The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Drostdy Hotel | TravelGround
+33

Drostdy Hotel

Hotel

Review Summary

4.6 out of 5from 25 reviews for Drostdy Hotel
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.3/5
Gerry  - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerry
With spouse/partner

Great hotel for a short stop over.

Great accommodation, excellent food and service, an ideal stop over en route to ones destination!

Margo D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margo D
Family with teenagers

Ons kuier was heerlik in die mooiste hotel met alles wat jy nodig het daar.

Pragtige kamers, 3 swembaddens en ‘n restaurant met heerlike kos. Ons gaan defnitief weer gaan. Ek sal volgende keer meer as een aand by die Drostdy wil oorslaap om Graaff-Reinet beter te kan besigtig.

Mareliza J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mareliza J
With spouse/partner

Memorable.

Ons het baie lekker hier oorgebly. Netjiese verblyf, lekker kos, goeie diens. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Johan G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan G
With spouse/partner

Alhoewel heelwat duurder as gastehuise, is kamers en geriewe die moeite werd.

Goeie restaurant met aangename atmosfeer.

Marie Louise G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marie Louise G
With spouse/partner

Het beter verwag.

Dalk was my verwagting te hoog, maar Drostdy het dit nie gemaak nie. Eerstens het ons aandete bespreking weggeraak, ek het persoonlik gebel ‘n maand voor die tyd, en toe was daar net ‘n tafel buite beskikbaar in die koue wind. Die kamer se nagliggie vir die badkamer het nie gewerk nie. Die turndown service was water en koekies wat op die tafel neergesit was voor 6 uur. Toe ons die oggend uitboek, was die rekening verkeerd (en so ook die mense wat voor ons uitgeboek het). Om tyd te spaar kon ek net die regte bedrag betaal, waarna die faktuur reggemaak sou word en vir my ge-email sou word. Een week later, en ek wag nog. Ag née wat, volgende keer oornag ons vir baie goedkoper in ‘n Karoo huisie.

Dr. Cornelis B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dr. Cornelis B
Individual traveler

Absoluut nie waarde vir jou R2650 nie!

As jy so baie geld betaal, net vir 1 nag, dan verwag 'n mens ook 5 sterre. Nee, die kamer was klein, die verf in die badkamer langsaan die stort het afgeskilfer, stof op al die rame van die botaniese tekeninge, toiletbril aan een kant los, liggies bo die lessenaar geblaas, het dit vir die facility manager gesê in 'n lys, maar sy het net gelag. Ek het die lys ook by die ontvangs gelos, maar ook daar het hulle maar net gekyk, waar of ek wel nie wil besig hou nie. Nee, daai hotel makeer (soos altyd al was) 'n goeie strenge bestuurder. 'n Groot teleurstelling.

Francois F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois F
With spouse/partner

Breathtaking.

The highlight after a tiring year. Something magical about that place. The Africology Spa is a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Die hoogtepunt na 'n uitputtende jaar. "Something magical about that place." Die Africology Spa is 'n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne H
Family with young children

Fantasties.

Die hotel is tops. Veilig, mooi, smaakvol en perfek geleë. Baie vriendelike en goeie diens. Kos by restaurant uitstekend.

Maria E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria E
With spouse/partner

Peaceful and safe place to sleep over.

Friendly and helpful staff. Neat, clean and modern room. The room is prepared while you eat and you feel special. The restaurant has very friendly staff and excellent food. I will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en veilig oornag.

Vriendelike en behulpsame personeel. Netjiese, modern en skoon kamer. Kamer word voorberei terwyl jy eet, ens. en laat jou spesiaal voel. Restaurant het baie vriendelike personeel en uitstekende kos. Was 'n puik oornagplek wat ek weer sal kies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annette R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette R
With spouse/partner

Heerlik rustig en baie gerieflik.

Drostdy Hotel is ons gunsteling oorslaapplek wanneer ons Kaap toe reis. Die diens is uitstekend, die kamers gerieflik en skoon en die kos heerlik.

Dewald D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dewald D
With spouse/partner

Altyd heerlik om in die Drostdy tuis te gaan. Hotel word egter nou duur vir wat jy kry en daar is ander opsies.

Kamers is gemaklik en skoon. Aandete en ontbyt was eersteklas!

Izak M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak M
With spouse/partner

Baie lekker.

Net 'n nota: ligte buite hele aand aan is irriterend. Nogsteeds 'n baie lekker plek.

Danie V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie V
With spouse/partner

Briljant.

Na Drostdy is alles benede standaard!

Anel S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel S
Family with teenagers

Pleasant experience. Would like to come again.

