The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eikelaan Farm Cottages | TravelGround
+30

Eikelaan Farm Cottages

98 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 98 reviews for Eikelaan Farm Cottages
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Magdaleen L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdaleen L
Family with young children

Pragtige uitsig.

Die eenheid is pragtig en gerieflik. Die uitsig uit die sitkamer en oor die stoep is lieflik. Ons het lekker op die plaas elke geloop en na die groentetuin en diere gekyk en die mense was almal baie vriendelik!

Eikelaan Farm Cottages's response

Beste Magdaleen,
So bly julle het jul verblyf by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Lynette Fourie

Eikelaan Farm Cottages
Jodean A - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jodean A
Family with young children

Perfect! Exactly the relaxing, safe and beautiful, scenic holiday that we were hoping for.

We had an amazing stay. Everyone was friendly, our accommodation was clean and comfortable, and the kids had a blast in the pool and playing on the beautiful grounds. When we asked where we could purchase wood from, we were pleasantly surprised with free bags too. We will certainly be back in summer.

Herbert D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herbert D
Family with teenagers

Unwind and get away.

It can get really cold.

Elizabeth M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With friends

Dit was onvergeetlik.

Ons het 'n warm verwelkoming van die bestuurder gekry. Die ander gaste wat ook daar was was net so vriendelik. Die dame wat ons van hulp was het haar taak goed gedoen. Die werkers wat naweek af was het dit hulle plig gemaak om vir ons die plaastuin te wys. Sal beslis weer kom. Die kothuis was baie gerieflik en baie netjies. Sal almal aanbeveel om te gaan, want dit was voorwaar elke sent werd.

Ilse D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ilse D
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly en die omgewing is pragtig.

Die beddegoed is wit en baie mooi skoon. Daar is 'n elektriese kombers wat baie gehelp het met die sneeu op die berge. Die plekkie kon skoner gewees het, vir waarde vir geld moet dit skittter. Die kombuisgereedskap kort 'n bietjie aandag.

Jackie V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jackie V

Dit was rustig.

Die natuur is pragtig. Die eenheid self kort 'n goeie skoonmaak, veral in die hoekies en die kaste buite was bietjie vetterig. Iewers was daar ook 'n kommunikasieprobleem. Ek het duidelik aangedui op my bespreking dat ons 'n 3-jarige het wat saamkom, maar die gasvrou het nie daarvan geweet nie. Sy was gelukkig baie vriendelik en het ons dadelik gehelp. Die plek is baie kindervriendelik en die diens is goed.

Gerhard S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
With spouse/partner

Heerlik gekuier, alle geriewe vir 'n koue wintersaand - sal weer kuier.

Baie vriendelike gasheer en ontvangs, het dit baie geniet.

Ragel S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ragel S
Family with young children

Rustige atmosfeer.

Ons het gehou van die natuurskoon en stilte.

Ronelle S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle S
With friends

Lekker ontspanne. Pragtige omgewing.

Saterdagaand was die vlieë baie lastig. Dis al wat bietjie gepla het.

Kobie S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie S

Ontvlugting vir die siel.

Baie dankie aan Konsul en die personeel. Ons het 'n heerlike uitrus naweek daar deurgebring. Die eenheid het alles wat mens nodig het en die uitsig op die vallei en omringende berge is baie besonders. Ons sien julle weer in die toekoms.

Helen A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helen A
With spouse/partner

Stil, rustig en privaat.

Alles wat jy nodig het vir 'n rustige naweek wegbreek. Dis baie privaat en ons het baie veilig gevoel. Al wat jy hoor is die voëltjies en die krieke. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, baie rustig. Ons het die lekkerste plaas produkte daar gekoop.

Hilda V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda V
Family with young children

Amazing.

Baie lekker vir jou gesin om te rus en die natuur te bewonder.

Adel S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Adel S
With spouse/partner

Spacious and large cottage. Quiet farm atmosphere with lovely mountain views and farm activities.

Our stay was pleasant. Attention can be paid to the problem with regard to flies. Finer detail compared to the cleaning of the braai facility and porches will be appreciated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim en groot kothuis. Rustige plaasatmosfeer met lieflike uitsig oor die berge en plaasbedrywighede.

Ons verblyf was aangenaam. Aandag kan gegee word aan die probleem t.o.v. vlieë. Fynere detail t.o.v. die skoonmaak van die braaifasiliteit en stoepe sal waardeer word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nathaneil L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nathaneil L
Family with young children

Relaxing and tranquil. Great for my kid. Too many crickets coming inside the cottages.

Great stay on all levels except the crickets that come inside the cottages. Too many of them! Please fumigate.

Christie B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christie B
With spouse/partner

Very nice for our purpose, was a bit out of the way in Tulbagh.

The flies are quite a problem in the house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heel lekker vir ons doel, was in Tulbagh bietjie uit die pad.

Die vlieë is nogal 'n probleem in die huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thys D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thys D
Family with teenagers

Mooi berguitsigte, lugversorsing in slaapkamer was heerlik.

Woonstel herinner aan Kaap Hollandse styl. Lekker buitebraai-area by swembad.

Michana W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michana W
Family with young children

It's the best.

We love going there! And keep coming back. My children love It.

Wilanie V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilanie V
Family with young children

Heerlik gerus terwyl kinders swem en natuur geniet.

Tussen die groot grasperk, baie mooi tuin, parkie en swembad het kids heeldag besig gebly, terwyl ons braai en kuier by die swembad lapa. Daar's genoeg koeltebome en die beddens slaap heerlik!

Ilonka C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilonka C
With friends

Dit was heerlik.

