The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Doornfontein Wildlife Estate | TravelGround
+30

Doornfontein Wildlife Estate

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Doornfontein Wildlife Estate
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Adri O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri O
With spouse/partner

Heerlike verblyf op Doornfontein.

Ons sal beslis weer op Doornfontein tuisgaan. Die natuur en wildlewe is fantasties. Geriewe en diens puik.

Greta V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greta V
With friends

Heerlike pragtige plek

Baie moeite gedoen om ons te verwelkom.. alles pragtig

Lindie D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie D
With friends

Heerlik!!!

Onmiddelik welkom en tuis gevoel!

Kim W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim W
With spouse/partner

Loved every moment of it.

Outdoor veranda furniture would be nice and in summer maybe a bit more privacy around the pool area. A water hole close to the cottages would draw the game nearer for viewing

Terrence V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terrence V
With spouse/partner

Baie rustig met alle nodige geriewe netjies in plek.

Alle verwagtings nagekom... Stilte.. diere.. Omgewings natuur so ongeskonde.. Pragtig

Charmaine P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine P
With friends

Relaxing and peaceful.

Accommodation is first class. I would suggest to clients, during wet season to access the estate in a SUV vehicle as the road can be a bit tricky in places. We enjoyed viewing the wildlife from our cottage. Amanda was an excellent host and made our stay very comfortable.

Mike T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike T
With spouse/partner

Very peaceful, amazing animals, fantastic host.

Really enjoyed our stay.

Jochie T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jochie T
With spouse/partner

Goed toegeruste wooneenhede, eienaars wat baie betrokke is om verblyf gemaklik te maak.

Pragplaas! Goed toegeruste ruim perseel. Wooneenhede ver van mekaar en privaat. Kaggel/binnebraai in ruim kombuisarea. Eienaars wat vinnig reageer op enige behoeftes wat mag ontstaan. Ideale wegbreek naby Kaapstad.

Lizette D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
With friends

Ons verwagting is ver oortref in alle opsigte. Jy word hartlik ontvang en na die mooiste huisies geneem op die wildsplaas.

Amanda, ontvang jou so hartlik. Vriendelike, behulpsame diens en die mooiste plaasverblyf met lekker plaasatmosfeer. 'n Ongelooflike mooi omgewing, stil met die mooiste huisies om in te bly. Baie skoon, netjiese en goed toegerus. Die terrein is goed versorg en baie, baie netjies. Die warm beddegoed was vir my 'n bonus. Julle het ons verwagting ver oortref in alle opsigte. Daar is seker gemaak dat ons alles het wat nodig is. Ons gaan vir seker weer daar by julle kom oorbly. Hierdie plekkie van julle kan ons ten sterkste aanbeveel. Julle verdien beslis 'n 5 ster. Darling is 'n baie mooi dorpie met genoeg wynplase om te besoek. Baie dankie dat ons, ons vakansie op so 'n hoogtepunt kon afsluit.

Elmarie B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie B

Ongelooflike lekker plek om te bly Amanda en Ryan is ontsettende vriendelike mense.

Netjiese plek - Amanda en Ryan doen soveel moeite - elektriese komberse was aan toe ons arriveer. Hulle vreeslik reën gehad en paaie verspoel - Amanda het ons met R27 langs laat ry en ons kom haal en bottel wyn en droëwors was op tafel vir ongerief - nie dat dit hulle skuld was dat paaie verspoel het nie. Enige tyd sal ons teruggaan daarheen. Amanda het ook navraag gedoen of ons veilig weer terug was op R27. Hoogs aan te beveel.

Ineke B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ineke B
With spouse/partner

Lovely setting on wildlife estate with comfortable accommodation.

The chalets are spacious and in summer they will be lovely as each has their own private swimming pool as well. The resort seems to be very new and as such, to increase the level of comfort in the chalets, there are still a few items missing. Such as a few extra hooks for clothing in the bathroom as well as an extra shower mat. Kitchen knives such as a carving knife and utility knife as there presently is only a bread knife available. Beds were very comfortable and bedding luxurious and warm (it was very cold the night we stayed over).

Erika V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika V
Family with young children

Dit was die perfekte wegbreek as 'n gesin om te rus in die stilte en skoonheid van die great plaas.

Ongelooflike gasvryheid en baie moeite gedoen vanaf die eienaars om ons so gemaklik en gelukkig as moontlik te hou. Verblyf is great en privaat, mooi wild gesien op 'n game drive, lekker rondgestap op die plaas. Gaan vir seker weer gaan.

Mirrie V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mirrie V
Family with young children

Heerlik gekuier by Amanda en Ryan op die plaas!

As jy wil rus en stilte hê, is Doornfontein perfek, so baie spasie vir kinders en 'n heerlike privaat swembad. Amanda en Ryan het ook mooi seker gemaak ons sit nie vas in die grond met ons karretjie na die harde reën nie, hulle was so vriendelik en laat jou voel soos familie. Ons gaan beslis gou weer 'n kuier op die plaas reël.

Ted B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ted B
Family with young children

'n Juweel buite Darling!

Amanda en haar familie was uitsonderlike gashere vir ons besoek, en het uit hulle pad gegaan om ons naweek by hulle onvergeetlik te maak. Die geriewe is eerste klas, en die diens voortreflik! Voorwaar 'n juweel waarna ons vir seker weer sal teruggaan!

Sarah K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sarah K
With spouse/partner

Heerlik en pragtig en was asemrowend mooi.

Op die beddegoed was baie klein goggatjies. Let asb op daarna. Wil graag weet hoe veilig dit daar is aangesien ons beslis weer in 'n groep daarheen sal wil gaan.

From R990
per night (sleeps 4)
From R990
per night (sleeps 4)
From R990
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm 574, Darling, 7345, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd609d593c76a213d48bb94bca3a57dd8243bb76723477b5b03c6bd586a85bd16b30030b59aa80b7ba5e8283a469b0efbfe0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R990  per night (sleeps 4) 15 5 1 5 Farm 574 Darling 7345 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.393312140904 18.326342092252
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!