The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Drakensberg House | TravelGround
+33

Drakensberg House

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Drakensberg House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Anna B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anna B
Family with teenagers

Goeie blaaskans.

Netjies gemaklike huis vir gesin en grasperk aanwins, veilig en rustig.

Elna V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna V
Family with young children

Ons het regtig 'n fantastiese tyd in die Drakensberg House gehad.

Ek noem maar net, dat toe ons daar aangekom het was die skoonmakers nog besig. Ons was presies 13:00 daar, soos die kontrak gesê het. Toe ek vra hoe lank hulle nog besig gaan wees, het die skoonmaker gesê dat hulle nog 2 ure nodig het. Dit was effe ongemaklik vir ons, met 'n klein babatjie by ons. Ons het toe maar in die tuin onder die bome gaan sit, en hulle was ongeveer 'n uur later klaar. Daar het 'n dame aangekom, wat gesê het dat hulle die vorige mense nie betyds kon uitkry uit die huis nie. So ek aanvaar dat dit dan nie die skoonmakers se skuld was nie. Wat ons egter regtig ontstel het, was die feit dat nie een skoonmaker of die dame in beheer, 'n masker aangehad het nie. My man is 'n risiko-geval vir Covid en ons kan nie kanse vat hiermee nie. Ons besef toe dat die huis skoongemaak is, sonder maskers. Ons het nadat hulle uit is, alles weer skoongemaak en gesaniteer.

Drakensberg House's response

Thank you for bringing this matter to our attention.

Drakensberg House
Yejna N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yejna N
Family with young children

Excellent place to relax and unwind.

Wonderful location with great amenities. Great for kids to enjoy the outdoors. Safe and good value for money.

Drakensberg House's response

Thank you so much.

Drakensberg House
Shaun C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun C
With friends

Tranquility in the Berg.

Drakensberg House is a very well equipped facility in the central berg. You can do as much, or as little, as you want to. The choice is yours. The Drakensberg Sun is just down the road with all its amenities. When choosing to stay at this location, remember that the monkeys are hectic, keep all windows and doors closed. Highly recommended.

Drakensberg House's response

Thanks Shaun, do come again.

Drakensberg House
Jaco F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco F
Family with teenagers

Dit was absoluut alles waarvan 'n mens droom!

Pragtig skoon, alles was in werkende toestand, tot 'n skottelgoedwasser! Pragtige omgewing, baie goed geleë, binnenshuise versiering keurig. Mens kan net absoluut heerlik ontspan. Ons wil sommer bespreek vir volgende keer!

Drakensberg House's response

Baie dankie.
from Ireland

Drakensberg House
Benita W - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Benita W
On business

Verblyf was uit die boeke!

Verblyf was baie gemaklik en netjies.

Carien C - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien C
With friends

Tevrede.

Ek het plek bespreek vir my man en 7 vriende. Ek is baie tevrede met die diens en die mans kan nie uitgepraat raak oor die verblyf nie. Die uitsig is pragtig en die huis baie netjies met alles wat jy nodig het. Ons gaan definitief weer in die toekoms kuier by Drakensberg House. Baie dankie vir 'n ondervinding!

Karen S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S

Ideaal vir 'n goeie wegbreek. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n wegbreek.

Dit was regtig 'n heerlike plek om te bly. Alles wat jy nodig het is daar. Ek sal definitief die Drakensberg House weer besoek. Die uitsig is asemrowend. Hy is toegerus met 'n heerlike kaggel vir daardie koue aande en skep 'n heerlike atmosfeer. Toegerus met speletjies wat ons terdeë geniet het.

Alastair M - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alastair M

Fantastic

Great visit, many thanks.

was R3 200
From R2 560
per night (sleeps 8)
was R3 200
From R2 560
per night (sleeps 8)
was R3 200
From R2 560
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Bottlebrush Place, Bergview Estate, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b614366871109b7aafd54151b462313d28b608609af25f5f28a4386c12d052ced523d807d08f460014cbd3f4c8e7b6488d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 200, now From R2 560  per night (sleeps 8) 9 5 1 5 2 Bottlebrush Place Bergview Estate 3310 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -29.010617 29.423082
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!