The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Rooi Duiker Self-Catering Unit | TravelGround
+19

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit

11 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Die Rooi Duiker Self-Catering Unit is in an excellent location
  • 2 Cecilia Street, Sunninghill Estates, Nelspruit, 1200, Mpumalanga

Die Rooi Duiker selfsorgeenheid is geleë in 'n pragtige, stil omgewing met baie welige plantegroei en bome. Die eiendom is regs langsaan 'n natuurreservaat geleë met kleinwild soos die rare Rooi Duiker, Blou-apies en Klipspringertjies wat soms langs die grenslyn te siene is. Daar is ook 'n verskeidenheid van voëls te siene en te hore en jy sal dalk vroegoggend deur die geskree van die Hadida of die geroep van die Bosloerie, wakkergemaak word.

Die eenheid is gerieflik naby geleë aan groot inkopiesentrums soos Ilanga Mall, Crossings en Riverside Mall. Die Nelspruit Medikliniek is slegs 1km weg. Nelspruit is die jaarlikse gasheer van die gewilde Innibos Nasionale Kunstefees en die Rooi Duiker is slegs 3km vanaf die feesterrein.

Ander besienswaardighede in die omgewing sluit in die Kruger Nasionale Wildtuin met sy Malelanehek slegs 40 minute se ry, Sudwala-grotte slegs 30 minute se ry asook die Laeveld Nasionale Botaniese Tuine slegs 10 minute se ry. Die bekende en baie gewilde klein Laeveldse dorpie, Kaapschehoop, is ongeveer 30 minute se ry en hier kan jy 'n heerlike dag in die natuur spandeer op wandelroetes, die heerlikste kos geniet en rondsnuffel tussen al die interessante winkeltjies in die dorpie. Hou net jou oog oop vir die wilde perde wat vrylik rondloop in die strate.

Nelspruit en die omliggende Witiriver bied verskeie eetplekke en restaurante van hoogstaande gehalte.

Fullscreen
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Cecilia Street, Sunninghill Estates, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEy6fKsLy3E0p3Gc5r0LSiJhfG0DEjbOaQjp4S06PrZ22oNj70u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 2 Cecilia Street Sunninghill Estates 1200 Mpumalanga 0860 022 102 15:00-21:00 10:00 -25.489534056725 30.971309271164
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!