The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Dorpshuis | TravelGround
+28

Die Dorpshuis

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 25 reviews for Die Dorpshuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Lizette M - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette M
Individual traveler

I enjoyed my stay at Die Dorpshuis and will definitely recommend.

The room is beautiful, rustic and has everything one needs. Great location and exceptional service from the hosts.

John D - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John D
With spouse/partner

Gerieflike verblyf.

Het net hier oornag vir 2 nagte. Alles was skoon en gerieflik en het veilige parkeerplek gehad. Kamers was netjies en skoon.

Jan D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With spouse/partner

Ontspan langs swembad met yskoue Jakkelsvlei witwyn.

Baie vriendelike diens, en kos was smaakvol.

Annaleen C - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annaleen C
With spouse/partner

Comfortable and clean.

Although we were told that there were towels for the pool, non in the room. No TV reception either.

Jennifer L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jennifer L
With friends

Old building going down.

We can recommend the restaurant where the food was excellent. The management, staff and locals are all so friendly it was an easy place to relax. Just unfortunate that such a lovely building is not beeing maintained, but we did wonder if this is a post Covid problem. Our bedroom had a beautiful air-conditioner which was necessary in January, the room was clean and very comfortable, unfortunately maintenance is lacking. Doors don't close properly, no shower head, blind in the bathroom difficult to use and a leak in the toilet.

Shaqeel K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shaqeel K
Family with young children

Relaxed.

Beautiful place with great hospitality. Will go back.

Pierre K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre K
With spouse/partner

Gasvry.

Vriendelike ontvangs. Heerlike verblyf.

Maryna K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna K
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly.

Ons is vriendelik ontvang. Die geriewe het alles wat nodig is. Die Dorpshuis se kos is uitsonderlik lekker en ons sal weer daar gaan bly.

Charles Q - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles Q
With friends

Comfortable, convenient and clean.

Excellent position, very good.

Hannes V - May 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes V
With spouse/partner

Daar was onsekerheid by ons aankoms. Kamer is netjies en skoon.

Ontvangs was vriendelik. Toiletdeur maak moeilik oop en toe. Omgewing om die kamer was teleurstellend.

Christo D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo D
With spouse/partner

Heerlike kuier!

Goed-toegeruste eenheid met 'n galante gasheer en gasvrou!

Leslie T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leslie T
With spouse/partner

Die Dorpshuis is goed geleë.

Dit bied al die geriewe en gasvryheid van 'n baie lekker oorbly plek.

Ansie R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie R
With spouse/partner

Calitzdorp is tops!

Aanvanklik was ek verward, want dit is nie wat ek in gedagte gehad het nie. Ek was onder die indruk dat die plek wat ek bespreek het, die plek met die streepdak was (soos op julle foto's). Die anneks is glad nie op daardie perseel is nie. Ons het egter na die teleurstelling lekker by die anneks geslaap. Vriendelike diens van die eienaars gekry asook ‘n lekker gekookte bord kos, skoon linne en ‘n groot stort met genoeg warm water. Ek beveel die plek beslis aan.

Linda F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda F
With friends

Baie lekker dorpie en verblyf.

Behalwe vir die swembad wat nie gebruik kon word nie, was dit heerlik. Ons familie kon ook 'n lekker braai doen en dit was heerlik. Dit was regtig warm, en swembad het geen water in gehad nie. Die eienaars het my wel gehelp met wasgoed was en dit is opreg waardeer.

Sonja Van Klink C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja Van Klink C
With spouse/partner

Goed B&B

Ruime schone kamers. Er goede WiFi in het appartement. Het ontbijt is goed en wordt verzorgd in het hoofdgebouw.

Marietjie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie V
With spouse/partner

Nice and quiet.

Even the chime of the church bell across the street did not disturb our peace. It soon became part of the background sounds. The host was very pleasant, and the fact that his dogs and cat comes to the guesthouse with gives it a very homely feeling.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Selfs die gebeier van die kerkklok oorkant die straat het nie ons rus versteur nie. Dit het gou deel van die agtergrondgeluide geword. Die gasheer was baie aangenaam, en die feit dat sy honde en kat elke dag saamkom na die gastehuis, gee dit 'n baie huislike gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gary O - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gary O
Individual traveler

Good value for single traveller.

