Dux-n-Biki Guesthouse
Review Summary
Lydia K - Apr 2022
Overall score
Netjies.
Pierre C - Mar 2022
Overall score
Vinnige kuier.
Rynette V M - Jan 2021
Overall score
Gerieflik, netjies en gasvrou is baie hulpvaardig.
Dux-n-Biki Guesthouse 's response
Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer.
Carol F - Dec 2020
Overall score
Was very pleasant.
Mynette B - Jan 2020
Overall score
Clean, sweet spot.
Read moreDux-n-Biki Guesthouse 's response
Good day,
Thank you so much for your review.
Friendly regards,
Dux-'n-Biki
Donnia O - Jan 2020
Overall score
Gemaklik en netjies. Vriendelike diens.
Dux-n-Biki Guesthouse 's response
Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Dux-n-Biki
Constance P - Jan 2020
Overall score
Baie mooi plek - wonderlike gasvryheid en 'n baie skoon, netjiese en pragtige kamer met alles wat jy nodig het vir 'n lekker nag.
Read moreDux-n-Biki Guesthouse 's response
Goeie middag
Dit was baie aangenaam om julle by ons te kon akkomodeer.
Vriendelike groete
Dux-n-Biki
Christa E - Jan 2020
Overall score
Was gerieflik en het die plek geniet.
Dux-n-Biki Guesthouse 's response
Goeiedag
Dankie vir die terugvoer. Dit was aangenaam om julle hier te kon akkomodeer.
Vriendelike groete
Dux-'n-Biki
Jeanne-marie D - Jan 2020
Overall score
Netjies, skoon, professionele ontvangs, privaat.
Dux-n-Biki Guesthouse 's response
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.
Robert C - Dec 2019
Overall score
Baie aangename plekkie met 'n lieflike uitsig.
Dux-n-Biki Guesthouse 's response
Dit was 'n groot plesier om julle to kon huisves.
Ons hoop ons sien julle sommer gou-gou weer.
Vriendelike groete
Dux-n-Biki
Heather K - Apr 2019
Overall score
Gemaklik en rustig.
Andrea V - Dec 2017
Overall score
Die warmste verwelkoming nog ooit en als wat mens nodig het vir 'n naweekwegbreek.
Hennie L - May 2017
Overall score
Enjoyed the stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly!
Sal weer daar bly. Goeie diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Runette R - Jan 2017
Overall score
Peaceful, neat, safe, close to the sea and everything you need for a short holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies, veilig, naby die see en als wat mens nodig het vir 'n kort vakansie.
Ons was baie vriendelik ontvang, tannie Lydia en oom Gert. Ons is mooi rondgewys waar als is. Kamer het als in wat mens nodig het - yskas, microwave, ketel, wok, televisie en meer as genoeg pakplek. Lekker stil en rustig om te ontspan en te slaap in aand. Baie veilig en mooi uitsig vanaf verblyf. Sal dit wel aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmaine T - Jan 2017
Overall score
Kitchen does not have the same attention as the rest of the place. Other wise it was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kombuis het nie dieselfde aandag as die res van die plek gekry nie. Andersins was dit baie lekker.
Ontvang en gasvryheid is daar baie van. Naby aan die strand geleë en lekker om na die see te kan kyk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jessica R - Jan 2017
Overall score
Great holiday with a relaxing atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker vakansie in ontspanne atmosfeer.
Pragtige ligging met alle fasiliteite asof by die huis. Sou net 2 enkelbeddens vir die tieners (meisie en seun) verkies as 'n dubbelbed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolize J - Jan 2017
Overall score
It felt like home! Hospitality was unforgettable. The owners makes you feel very special.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het gevoel soos huis! Gasvryheid is onvergeetlik. Die eienaars laat jou baie spesiaal voel.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre D - Dec 2016
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Netjiese verblyf. Ongelukkig geen uitsig uit die kamers nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 65 Protea Road, Dana Bay, 6510, Western Cape
- All ages welcome