The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Roosmalva | TravelGround
+10

Die Roosmalva

33 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 33 reviews for Die Roosmalva
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Wilma C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma C
Individual traveler

Absoluut fantasties!

Bitter lieflike plek!

Kathy K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy K
With spouse/partner

A very pleasant overnight stop.

Thank you so much for a very warm welcome and a lovely stay over. Most enjoyable.

Gerhardt S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardt S
Family with young children

Rustig, veilig, privaat, klein ekstras, netjies, warm ontvangs.

Die eienaar het ons warm en vriendelik ontvang. Ons het twee versoeke gehad en is daarmee vinnig gehelp. Ons was verras met al die klein ekstras in die kamer. Die kamer was eenkant en dus privaat, maar die eienaars was beskikbaar om redelike versoeke dadelik te hanteer. Die eenheid was stylvol en super netjies. Ek het al baie gereis maar die Roosmalva was besonder in die detail - en die hartlike ontvangs! Onverbeterlik en geskik vir ’n langer verblyf, ook met die natuurreservaat naby vir ontspanne verkenning.

Confidence Solutions H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Confidence Solutions H
On business

Roosmalva - gerieflik, vrolik, skoon en laat mens tuis voel.

Roosmalva sal ons beslis onthou vir die toekoms. Dit is ruim en huislik, tog privaat. Rosa is 'n uitstekende gasvrou en laat haar besoekers dadelik tuis voel. Alle geriewe was skoon netjies en soos waargeneem op foto's. Baie gerieflik sou ons die fasiliteite vir langer gebruik omrede kombuisfasiliteite beskikbaar is. ’n Lekker bederf was die perkuleer koffie. Beslis ’n bonus.

Louis L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Baie vriendelike mense en baie lekker blyplek.

Alles was klopdisselboom. Dankie!

Markus V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Markus V
With spouse/partner

Stil. Skoon. Veilig.

7 dae die eenheid geniet. Was alles in orde.

Nico V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Mooi, skoon, maklik en lekker.

Ons het lekker daar gebly, baie dankie. Perfekte plek om vir een of twee aande te oornag.

Letitia R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia R
With spouse/partner

So lekker om daar aan te kom en te kan slaap. Dis perfek vir as jy net 'n slaapplek soek.

Die Roosmalva is baie oulik en gerieflik. Ons was 1,6 km van Bethlehem se winkelsentrum af en kon vinnig op die hoofweg kom na Clarens. Ideaal vir twee mense wat iewers soek om te slaap.

Leandi K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandi K
With spouse/partner

Was rustig en vriendelik, sonder enige ptobleme

Vir n oornag aandjie is dit geskik en ideaal..

Jeanette S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette S
With spouse/partner

Netjiese goedversorgde oorblyfplekkie. Baie lekker oornag.

Rustige woonbuurt. Baie oulike plekkie om te oornag. Eienaars vriendelik en hulpvaardig. Werklik waarde vir geld.

Andreas B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andreas B
Individual traveler

Fantastic clean and neat.

I had a fantastic stay at the guesthouse. The place is very clean and neat. Very friendly host. Very cute dog. Had a very nice time.

Maritsa R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maritsa R
With spouse/partner

Sal definitief weer hier oorslaap. Tannie Rosa was baie goed vir ons veral oor ons so laat ingeboek het, en dit maak dat ek hulle enige tyd weer sal kontak en mense verwys om van hulle gebruik te maak!

Baie dankie! Sien weer.

Juline L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Juline L
With friends

Lekker gerus!

Ongelooflike stil en mooi omgewing! Ons het dit so geniet by Rosa en sy help met alles! Dis ideaal vir 'n klein gesin soos myne. Ons het niks nodig gehad nie!

Denise M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denise M
With spouse/partner

Thank you for the reception and care.

Roosmalva is definitely very hospitable and offers clean and fresh accommodation at an affordable rate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie dankie vir die ontvangs en omgee.

Roosmalva is voorwaar gasvry en bied skoon en vars akkommodasie teen bekostigbare tariewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie M
Individual traveler

Very nice place, safe environment and very good service.

The owners are very kind and friendly, and the place of residence is very nice and clean we had a very nice there and are very glad that we found their place on the site.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi plek, veilige omgewing en baie goeie diens.

Die eienaars is baie gaaf en vriendelik, en die woonplek is baie mooi en skoon ons het baie lekker daar gebly en is baie bly dat ons op hulle plek op die webtuiste afgekom het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rida V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rida V
With spouse/partner

Exactly what we needed to sleep over one night.

