Eden Self Catering
Review Summary
Tamlyn C - Nov 2020
Overall score
Uitgerus!
Allan H - Sep 2020
Overall score
We were warmly welcomed by our hostess, Karen.
Lesley V - Jan 2020
Overall score
Peaceful.
Liezelle F - Jan 2020
Overall score
Relaxing and peaceful accommodation, a break away from home.
Wendy B - Dec 2019
Overall score
Highly recommended.
Wendy J - Dec 2019
Overall score
Netjies.
Envor J - Sep 2019
Overall score
Gemaklik.
Christa R - Jul 2019
Overall score
Enjoyable and friendly service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellig, vriendelike diens!
Ons was in Riversdal vir 'n rugbytoer en die plekkie was baie sentraal. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer soontoe gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bianca A - Jul 2019
Overall score
Asemrowende, skouspelagtige, uitsig en 'n warm tuiste.
Elmo S - Jun 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Netjies. Goeie diens en uitstekende ligging. Sal defnitief weer terugkeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadia J - May 2019
Overall score
Dit was perfek.
Chante E - Apr 2019
Overall score
Beyond fantastic.
Liezl J - Mar 2019
Overall score
Sentraal geleë. Baie netjies en skoon en rustige atmosfeer.
Andrew K - Jan 2019
Overall score
Ons het heerlik hier gebly!
Malanie O - Dec 2018
Overall score
Lekker blyplek vir groot groep.
Emmerentia D - Nov 2018
Overall score
Alles was 100%.
Eden Self Catering's response
Emmerentia, dit is baie spesiaal dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te gee vir Eden Self Catering. Hoop om jou weer eendag te ontvang.
Alan M - Oct 2018
Overall score
Moet sê dit was awesome. Sal dit vir enige iemand voorstel.
Eden Self Catering's response
Baie dankie Alan, ek waardeer jou moeite om terugvoering te gee. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 4 Badenhorst Street, Riversdal, 6670, Western Cape
- All ages welcome