The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Du Toit Selfsorg | TravelGround
+8

Du Toit Selfsorg

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 22 reviews for Du Toit Selfsorg
Cleanliness
5.0/5
Service
4.7/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Jeanette V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette V
Individual traveler

Lieflike tuin.

Alles wat nodig is, lieflike tuin en binne 5 minute se stap by die hospitaal. Sal beslis weer tuisgaan hier.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie, Jeanette! Sien weer!

Du Toit Selfsorg
Dewet@estelle P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewet@estelle P
Individual traveler

Good, clean and safe.

Good, clean and safe perfect.

Laurentia K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurentia K
Family with young children

Fantasties

Was baie lekker en by panorama hospitaal

Dewald K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald K
With spouse/partner

Very nice and peaceful environment.

Very welcoming upon arrival and immediately felt welcome. Unit within walking distance of Panorama Clinic. Unit very neat and clean and located in a quiet area. Can recommend it and will use unit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker rustige omgewing.

Baie vriendelik ontvang met aankoms en onmiddellik welkom gevoel. Eenheid binne loopafstand van Panorama Kliniek af. Eenheid baie netjies en skoon en geleë in 'n rustige omgewing. Kan dit aanbeveel en sal weer van eenheid gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Dankie Dewald, hoop ons sien gou weer.

Du Toit Selfsorg
Salome E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome E
With spouse/partner

Very comfortable, clean and very friendly reception.

Will recommend it. Very well-located and safe area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik, skoon en baie vriendelike ontvangs.

Sal dit aanbeveel, baie goed geleë en veilige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Dankie Salome, hoop ons sien julle weer!

Du Toit Selfsorg
Christo V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christo V
Individual traveler

Clean and safe accommodation.

Clean and safe accommodation near hospital.

Insie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Insie V

Like being in your own home.

It was a wonderful experience. Would recommend it to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos om in jou eie huis te wees.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Sal dit vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie, Insie. Ek waardeer jul terugvoer!

Du Toit Selfsorg
Engela L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela L
With spouse/partner

Friendly reception, convenient, neat and clean unit.

We looked for a comfortable, neat, clean and safe unit near the hospital. That's what we got! I highly recommend the unit! Thank you very much to the owners!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, gerieflike, netjiese en skoon eenheid!

Ons het gesoek na 'n gerieflike, netjiese, skoon en veilige eenheid, naby die hospitaal. Dit is wat ons gekry het! Ek beveel die wooneenheid baie sterk aan! Dankie baie aan die eienaars!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie, dis altyd lekker om sulke terugvoer te kry.

Du Toit Selfsorg
Jenny R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny R
With spouse/partner

Skoon, netjies, veilig, naby hospitaal.

Baie dankie vir die heerlike verblyf. Alles was perfek en ons sal beslis weer by julle kom bly. Dankie jou vriendelikheid.

Du Toit Selfsorg's response

Dankie Jenny, ek waardeer dit.
Sien weer.

Du Toit Selfsorg
Pieter V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

It met my needs.

On arrival we were welcomed and treated kindly throughout. The accommodation area was clean and neat, the fridge was full of refreshments if you wished to use it and prices were clearly set out. The accommodation area was quiet and safe. Parking was also in a safe area. Definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het voldoen aan my behoeftes.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang en vriendelik behandel regdeur. Die verblyf-area was skoon en netjies die yskas was vol verversings indien jy daarvan sou gebruik maak en pryse was duidelik uiteen gesit. Die verblyf-area was stil en veilig. Parkering van voertuig was ook in veilige area. Beveel dit beslis aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie Pieter, ons sien weer.

Du Toit Selfsorg
Tashwill M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tashwill M
With spouse/partner

Snoesig en baie privaat.

Uitstekende buurt, baie veilig en rustig, die netheid was op 'n ander vlak sowel as die vriendelikheid van die eienaars.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie vir die terugvoer, hoop om jul weer te sien.

Du Toit Selfsorg
Luzanie P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luzanie P
Family with young children

Wonderful.

Wonderful people and service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Wonderlike mense en diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie, ek waardeer dit.

Du Toit Selfsorg
Cormari C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cormari C
Family with young children

Onwelkom.

