The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die Seehuis | TravelGround
+15

Die Seehuis

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 3 reviews for Die Seehuis
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.0/5
An-marie L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
An-marie L

Heerlike familiehuis.

Die Seehuis is ideaal vir groot groepe of groot families met baie ruim vertrekke vir lekker ontspan en saam kuier. Die uitsig vanaf die houtdek is voorwaar besonders en die slaapkamers en leefareas is netjies en gerieflik. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het om lekker vakansie te hou. Daar is 'n paar strande loopafstand van die huis af en 'n klomp besienswaardighede in die omgewing. Thea en Gary was baie hulpvaardig en akkommoderend om ons familie se vakansie so gerieflik as moontlik te maak.

Gustav M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gustav M
Family with teenagers

Mooi uitsig en gemaklik.

Goeie verblyf vir 2 gesinne met tieners. Sekuriteitmaatreëls en alarms verseker veiligheid en gemoedsrus terwyl jy met vakansie is. Voldoende yskaste. Lekker oopplan-ontwerp vir samesyn.

Die Seehuis's response

Dankie Gustav, hoop ons sien julle gou weer!

Die Seehuis
Janie L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janie L
With friends

Heerlike familie seehuis, baie huislik, pragtige omgewing, naby aan strand, goed toegerus, ongelooflike uitsig!

Die Seehuis is duidelik 'n geliefde en ingeleefde familie-seehuis. Dit is nie "luuks" nie, maar huislik, smaaklik versier en baie goed toegerus. Dit is 'n lekker ruim huis met aparte boonste en onderste leefareas (wat ons saam gehuur het alhoewel hulle apart ook beskikbaar is, albei met kombuise). Martha kom 3 keer per week skoonmaak wat heerlik was vir ons. Daar is 3 slaapkamers en een badkamer bo sowel as 3 slaapkamers en 2 badkamers onder. Die huis het ook 'n veilige alarmstelsel. Die eienaars was ook baie behulpsaam. Leisure Baai is 'n pragtige plek vir natuurliefhebbers. Dit voel ongerep en pragtig tropies bebos. Alhoewel daar nie winkels en restaurante in Leisure Baai self is nie, is daar baie om te sien en doen in die nabye omgewing. Gaan kry gerus 'n toeriste tydskrif vir die omgewing om seker te maak julle mis niks nie. Bly gerus 'n paar dae om die meeste van die huis en omgewing te maak. Die Seehuis was 'n puik keuse!

Die Seehuis's response

Baie dankie Janie, bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien!

Die Seehuis
From
R5 000
per night, for 12 ppl
From
From R5 000
per night, for 12 ppl
From
R5 000
per night, for 12 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 15:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 33 Hastings Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMx0855jW9alJKVdkLh5Cone3yPZVYDguW2oCcsFnj1pJPaR2Jp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R5 000  per night, for 12 ppl 3 5 1 5 33 Hastings Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-15:00 10:00 -31.028436023215 30.238755047321
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!