Sonheuwel Accommodation at Die Rooi Duiker Self-Catering Unit | TravelGround
+19

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for Die Rooi Duiker Self-Catering Unit
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Sonette J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonette J
With spouse/partner

DIt was fantasties en als was daar wat ons benodig het.

Dit was ongelooflik lekker en die kinders het dit vreeslik geniet. Die omgewing was baie veilig en veral baie netjies en skoon.

Marc F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marc F
Individual traveler

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Annelize is baie vriendelik en gasvry. Baie oulike en veilige plekkie om oor te bly vir besigheid of op pad Wildtuin toe. Ek sal vir seker weer daar bly en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Fransie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie D
Individual traveler

Neat, clean, tranquil.

Perfect. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, rustig!

Perfek! Sal enige tyd weer daar bly!!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brigette M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brigette M
On business

It was exactly as it looks in the picture. Very friendly host.

See stars.

Rentia D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia D
With spouse/partner

Absoluut heerlike, rustige verblyf gehad.

Soos dit op die webtuiste geadverteer was, so mooi en netjies was dit. Kort dalk ekstra slaapkussings op bed, maar verder was dit regtig 'n plek wat ek sal aanbeveel.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit's response

Dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit
Urby U - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Urby U
On business

Very comfortable.

If you work away from home and you have to stay in a strange bed, it always helps if everything is stylish and comfortable. Die Rooi Duiker is definitely the latter. I'd definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

As 'n mens vir werk weg van die huis af is en in 'n vreemde bed slaap, help dit as als om jou mooi stylvol en gerieflik is. Die Rooi Duiker is beslis die laasgenoemde. Ek sal enige tyd weer daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit's response

Baie dankie vir die pragtige resensie Urby. Dit was vir ons heerlik om jou by ons te hê as gas en ons deur staan altyd wydoop vir jou.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit
Ilse R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse R
With spouse/partner

Aangenaam.

Heerlik gerus. Silwerskoon, netjies en gerieflik ingerig.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit's response

Goeie dag Ilse,

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Bly jul het die kuiertjie geniet.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit
Albert F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Albert F
On business

Cockroaches. TV controls out of order. Wi-Fi only in outside courtyard.

Very difficult to find, no street names visible.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit's response

Dear Albert,

Sorry to hear that you were unhappy with our place, however, I would just like to mention that we do clean the room on a daily basis but do not use a lot of chemicals in the place due to the sensitivity of some guests. Once you alerted me that you saw the insects, we immediately treated the space with poison to get rid of the insects.

The TV remotes were all in order, but you pressed the wrong buttons and shut the decoder off. Wi-Fi reception is better outside, as it clearly says on the sign inside the room. This is because of the concrete ceiling in the room. Our place is quite remotely situated and the complex not visible from the main road. Most of our guests appreciate the peace and quiet the place has to offer, away from the hustle and bustle of the city.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit
John V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John V
With spouse/partner

Prima verblijf.

Prima plek alleen adres aanpassen voor route planner. Cecilia street niet bekend op planner.

Teresa D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa D
With spouse/partner

Waarde vir geld. Baie vriendelike gasvrou. Ons kon ook vroeër inboek wat ons ongelooflik baie waardeer het. Pragtige plek skoon netjies en veilige verblyf. Sal weer gaan.

Sien sterre.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het lekker gebly.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit
Karien B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien B
With friends

Baie gerieflik, mooi, stil en vriendelike ontvangs!

'n Warm atmosfeer is in die Rooiduiker geskep. Dit is pragtig en gerieflik naby groot winkelsentrums en eetplekke. Ek beveel dit vir mense aan wat 'n rustige atmosfeer soek weg van die gewone dag se dinge. Baie dankie Annelize vir jou moeite, ons het heerlik gebly!

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit's response

Baie dankie vir die pragtige en positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Die Rooi Duiker Self-Catering Unit
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Cecilia Street, Sunninghill Estates, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEy6fKsLy3E0p3Gc5r0LSiJhfG0DEjbOaQjp4S06PrZ22oNj70u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 2 Cecilia Street Sunninghill Estates 1200 Mpumalanga 0860 022 102 15:00-21:00 10:00 -25.489534056725 30.971309271164
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com