See the ratings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename ervaring, sal graag weer wil kom.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annalie V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalie V
With friends

Wonderful accommodation! Value for money, will definitely sleep there again!

Excellent service, excellent staff and wonderful breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf! Waarde vir geld, slaap verseker weer daar!

Puik diens, puik personeel, wonderlike ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eden K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eden K
With friends

Great stay.

Everything was as we expected. Highly recommended and will go back on our next overnight stay at Graaf-Reinet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons verblyf hier was wonderlik!

Alles was wat ons verwag het! Ons sal dit beslis aanbeveel en weer daar oorbly wanneer ons in Graaff-Reinet oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelize D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annelize D
With spouse/partner

Aangenaam maar meer verwag.

Die kamer personeel het nie geweet dat ons 2 in die kamer slaap nie, en het slegs vir 1 persoon reggemaak. Die res was ek baie tevrede mee.

Wessel S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel S
With spouse/partner

Very special and a fantastic experience.

We are thankful for the quality accommodation we could see and book through LekkeSlaap and for their quality of service. Our stay at Drostdy Hotel was wonderful as were the meals. The rooms are spacious and beautiful with everything you expect of a five star place. The only thing we missed was M-Net's kykNet-channel for a bit of Afrikaans on TV.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie spesiaal en 'n fantastiese ervaring.

Ons is dankbaar vir die gehalte verblyf wat ons deur LekkeSlaap kon sien en bespreek en vir hul gehalte diens. Ons verblyf by die Drostdy Hotel was wonderlik asook die etes. Die kamers is ruim en pragtig met alles wat jy verwag van 'n vyf ster. Die enigste wat ons gemis het was M-Net se kykNET-kanaal vir 'n bietjie Afrikaans op TV.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marianna V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianna V
With spouse/partner

Geskiedkundige verblyf.

'n Hotel ryk aan geskiedenis en karakter en pragtig opgeknap. Baie sentraal geleë. Heerlike badkamer met ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Toiletware nie behoorlik aangevul en geen teken van beskuitjies saam met koffie nie. Nietemin uitstekende waarde vir geld.

Dewald D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dewald D
With spouse/partner

Incredible location and facility!

Safe and central, delicious meals and close to a few nice attractions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike ligging en fasiliteit!

Veilig en sentraal, heerlike etes en naby 'n paar oulike besienswaardighede!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie K
With spouse/partner

Baie beslis bo verwagting.

Beslis die beste verblyf op Graaff-Reinet teen 'n baie billike prys. Daar hoef nie verder gesoek te word nie. Modern, luuks, gerieflik en professioneel. Tog informeel en ontspanne. Word baie hoog aanbeveel!

Loraine V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loraine V
With spouse/partner

Uitstekende venue!

Ons het ons verblyf baie geniet! Uitstekende hotel met vriendelike, behulpsame personeel en fantastiese kos! Die tuine is pragtig. Ek het vir die bestuurder ook gesê dat my enigste issue was die kamer was baie bedompig. Ons hou nie van konstante lugreëling, so as jy dit afsit is die kamer onleefbaar. Ons het met ons vensters en deur oop geslaap en was bietjie bekommerd of dit veilig is. Ek sal volgende keer 'n kamer met privaat stoepie kies.

Dr Andre V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dr Andre V
With spouse/partner

Onaanvaarbaar en teleurstellend.

Ons lugversorger het die hele nag op die bed aan die kopkant gedrup. Dit was so erg dat die handdoeke sopnat was. Ontbyt was teleurstellend - geen personeel om die tafels te bedien nie. Geen keuse van eiers nie en geen melk nie. Moes by die kombuisdeur self vir melk gaan vra.

Marilize H - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize H
With spouse/partner

Fantastiese juweel in die Karoo.

Baie dankie vir die goeie diens en lieflike verblyf. Sal beslis weer kom kuier!

Philip L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip L
With spouse/partner

Baie mooi en baie aangenaam.

Ons het heerlik gebly en aandete in die restaurant was heerlik. Die diens was ook baie goed en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was 'n beproewing, met geen struktuur en klaarblyklik te min personeel. Ons moes baie lank wag vir 'n baie eenvoudige bestelling en toe dit kom was dit verkeerd. In die geheel gesien was dit egter baie lekker.

From R2 790
per night (for 2 people)
From R2 790
per night (for 2 people)
From R2 790
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 80 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 30 Church Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZDA1MzE4LTRlNjAtNDc4OC05MDc0LTU2ZTBlYWE4MDQwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 790  per night (for 2 people) 25 5 1 5 30 Church Street Graaff-Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -32.25204487411 24.535746899555
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!