The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Die WilleTuin | TravelGround
+61

Die WilleTuin

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for Die WilleTuin
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Zeldi V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zeldi V

Baie lekker!

Ons het baie lekker gekuier. Die huis was groot genoeg. Baie wild gesien! Baie goeie waarde vir geld!

Die WilleTuin's response

Baie bly julle het dit geniet.
Dankie dat jull ons huis gekies het.
Groete
Carel & Jhenene

Die WilleTuin
Charné J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charné J
Family with young children

Baie lekker privaat in die bos plekkie.

Dit is 'n lekker plekkie in die bos met diere wat kom kuier en ons het baie die plaas atmosfeer ervaar. Baie behulpsame eienaar. Goed toegerus. Het die plastiekborde en bekers vir die kinders waardeer en die gratis Wi-Fi. Ek kon steeds besigheidbetalings doen wat oor maandeinde val. Die enigste negatief wat ons ervaar het is die kamers waardeur jy moet gaan badkamer toe. Dit beperk privaatheid as dit nie een gesin of familie is nie.

Die WilleTuin's response

Dankie vir die resensie Charné,
Julle is enige tyd welkom.
Carel & Jhenene

Die WilleTuin
Malissa V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Malissa V
Family with young children

Stunning experience met diere wat rondloop, oord het baie winkels, dorpie op sy eie.

Huis is goed ingerig sal net wil vra om lig by braai-area te hê en ook te kyk by die trappe bo om die reeling meer te secure, bietjie los, maar alles was stunning. Baie geniet dankie vir die eienaars.

Die WilleTuin's response

Dankie Malissa,

Sal werk aan die goedjies wat jy noem.
Julle is enige tyd weer welkom.

Dankie

Die WilleTuin
Izaan B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izaan B
Family with young children

Nice stay in the buch.

Of all the places in Marloth, we are very glad we chose this one. Perfect for us. Our little girl really enjoyed getting so close to the animals. The house is very child-friendly (just beware of the stairs leading to the upper rooms). Lovely kitchen. Had a nice oven, but we just couldn't find any trays we could use in the oven. Will definitely be able to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker kuier in die bos.

Van al die plekke in Marloth, is ons baie bly ons het die een gekies. Perfek vir ons. Ons klein dogtertjie het dit baie geniet om so naby aan die diere te kom. Die huis is baie kinder vriendelik toegerus (pasop dalk net vir die trappe wat na die boonste kamers toe gaan). Lieflike kombuis. Het 'n lekker oond, maar ons kon net nie enige bakke kry wat ons in die oond kon gebruik nie. Sal definitief weer daar kan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die WilleTuin's response

Baie dankie Izaan, bly julle het dit geniet.
Daar was beslis bakke vir oond, maar sal kyk na die situasie.
Julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Die WilleTuin
Fanie N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fanie N
With spouse/partner

The stay was pleasant, we would love to stay there again.

The splash pool is ideal for cooling down especially with the high temperatures. We just weren't mindful of the night-baby's visits! The kudu warthog and duiker also came to visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was aangenaam, ons sal graag weer daar tuisgaan.

Die splash pool is ideaal om af te koel veral met die hoë temperature. Ons was net nie bedag op die nagapie se kuiers nie! Die koedoes vlakvark en duikertjie het ook kom oë wys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Die WilleTuin's response

Dankie Fanie,
Sal uitsien om julle weer daar te hê. Baie bly julle het die weg breek geniet.

Carel en Jhenene

Die WilleTuin
Lorinda K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorinda K

Uniek!

Alles en nog meer is beskikbaar om dit so gemaklik as moontlik vir gaste te maak. Sal enige tyd weer terug gaan. Baie dankie aan die eienaar vir die geleentheid om in hul praghuis te kon woon. Mongoose eet eiers ons het video gemaak. Die wild is pragtig en kom eet uit jou hand so mak is hulle. Nogmaals dankie.

Die WilleTuin's response

Baie dankie Sarel,
Bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom.

Carel & Jhenene

Die WilleTuin
From R1 450
per night (sleeps 10)
From R1 450
per night (sleeps 10)
From R1 450
per night (sleeps 10)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3553 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b67147e52531502911a4e0b77edad136ad11a6f9e92486ac2e794cd9737ab52de548751b6e4fa315a6a885ec34edcb90afc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 450  per night (sleeps 10) 6 5 1 5 3553 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.34326 31.80323
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!