Die Buitekamer
Review Summary
Lilian N - Jul 2022
Overall score
Wonderlike akkommodasie.
Tony D - Apr 2022
Overall score
Ongelooflike ervaring gehad, so eg plaas, ek en my vrou is so dankbaar vir die ondervinding.
Anthony W - Apr 2022
Overall score
Rustig.
Jolene K - Mar 2022
Overall score
The best weekend away I had.
Die Buitekamer 's response
Thank you for the positive review.
Dale W - Feb 2022
Overall score
Perfect.
Die Buitekamer 's response
Thank you for the lovely review.
Leighton C - Jan 2022
Overall score
Dit was fantasties.
Die Buitekamer 's response
Baie dankie vir jou vriendelike resensie.
Sylvia V - Jan 2022
Overall score
Gerieflik, stil, vriendelike eienaar, baie hulpvaardig. Stap deur boorde hoogtepunt.
Die Buitekamer 's response
Baie dankie vir die mooi woorde!
Charl F - Nov 2021
Overall score
Buitegewoon lekker!!
Die Buitekamer 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Lourene M - Oct 2021
Overall score
Baie vriendelike gasheer. Sal aanbeveel.
Fanie V - Oct 2021
Overall score
Gerieflik en rustig.
Johann K - Sep 2021
Overall score
Baie lekker en mooi plek om oor te bly!
Die Buitekamer 's response
Baie dankie vir die mooi resensie.
Jean D - Sep 2021
Overall score
Baie netjiese en gemaklike oornaghuisie met mooi uitsig en plaasatmosfeer.
Karen D - Sep 2021
Overall score
Was comfy and cosy.
Sameul S - Sep 2021
Overall score
Baie lekker en privaat.
Die Buitekamer 's response
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit is baie aangenaam om te hoor dat julle die verblyf geniet het.
Vera P - Sep 2021
Overall score
Pragtige ongewing.
Ninien B - Jul 2021
Overall score
Perfekte afskakelplekkie!
David F - Apr 2021
Overall score
Great place to relax.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 16:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Bo-Rivier Road, Farm Swartvlei, Citrusdal, 7340, Western Cape
- All ages welcome