendelik. Die restaurant se ontbyt is onverbeterlik.

Hennie B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Bo verwagting, baie gasvrye verblyf.

Tot so 'n mate dat ek De Oude Meul by al my vriende en kennise aanbeveel het. Nogmaals met waardering baie dankie!

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's response

Hi, ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by De Oude Meul geniet het en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Dit was ons plesier om julle te huisves en baie dankie vir die aanbevelings.
Groete,
Anthony.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Truter C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truter C
With spouse/partner

Rustig, mooi, stil, vriendelik.

Die omgewing is asemrovend. Die ontvangs is baie vriendelik. Die kos in die restaurant was vyfster. Die eenheid is baie netjies en luuks. Daar is omtrent geen selfoonontvangs tussen die berge nie. Gelukkig was daar WiFi beskikbaar wat aan die basiese behoeftes voldoen het.

Attie L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie L
Family with teenagers

Uitstekend!

Vriendelik ontvang, alles mooi verduidelik en uitgewys waar al die beskikbare geriewe is. Eenheid netjies, skoon met alles wat nodig is beskikbaar. Veilige omgewing met pragtige uitsig. Sal vir seker weer kom kuier.

Louis D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis D
With spouse/partner

Rustige, vreedsame omgewing om skoene uit te skop en die natuur te bewonder.

Dit is goed om te sien hoeveel aandag steeds aan die terrein gegee word ten spyte van die beperkinge wat die toerisme waardeketting so besonder swaar getref het. Dit is te verstane dat sekere aanpassings gedoen moes word maar die impak is minimaal. Vir seker steeds ’n pragtige oord en vriendelike, persoonlike diens wat ’n gas spesiaal laat voel.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's response

Baie baie dankie. Groot waardering vir jul waardering! Maak dat ons nog harder probeer.
Boy Spies eienaar.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Adri G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adri G

Vriendelike ontvangs.

Interessante kamer. Geen wasbak in die self-catering-eenheid met kitchenette nie. Ons het nie geweet hoe en waar ons ons skottelgoed moes was nie. Goeie linne vir beddens, maar wil net noem dat die hoofslaapkamer met dubbelbed in die oopplan-area is en die 2 enkelbeddens in die slaapkamer is.

Charmaine C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine C
With spouse/partner

Rustig, skoon en huislik.

Ons het net een aand oorgebly alles was daar wat ons wou gehad het. Die diens is baie goed.

Philip D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip D
With spouse/partner

Flippen lekker.

Great plek en netjies.

Marius D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
Family with young children

Uitstekend.

Dit was ons derde besoek aan De Oude Meul en elke keer was dit 'n lekker kuier en rus vir die siel. Dit was beslis ook nie die laaste kuier nie!

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's response

Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by De Oude Meul geniet het en ons hoop om julle weer binnekort te sien.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Celia V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celia V
With spouse/partner

Gemaklike verblyf en vriendelike diens

Die eenheid waarin ons gebly het, het alles gehad wat mens nodig is as jy net 'n paar dae oorbly. Dit is nie luuks nie, en die badkamer is redelik knap, maar alles was skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik, en 'n baie hartlike atmosfeer heers elke oggend in die eetkamer waar die ontbyt bedien word. Die personeel gesels baie vriendelik met al die gaste, en daarom gesels gaste oor lekker met mekaar. Daar is swembaddens en verskeie diere (volstruise, bokkies, ponies en hasies) in hokke op die perseel, en groot grasperke. Daar is dus baie om kinders te vermaak. Die omgewing is ook baie mooi.

Jan's P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan's P
Family with young children

Hopeloos te min tyd hier spandeer.

Alles is goed versorg, netjies, skoon en dis op ‘n pragtige plek geleë.

Steenkamp P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steenkamp P
With spouse/partner

Baie lekker.

Diens baie goed en akkommadasie uitstekend.

Philip B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip B
With friends

Die tyd was net te kort.

Die vriendelike ontvangs was warm en gesellig.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's response

Hi,
Julle sal weer vir ons moet kom kuier en bly volgende keer n paar dae langer :)
Dit was ons plesier om julle by De Oude Meul te huisves.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Henry W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry W
With friends

Soos altyd fantasties

Dit is ons derde besoek en sal geen ander plek bly op Oudtshoorn nie. Die onderhoud op die tuine en geboue is baie goed en dit is n lus vir die oog. Hou so aan.

Geert W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geert W
With spouse/partner

Lekker stop over

Lekker op die plaas. Kamer was skoon en netjies en die personeel baie vriendelyk. Die restaurant op die perseel is uitstekend.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's response

Betty,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete
Jennifer

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Lize E - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize E
Family with teenagers

Vreeslik geniet.

Heerlike ontbyt. Vriendelike behulpsame staff.

Nicolene O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene O
Family with young children

Ek sal definitief weer by De Oude Meul Game Farm oorbly!

Dit was heerlik om by De Oude Meul Game Farm oor te bly, die ontbyt was heerlik en die kinders het die diere vreeslik geniet. Als was net perfek. Dankie baie. Sien julle gou weer.

George W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
George W
Family with teenagers

Heerlik onspan in die pragtige omgewing met die rustige atmosfeer.