I had stayed at a more upmarket establishment the preceding 2 days, so my initial observations were that there is a lot of work to be done. But disregarding the out of order pool and the lack of a TV which was rectified, the establishment is clean and the owners attentiveness ensured that I had a good overall stay.

Japie O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie O
With spouse/partner

Convenient, comfortable and nice.

We were pleasantly surprised with the neatness and well equipped unit - from Port to mosquito safety.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, gemaklik en lekker.

Ons was aangenaam verras met ons eenheid se netheid en gebruiksgoedjies ─ van Port tot muskietbeskerming.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elza B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elza B
With spouse/partner

Dit was regtig 'n aangename ervaring om by Die Dorpshuis tuis te gaan.

Ons tydjie was maar kort by Die Dorpshuis, maar dit is regtig waarde vir geld en aan te bevele. Heerlike linne en met alles wat nodig is. Eetkamer en stoep lekker gesellig en ontbyt is regtig mooi voorgesit.

Leon S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leon S
Family with teenagers

Wonderlikke atmosfeer na 'n dag se reis.

Vriendelike ontvangs deur eienaar. Ons het in die annex tuisgegaan en die kamers was presies wat ons nodig gehad het - netjies, ruim, modern met veilige parkering. Die annex is ook 2 blokke weg van die kerk, so die geluid van die kerkklok het glad nie gepla nie. Ontbyt was baie lekker en die komplimentêre Port in die kamer was soete nektaar terwyl jy die rustigheid van die dorp ervaar. Ons het ook aandete by Die Dorpshuis se restaurant geniet. Die kos was beslis waarde vir geld en homemade is maar altyd lekkerder.

Sonja O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja O

Perfekte akkommodasie vir my doel.

Die kamer was fantasties. Uiters netjies en skoon. Ontvangs en diens hartlik en warm. Heerlike etes. Sal beslis weer by Die Dorpshuis gaan bly.

Anneke J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke J
With spouse/partner

Heerlik, regtig aangenaam, vriendelike personeel en diens!

Ek sal die dorpshuis enige tyd aanbeveel, pragtig, netjies en lekker sentraal geleë.

Die Dorpshuis 's response

Thank you very much for your review.

The Dorpshuis team

Die Dorpshuis
Thea R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea R
With spouse/partner

Kamers baie ruim, netjies en aandag aan detail.

Eienaars baie gasvry en akkommoderend. Moes vroeg in die pad val so het nie die ontbyt gehad nie. Kamers baie mooi en netjies.

Frans D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frans D
With spouse/partner

Goeie, vriendelike ontvangs, skoon, netjies en goeie waarde vir geld.

Sentraal geleë en loopafstand van restaurante en ander besienswaardighede vir lekker wandel deur die dorp. Deurgaans lekker gerus en gekuier.

Die Dorpshuis 's response

Thank you very much for the review, it is much appreciated.

Regards,
Die Dorpshuis Team

Die Dorpshuis
Trudi O - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudi O
With spouse/partner

Daniel het ons dadelik tuis laat voel.

Sommer nog met die oproep om te hoor hoe ver ons vandaar is en met die sneeu op die berge was dit so 'n bietjie koud, maar die verwarmer in die kamer en ook die elektriese komberse het die ding gedoen! En natuurlik, die bad, ek het geen klagtes nie. Sal dit definitief aanbeveel.

Die Dorpshuis 's response

Thank you very much for the review, it is much appreciated.

Regards,
Die Dorpshuis Team

Die Dorpshuis
From
R760
per night, for 2 ppl
From
From R760
per night, for 2 ppl
From
R760
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Free cancellation up to 1 week before your stay!
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Van Riebeek Street, Calitzdorp, 6660, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNzM4Njc1LWNlN2EtNDY4Ni05YjJhLTVmZjE5Mjc3NTJkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R760  per night, for 2 ppl 25 5 1 5 4 Van Riebeek Street Calitzdorp 6660 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.5308199 21.6875724
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!