Ons het al by verskeie plekke gebly en aangename ervarings gehad, maar kan ongelukkig nie dieselfde sê vir hier nie. Ek het onprofessionele diens ervaar, en ons is baie onwelkom laat voel. Die uitboektyd is eers 10 uur die oggend, net na 7 gisteroggend het sy glo mal rondgehardloop op soek na die sleutel van die eenheid. Toe my ma haar verseker ons is nog daar, was haar reaksie dat sy seker was ons het met haar sleutel weggery en ons moet asb. net onthou om die sleutel te los. Die sleutel moet in 'n posbus gelos word wat so vol voëlbollie is dat ek my hande behoorlik moes ontsmet nadat ek die sleutel daarin gegooi het. Ek sal nie mense aanbeveel na Du Toit Selfsorg nie, al is dit stapafstand geleë van Panorama Hospitaal af.

Du Toit Selfsorg's response

Hi Comari,

Ek het nie gese dat jul 07:00 moet uit wees ni. Ek het ni jul motor gesien ni en was bang dat jul van sleutel vergeet het aangesien ek ni jul sleuteldeposito geneem het ni, my fout. Ongelukkig het n hadida in di boom bokant posbus nes gemaak, dit het ons di naweek al gebreek. Dis jammer dat party mense altyd fout soek, eerder as om dit wat reg is, raak te sien.

Du Toit Selfsorg
Petro V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
With spouse/partner

Very satisfied, convenient and tidy.

Liezel was very friendly and made us feel at home. The apartment was very comfortable and tidy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie tevrede, gerieflik en netjies.

Liezel was baie vriendelik en het ons tuis laat voel. Die woonstel was baie gerieflik en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Dankie Petro, ek waadeer die terugvoer!

Du Toit Selfsorg
Karen S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S

It was very nice and safe. Highly recommended.

Very, very nice and good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en veilig ek beveel baie mense aan om daar te kan gaan bly.

Baie baie lekker en goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie Karen; ons sien jul weer!

Du Toit Selfsorg
Gert V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Quick service!

Convenient and clean. A pleasure to shower and then get into a clean bed!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Flinke diens!

Lekker gerieflik en skoon. 'n Plesier om te stort en onder skoon beddegoed te slaap!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie julle, ek waardeer dit. Mooi bly!

Du Toit Selfsorg
Raymond G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond G
With spouse/partner

Comfortable and cosy in a quiet area.

Very comfortable and close to Panorama Clinic, shopping centres and easy access to main routes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en gemaklik in 'n lekker stil area.

Baie gerieflik naby aan Panorama MediClinic, winkelsentrums en maklike toegang tot hoofweë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Dankie, ons hoop ons sien jul weer.

Du Toit Selfsorg
Joanne S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joanne S
On business

Comfortable.

A suggestion that winter sheets and electric blankets be considered for the cold winter evenings. Place complimentary milk in the refrigerator. We only stayed one night and to have opened a 1 litre of milk and pay R15 is excessive.

John S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John S
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam om hier tuis te gaan.

Vriendelik ontvang en alles wat nodig is. Die eienares was baie tegemoetkomend en behulpsaam.

Du Toit Selfsorg's response

Baie dankie, julle was super gaste gewees!

Du Toit Selfsorg
Michelle B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle B

Baie pragtige plek met mooiste tuin.

Fantasmagories.

Du Toit Selfsorg's response

Dankie Michelle, ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.

Du Toit Selfsorg
Jaco V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

Very nice with a lot of care and hospitality.

Had a nice stay and a lot of space. Very friendly reception and very clean. I will highly recommend them, especially to people who has to bring someone to the hospital and who has transport problems. Had a very nice stay and it is within walking distance of Panorama. Very clean and good reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker met groot sorg en gasvryheid.

Het lekker gebly en baie spasie. Baie vriendelik ontvang en baie skoon. Ek sal hulle te sterkste aanbeveel, veral vir mense wat iemand moet hospitaal toe bring en vervoer probleme het. Het baie lekker gebly en dit is stapafstand van Panorama af. Mooi skoon en gasvry ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Du Toit Selfsorg's response

Altyd lekker om terugvoer te kry!
Sien uit daarna om jul weer te sien!

Du Toit Selfsorg
Marlene Q - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene Q
Family with young children

Perfek vir die kleiner gesin.

Sal beslis weer hier bly.

Du Toit Selfsorg's response

Dit was baie lekker om julle te ontmoet, sien uit daarna om julle weer te sien!

Du Toit Selfsorg
From R750
per night (for 3 people)
From R750
per night (for 3 people)
From R750
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 16:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 28 Drostdy Street, Panorama, 7500, Western Cape
  • No children under 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATZbX5lYHHenILc16ujwvjGCsf2QtZNKsXNoxldEXVMtLNdmpQH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 3 people) 22 5 1 5 28 Drostdy Street Panorama 7500 Western Cape 0860 022 102 16:00-18:00 11:00 -33.876874410542 18.575320993254
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!