Thanks, Rosa! You put so much effort into it. Your kindness is contagious. If we have to go to Bethlehem again for something, then I'll definitely book with you again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ons nodig gehad om een aand net oor te slaap.

Dankie, Rosa! Jy het soveel moeite gedoen. Jou vriendelikheid is aansteeklik. As ons weer Bethlehem toe moet gaan vir iets, dan bespreek ek vir seker weer by julle!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lezelle M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezelle M
Family with young children

Clean and neat.

Will stay there again if we're in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Sal weer daar slaap as ons in die omgewing is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charne W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne W

Aangenaam verras.

Roosmalva is tops! Hulle sal ons beslis weer sien as ons Bethlehem toe reis. Netjiese verblyf met al die benodighede en baie vriendelike eienaars!

Christel E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel E
With spouse/partner

We really enjoyed our stay there.

That's just what we needed to spend the night. Peaceful environment, safe, neat and clean. We would recommend The Roosmalva. Thank you Rosa for your kindness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker daar gebly.

Dis net wat ons nodig gehad het om te oornag. Rustige omgewing, veilig, netjies en skoon. Ons sal Die Roosmalva aanbeveel. Dankie Rosa vir jou vriendelikheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elisna B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisna B
Family with young children

Heerlike verblyf!

Ons het so lekker gebly by Die Roosmalva en sal beslis weer daar oorbly! Rustige, stil woonbuurt. Netjiese, skoon akkommodasie met alles wat mens nodig het! Sal dit baie sterk aanbeveel!

Erika V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika V
Individual traveler

Baie netjies en skoon, veilig en net wat ek nodig gehad het na 'n lang dag.

Ek sal Roosmalva aanbeveel vir enige sakereisiger. Dis veilig en 'n lieflike area. Die omgewing is baie mooi en almal se tuine is pragtig. Ek is vriendelik ontvang. Dis privaat en rustig.

Johan G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Excellent value for money.

Rosa and Andre are very friendly. Immediately felt at home. Excellent value for money. Will definitely use it again.

Chris S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
Individual traveler

Huislik, lekker stil.

Soos my eie huis, stil, skoon, vriendelik, lekker.

Leendert H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leendert H
On business

Very neat and clean, friendly reception. Very nice.

Owners very friendly and helpful. Room very neat, clean and everything needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs. Baie lekker.

Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies, skoon en alles wat benodig word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsabe E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe E
Family with teenagers

Baie vriendelike, gasvrye plekkie, rustig en veilig.

Kan Die Roosmalva met groot gemoedsrus en vrymoedigheid aanbeveel. Alles was pynlik netjies en skoon en die eienaars was vriendelik en gasvry. Ideaal geleë vir oornagverblyf. Alles is daar wat jy nodig het. Baie oulike plekkie.

Mariette J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette J
Individual traveler

Goeie verblyf met vriendelike ontvangs.

Netjiese eenheid met goeie geriewe. Vriendelike eienaar en Chow.

Inalie P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inalie P
With spouse/partner

Excellent service and the unit is very neat and pretty. Would stay there again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik diens en die eenheid is baie netjies en mooi. Sal weer daar oorbly.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizzy W - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizzy W
With spouse/partner

Was very nice, thank you.

Kids could enjoy themselves.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker, dankie.

Kinders kon hulleself baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannelie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie V
With spouse/partner

Wonderlik.

Roosmalva is baie netjies en Rosa is die perfekte gasvrou. Sy laat jou huis voel. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Annerie T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie T
Family with young children

Baie lekker.

Baie oulike plekkie, skoon en netjies.

Nazima R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nazima R
With spouse/partner

Hostess made our stay comfortable and pleasant.

Hostess was simply superb and very helpful regarding transport arrangements. Went the extra mile.

Amanda V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
Family with teenagers

Ongelooflik lekker gebly!

Sal definitief enige een aanbeveel om daar te gaan bly. Netjies, baie veilig en Rosa en haar man is baie vriendelik. Hulle het ons dadelik tuis laat voel.

Riaan H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan H
With spouse/partner

Heerlike rustige atmosfeer en veilig.

Rosa, ons gasvrou, was baie vriendelik en baie behulpsaam. Die woonstel-eenheid was baie huislik en netjies. Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap, ons gaan weer so maak.

From R550
per night (for 3 people)
From R550
per night (for 3 people)
From R550
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Springbok Street, La Provance, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c7ba60d98e922ffc6f74e13a1b4eb874deefd75f0e9d6e478c86217c04abf311594511a0d3e9e88d77c45826b8a2ef493e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 3 people) 33 5 1 5 10 Springbok Street La Provance 9701 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.248707653826 28.314085352115
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!