Sal vir seker weer by De Oude Meul Game Farm bespreek. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die hele plek is baie netjies en ook baie veilig. Enigste teleurstelling was die kwaliteit van die WiFi, dit was uiters stadig en baie onstabiel. Vir die gesinne met tieners hoef ek nie te verduidelik watter frustrasie dit kan veroorsaak nie.

Jacques V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
On business

Awesome, beautiful place.

It's a an awesome place and the people are very helpful. You can just enjoy nature and relax. It's going to be good for the soul!

Ben En Corrie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben En Corrie D
With spouse/partner

De Oude Meul was 'n puik oornagplek. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.

Op 'n snikhete somerdag was De Oude Meul 'n ware groen oase om by tuis te kom. Die eenheid in die A-blok waarin ons tuisgegaan het, was silwerskoon en netjies, met al die nodige geriewe. Die lugversorger het uitstekend gewerk om die vertrek te verkoel. Vir ons as ouer mense was dit besonder gerieflik dat die kamer ook 'n agterdeur gehad het waar ons kon parkeer om baie maklik bagasie af te dra. Die gronde word pragtig in stand gehou, en die Grobbelaarsrivier wat langs die area verbyvloei, dra by tot die lieflike natuurskoon sodat ek na hartelus naaldekokers kon afneem. Ek het net een teleurstelling gehad: Toe ek later in my swembroek na die naaste swembad stap, moes ek vind dat ek nie kon inklim om af te koel nie, want daar was geen handreling om aan vas te hou nie, en die eerste trappie is 'n bietjie ver vir 'n 75 jarige, dus sou ek ook nie op eie stoom kon uitklim nie! Ai tog! Wat ek ongelooflik interessant gevind het, was die inligting oor die plaas en sy mense se geskiedenis, veral die getuienis van Boy Spies oor gebedsverhoring in sy lewe. Jammer daar was nie genoeg tyd om al die verhale te lees nie.

Doreen M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Doreen M
With spouse/partner

We stayed over. Wish we could've stayed for one more night.

Clean, safe, food was top notch. Would've have know about this place if it weren't for the website. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het net oornag. Wens ons kon nog so 1 slapie gebly het.

Skoon, veilig, kos was uit die boeke. Sou nooit van plek geweet het as dit nie vir die webtuiste was nie. Sal beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esther B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esther B

The beds are excellent. Unfortunately we were not at the farm a lot. Attended a sports event in Oudtshoorn.

Comfortable and spacious accommodation. Clean. Pleasant, helpful staff. Secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beddens is uitstekend. Ons was ongelukkig min by die plaas. Het 'n sportgeleentheid op Oudtshoorn bygewoon.

Gerieflike en ruim verblyf. Skoon. Aangename, hulpvaardige personeel. Veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge's response

Baie dankie altyd 'n plesier om ons gaste gelukkig te hou. Kom kuier weer.

De Oude Meul Self-catering Country Lodge
Linda R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda R
With friends

Friendly, helpful staff.

The breakfast was outstanding an the grounds were beautiful.

Leana L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana L
With friends

Lekker rustig, baie mooi en netjies.

Ontvangs was goed. Ontbyt heerlik. Gerieflike kamer, baie skoon en lekker still. Baie naby aan grotte en volstruisplaas.

Ertjies S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ertjies S
Family with teenagers

This is a fantastic place to stay. The accommodation is top-notch, modern and clean. Very safe with a wonderful view of the mountains.

Peaceful atmosphere and very friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hierdie is 'n fantastiese plek om te bly. Die verblyf is uit die boonste rakke, modern en skoon. Baie veilig met 'n wonderlike uitsig oor die berge.

Rustige atmosfeer en baie vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorenzo P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorenzo P
With spouse/partner

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die span van De Oude Meul het ons welkom laat voel. Ons sal definitief weer hul besoek.

Sandra V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
Family with teenagers

Ons het slaapplek nodig na die lang pad van Gauteng af.

Die natuur is so mooi en pragtig en sal wil graag weer kom en daar kom bly vir paar dae, en daar is swembad wat 'n bonus is. Dis was rerig 'n warm dag gewees en hulle air-con wat ook 'n bonus is.

Anna H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anna H
With spouse/partner

Werklik goed, goeie waarde.

Puik restaurant. DStv het werklik die minimum kanale.

Anton J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Anton J
Family with young children

Teleurgesteld maar gelukkig het die omgewing van die plek opgemaak vir dit. Baie kindervriendelik.

Ons was nou al by verskeie slaapplekke en as ons daar kom is daar altyd alles. By hierdie verblyf was nie eers borde nie. Ons moes R75 betaal vir ons eetgery. 'n Basiese behoefte. Ons het twee eenhede bespreek. Die een eenheid het 'n mikrogolf gehad wat die ander een nie gehad het nie. Ons het toe gaan navrae doen, waar ons toe gehoor het nie al die eenhede het 'n mikrogolf nie, want sommige is groter eenhede as die ander, maar die prys is presies dieselfde so ek weet nie hoe dit kan wees nie. Die braaiplek moet jy bespreek, so net een eenheid kan die braaier gebruik, so as jy te laat bespreek is dit neusie verby en word jy half forseer om by die restaurant te gaan eet. Ek was baie teleurgesteld. Ek sal dit nooit verwag het nie. Die omgewing is stunning en baie kindervriendelik.