De Oude Schuur Kampeerterrein
Review Summary
Sam R - Jan 2022
Overall score
Great stopover to or from Cape town. Great camping site.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Thank you for your support and hope we see you again soon.
Marike S - Jan 2022
Overall score
Die kampterrein is baie skoon en die gasvrou is vriendelik.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie Dat julle by ons Klein dorpie kom kuier het. Hoop om julle gou weer te sien
Marno K - Jan 2022
Overall score
Baie netjies.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop om julle gou weer te sien.
Venesse B - Dec 2021
Overall score
Dit was vinnig en lekker.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Enjoyed having you here.
Tom W - Nov 2021
Overall score
Convenient location. Extremely helpful and friendly owner. Clean facilities and well lit camping area.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Thank you for staying with us.
Patricia D - Mar 2021
Overall score
Very comfortable and clean.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Thank you and I am glad you enjoyed your stay.
Rikus D - Jan 2021
Overall score
Gerieflik.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Dankie dat julle by ons gebly het en dit geniet het.
Leona D - Jan 2021
Overall score
Gerieflik vir een nag se oorslaap tussen die Kaap en Gauteng.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Hoop ons sien julle weer gou.
Jacus P - Dec 2020
Overall score
Goedkoop, skoon, netjies, vriendelike gasvrou.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie. Dat u by ons gebly het en dit geniet het. Hoop om u weer gou te suen
Leona D - Dec 2020
Overall score
Baie vriendelik en hulpvaardig.
Peet G - Dec 2020
Overall score
Stilte en rustigheid.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Dankie vir jul geselsie en dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Maria V - Mar 2020
Overall score
Ons keuse klein kampeerterrein. Privaat. Netjies.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Jammer julle het nie probleme met ablusie vir my uitgewys nie. Ek maak 'n punt daarvan om almal te vra of daar iets aandag nodig het. Ek het 'n krag opwekker, maar ongelukkig gebruik ek dit nie want die kampeerders gaan stort tydens kragonderbrekings en die krag opwekker kan nie die waterpomp en ligte alles trek nie. Die vorige keer het die krag opwekker amper uitgebrand deur kampeerders wat alles en nog wat aangeskakel het tydens krag onderbreking.
Ek vra on verskoning vir die ongerief en hoop julle sal my laat weet wat fout is met storte en toilette.
Marien V - Mar 2019
Overall score
Baie lekker en Peter was baie behulpsaam met besienswaardighede in Bethulie.
Mariette F - Jan 2019
Overall score
Fantasties.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Dit is altyd vir ons 'n plesier om gaste se verblyf so aangenaam soos moontlik te maak. Baie dankie vir die uitstekende resensie. Tot 'n volgende keer.
Stef S - Jan 2019
Overall score
Lekker stil en skoon.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en insette. Ons waardeer dit baie en hoop op 'n weersiens.
Jolene D - Dec 2018
Overall score
Vriendelike gasheer en vrou, skoon, netjies, veilig, puik prys.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word baie waardeer.
Elrize O - Dec 2018
Overall score
Neat and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en bekostigbaar.
Netjies en bekostigbaar. Ontvangs was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons hoop verder ons sien julle in die nabye toekoms weer hier by ons.
Stacey N - Nov 2018
Overall score
Small town hospitality at its best.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Dear Stacey,
Thank you for your rating. We are glad we could make your visit to Bethulie a pleasant one and hope the remainder of your visit to our shores will be a memorable one.
Have a safe trip back home to France.
Regards,
De Oude Schuur
Samantha V - Oct 2018
Overall score
Peter is 'n baie goeie toergids en ken Bethulie baie goed. Baie leersame naweek gewees.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is bly ek kon julle van diens wees en hoop om julle binnekort weer te kan verwelkom.
Harry G - Jul 2018
Overall score
Very friendly owners. Enjoyed our stay.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Thank you for your feedback. We are happy you enjoyed your stay with us.
Ken M - Mar 2018
Overall score
Affordable, clean and basic.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. We hope to see you again in the not too distant future.
Willemien O - Dec 2017
Overall score
Gemaklike tentstaanplek en gras vir kinders om te speel.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie vir julle fantastiese resensie. Ons is bly julle het dit so geniet. Hopenlik sien julle in die nabye toekoms weer.
Vriendelike Bethulie groete,
Peter en Annette
Wicus D - Jul 2017
Overall score
Baie gerieflik en lekker gekuier saam met die eienaar.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is bly ons kon jul verwagtinge vervul en hoop ons sien julle binnekort weer hier by ons.
Lourens M - May 2017
Overall score
Vriendelike gasvrye eienaars.
De Oude Schuur Kampeerterrein 's response
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer.
Beste Bethulie groete
Peter en Annette
- Capacity: 52 people
-
Check-in: 00:00 to 23:00
Check-out: 12:00 - Address: 22 Burnet Street, Bethulie, 9992, Free State
- All ages welcome