The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Boshuis | TravelGround
+11

Die Boshuis

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 15 reviews for Die Boshuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Corne L - Oct 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne L
With spouse/partner

Rustige bos kuier.

Die Boshuis is lieflik. Lekker ingerig, met alles wat 'n mens nodig het. Die diere is pragtig en kom sommer tot naby die huisie. Hierdie is net wat 'n mens nodig het om te herlaai.

Dalene L - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene L
With spouse/partner

Heerlike, rustige wegbreek.

Baie lekker gewees. Rustig, stil en afgesonderd. Ideale wegbreek om weg te kom van die gejaag. Gerieflik ingerig met alles wat jy nodig het met die regte beplanning. Sal dit definitief weer doen.

Riaan B - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With spouse/partner

Naweek wegbreek uit die stad.

Dit was wonderlik. Die huis is gerieflik, perfek vir 2 mense wat wil wegkom van die gejaag. Die uitsig oor die dam teen die berg aan die agterkant was asemrowend. Ons het baie wild gesien op die plaas self, en tot die buurman se Koedoes het vir ons 'n vertoning kom lewer. Dankie Jan, dit was wonderlik, ons sal beslis weer 'n draai kom maak.

Jaco G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco G
With spouse/partner

Heerlike Bosveldstilte en dierelewe vir jou private genot sonder steurnis van enige aard.

Private, klein boshuisie in 'n omheinde wildsplaas met wild en bees wat jou laat terugdink aan jou kinderdae op die plaas. Klein huisie, maar baie gerieflik. Miskien sal gemakliker buitestoele die ervaring nog beter maak so bring maar 'n sagte kampstoel of twee saam maar dit bly 'n ongelooflike belewenis.

Marizanne B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizanne B
With spouse/partner

Amazing.

Lekker gerus en als was perfect.

Wicus B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wicus B
With spouse/partner

Stunning.

'n Perfekte klein plekkie waar mens in die rustigheid van die natuur lewe kan herlaai. Die plekkie is baie netjies ingerig en skoon. Siende dat daar net een huisie is, is die diere, voëls en windpomp die enigste goed wat jy hoor. Sal moet tyd maak om sommer gou weer te gaan.

Arusha E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arusha E
With spouse/partner

Netjies, rustig en besonders mooi.

Ons was baie gelukkig by die boshuis. Dit is baie rustig en 'n baie mooi huisie in die bos. Net wat mens nodig het vir 'n wegkomkans. Baie privaat en veilig.

Cindy P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Cindy P
With spouse/partner

Teleurstellend.

Met aankoms het ons 'n verskriklike vuil toilet gekry. Duidelik was die eenheid nie behoorlik skoongemaak nie. En dit laat my wonder of Covid protokol toegepas word. Die eenheid het solar en gas. Die probleem was dat die solar nie genoeg krag gee nie. Alhoewel ons baie, baie spaarsamig gewerk het. Het ons sonder krag gesit. 'n Kragwekker was toe wel voorsien. Maar die hele idee vir 'n naweek weg was om rustigheid te ervaar, nie na n kragopwekker te luister nie. Die eienaar het geensins kontak gemaak of my terug geskakel toe ons hierdie probleme onder haar aandag gebring het. Hierdie eenheid is in op standaard nie. Is baie duur vir wat jy kry.

Adri O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri O
With spouse/partner

Ongelooflik rustig.

As jy wil wegbreek van die stad se geraas is dit vir seker die plek. Die stilte en rustigheid is awesome! Die eenvoudigheid van alles het dit eintlik ekstra lekker gemaak. Dis presies wat ons nodig gehad het.

Adel V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel V
With spouse/partner

Rustige naweek in 'n pragtige en netjiese huisie.

Die eienaars het ons baie vriendelike verwelkom. Die plek is baie mooi en netjies en daar was geen probleme. Ons het baie lekker gerus en die pragtigste sonsondergang beleef. Het die diere en rustigheid baie nodig gehad.

Christo O - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo O
With spouse/partner

Wonderlike plek.

Die Boshuis is 'n wonderlike plek. Baie privaat en baie rustig. Baie vriendelike mense en die diens is uitstekend.

Cathrien B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cathrien B
With spouse/partner

Rustige wegbreek.

As jy uit die stad uit wil kom en net kom rus is die Boshuis die regte plek. Binne 10 min is jy in die dorp vir jou inkopies. Die Boshuis is ideaal vir 'n paartjie wat wil alleen wees en net die natuur geniet. Baie dankie, Jan vir julle gasvryheid. Ons sien julle weer.

Jan U - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan U
With spouse/partner

Rustige wegbreek.

As jy rustig en alleen wil wees is dit die beste plek om heen te gaan. Daar is wild om jou en net natuur. Was die beste wegbreek ooit. Baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Bok E - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bok E
With spouse/partner

Perfekte naweek.

Die atmosfeer is perfek naby die dorp. Enige natuurliefhebber se droom. Sal nie spyt wees nie.

Koos B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos B
With spouse/partner

Excellent, we enjoyed it very much.

Die Boshuis has a beautiful location on a hillside. It's quiet and peaceful and we also enjoyed the swainson's spurfowl, bushshrike and other birds early in the morning. They call everywhere around the house. There are also eland and impala for those who want to take pictures. Everything worked well, the place is neat and clean and access is very easy. Parys is only a few kilometers away. In our opinion, it is the ideal place to stay when traveling or visiting Parys for a weekend but preferring to stay outside the town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, ons het dit baie geniet.

Die Boshuis het 'n pragtige ligging teen 'n heuwelhang. Dis lekker rustig en stil daar en ons het ook die bosveldfisante, bokmakieries en ander voëls vroegoggend geniet. Hulle roep oral rondom die huisie. Daar is ook elande en rooibokke vir diegene wat foto's wil neem. Alles het goed gewerk, die plek is netjies en skoon en die toegang baie maklik. Parys is slegs enkele kilometers weg. Dis volgens ons die ideale plek om oor te bly as jy reis of vir 'n naweek vir Parys wil besoek maar verkies om buite die dorp te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R950
per night (sleeps 2)
From
From R950
per night (sleeps 2)
From
R950
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Free cancellation up to 24 hours before your stay!
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Maseplaas, Off the R500, Parys, 9585, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYjdyoW1besaZbpYq1oS79ojmCaea13hnQRMwE1Gs93Kx3lnmMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 Farm Maseplaas Off the R500 9585 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.843787332132 27.485200219699
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!