Krugersdorp North Accommodation at De Villa Rosa Guest House | TravelGround
+67

De Villa Rosa Guest House

3 reviews
Guest House

Review Summary

3.1 out of 5from 3 reviews for De Villa Rosa Guest House
Cleanliness
4.0/5
Service
3.0/5
Location
3.7/5
Safety
2.3/5
Value for money
2.7/5
Gerda G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerda G
With spouse/partner

Rustig en aangenaam.

Rustige verblyf. Nie lugverkoeling nie, maar wel waaiers. Lekker stoep om heerlik te ontspan in 'n groot tuin.

De Villa Rosa Guest House's response

Goeiedag Gerda,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit.

Groete
De Villa Rosa Guest House

De Villa Rosa Guest House
Liezel B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Liezel B
With spouse/partner

Ongemaklik.

Ongelukkig het De Villa Rosa Guesthouse vir nommer 6 verkeerde heksleutel gegee. Nadat ons na ons funksie hordes sleutels moes probeer, in die donker in die straat het ons agter gekom dit is verkeerde sleutels. Ons en die dame (enkel) van nr 6 was gelukkig saam. Daarom het die dame van nr. 6 nie oorgeslaap nie, sy het maar huis toe gery. Haar kar kon nie in die straat staan nie. Ons het in nr. 3 geslaap, daar was nie vir ons toiletpapier gelos nie, net 'n leë rol. Ons het niks die nag geslaap nie, seker die hardste bed wat ek nog ooit op geslaap het. Ek het later op die vloer matjie gelê. Baie ongemaklik. Nie waarde vir geld nie!

De Villa Rosa Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoering.

Jammer vir die ongerief. Al die bogenoemde probleme is opgelos en nodige voorsorgmaatreels is getref. Dit was agv 'n besige tyd met skaars arbeid. Maar dit sal nie weer gebeur nie.

De Villa Rosa Guest House
Natasja R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Natasja R
Family with young children

Die verblyf was skoon, maar kom kort op 'n paar plekke.

Die spasie was baie beperk ─ parkeerplek is 'n redelike probleem wat dinge onveilig laat voel, jy parkeer eenkant en moet dan omloop aan die straat se kant na die voorhekkie. Spasie in ons kamer (nommer 6) was ook baie min, die stort en toilet is op 'n baie ongemaklike plek geplaas in die kamer, en maak nie net die kamer kleiner nie, maar beide die stort en die toilet is baie klein en ongemaklik. Behalwe vir water oral oor, vul die stoom die vertrek en maak dinge nie gerieflik nie. Daar is vele ander ongerieflikhede soos die moeilikheid om 'n muurprop te kry om die ketel in te prop of die plasing van die ligskakelaar. Alles was skoon, en ten spyte van 'n klein parkeer probleem tussen gaste was alles vinnig uitsorteer.

De Villa Rosa Guest House's response

Beste Natasja,

Dankie vir die terugvoering op K6, een van ons gewildste kamers. Ons vra om verskoning vir die ervaring wat u gehad het en skenk dringend aandag aan al u klagtes.

Ons gee dadelik aandag aan die spasie probleem. Ons het nooit voorheen klagtes oor die spasie, stort en toilet in kamer 6 gehad nie. Ons is wel besig om te werk aan die gerieflikheid van spasie, die kragtoevoer en ook die plasing van die ketel en skinkbord.

Ons kan u verseker, geen insidente van gevaar het al plaasgevind in die verlede nie. Ons parkering is 100% veilig. Ons behoort aan Sector 3, CPF en dus het ons 24 uur 'n dag patrolering in die gebied. Ons het ook 'n radio wat ons in staat stel om direk in verbinding te wees met die CPF. Ons kan U gerus stel dat ons een van die veiligste gastehuise in die gebied is en ons is geken aan ons puik diens.

Weereens vra ons om verskoning vir u ervaring.

De Villa Rosa Guest House
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Begin Street, Krugersdorp North, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbi0ZLM7bAEBqLR5c3Pg1KoNb3IO0Eo6mRgV3PSxBRrzmJwbUVM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 3 5 1 4 19 Begin Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -26.086892829183 27.777954339981
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com