Ons was vriendelik verwelkom en was ook onverwags opgegradeer na 'n groter kothuis sonder enige ekstra kostes. Lynette en haar man was baie vriendelik en behulpsaam oor al die lekker Tulbagh dinge. Die kothuis was skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Die beddens was stewig met skoon linne en handdoeke. Daar was melk in die yskas - wonderlik! Dit was so lekker om op die stoep te sit en net berge rondom jou te sien. Die stil omgewing buite die dorp was asemrowend mooi en rustig. Ons het lekker geslaap en sal vir seker weer soontoe gaan. Baie dankie vir die lekker huislike tuiste.

Dempsey H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dempsey H
Family with young children

Baie mooi en goed geleë.

Die ligging is baie mooi, die gasvryheid is uit die boonste rakke, die cottage is mooi en skoon. Die plaas bied baie speelplek vir kinders, 'n lang lys van vars plaasprodukte is ook op die plaas beskikbaar.

Marguerite P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marguerite P
Individual traveler

Pragtig, gerieflik, netjies!

Baie goeie ontvangs, selfs die kaggel is aangesteek vir 'n effense koel aand.

Ingrid D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ingrid D
Family with young children

Lovely location and cottage.

We had a wonderful time and will definitely return. Comfortable beds and clean house. Well equipped. Lovely relaxing location.

Ria S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ria S
Family with young children

Lovely winter weekend on a lovely farm.

Our accommodation in the Witzenberg cottage was lovely. The large double bed (queen? king? Great size!) was beautifully made with wonderful bedding and the fold-out sofa in the living room next to the fireplace was fantastic. It was a great adventure to sleep next to the fire! The owners of the farm, as well as all the workers, were very hospitable and everything went smoothly. The farm life starts right on your patio with a view of the mountain and a dam with geese, sheep in the distance, and hundreds of chickens that roam freely in large camps. The kids enjoyed the 300 chicks in the heated room! We drove on the truck behind the tractor and watched the sheep be fed late afternoon. We walked through the wonderful organic vegetable garden and couldn't get enough of the cold, fresh air. In the evenings we braaied on our patio. Tulbagh is just a few miles away and is a jewel of a village. The cottage has a wonderful book full of information on the environment and valuable information such as doctors' contact details. We really enjoyed ourselves. I can definitely recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike wintersnaweek op 'n lieflike plaas.

Ons verblyf in die Witzenberg cottage was heerlik. Die groot dubbelbed (queen? king? so lekker groot!) was heerlik opgemaak met wonderlike beddegoed en die uitvoubank in die woonkamer langs die kaggel was fantasties. Dit was 'n groot avontuur om langs die vuur te kon slaap! Die eienaars van die plaas, asook al die werkers was vreeslik gasvry en alles het glad verloop. Die plaaslewe begin reg op jou stoep met 'n uitsig na die berg en 'n dam met ganse, skape wat in die verte blêr, en honderde hoenders wat in groot kampe vrylik rondloop. Die kinders het die 300 kuikens in die verwarmde kamertjie vreeslik geniet! Ons het op die trok agter die trekker gery en gaan kyk hoe die skape gevoer word laatmiddag. Ons het deur die wonderlike organiese groentetuin gestap en kon nie genoeg van die koue, vars lug kry nie. Saans het ons op ons stoepie gebraai. Tulbagh is net 'n paar kilometer ver en is 'n juweel van 'n dorpie. Die cottage het 'n wonderlike boek vol inligting oor die omgewing en waardevolle inligting soos kontakdetails vir dokters ens. Ons het regtig lekker gekuier. Ek kan dit beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikelaan Farm Cottages's response

Beste Ria,
So Bly julle het julle verblyf op die plaas geniet. Ons hoop julle kom gou weer 'n draai op die plaas maak.

Eikelaan Farm Cottages
Evan B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evan B
Family with young children

As my wife said, "We are definitely coming back!"

Everything is 100%. Private, convenient, comfortable and staff very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soos my vrou gesê het: "Ons kom definitief weer terug!".

Alles is 100%. Privaat, gerieflik, gemaklik en die personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadia J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nadia J
Family with young children

Neat, simple and nice farm atmosphere.

Our accommodation was perfect and was everything we were looking for. Neat, clean, nice braai facilities and wood.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, eenvoud en lekker plaasgevoel.

Ons verblyf was perfek en alles gebied waarna opsoek was. Netjies, skoon, lekker braaigeriewe en hout.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda D - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magda D
With spouse/partner

Beautiful location.

The cottage can do with an upgrade, but the location is fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing.

Die kothuis kan doen met 'n opknap, maar die ligging is fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis B
Family with teenagers

Absolutely fantastic!

We were received with open arms even though we arrived after 9 in the evening. The caretaker was very accommodating and did everything in his power to make us feel welcome. The cottage is beautifully and comfortably furnished and we thoroughly enjoyed our stay. Again, thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Ons is met ope arms ontvang en baie welkom geheet al het ons eers na nege die aand arriveer. Die opsigter was baie tegemoetkomend en het alles in sy vermoë gedoen om ons welkom te laat voel. Die huisie is pragtig en gerieflik ingerig en ons het ons verblyf terdeë geniet. Nogmaals, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roelof D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof D
With spouse/partner

Baie aangename verblyf in 'n baie goeie plek.

Sien sterre.

Eugene Jephta J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene Jephta J
With spouse/partner

Dit was sielverkwikkend.

Vir iemand wat die stadsgewoel elke dag trotseer was hierdie breek net wat ons nodig gehad het. Die rustige atmosfeer die ligging en net alles was perfek. Die stilte was tasbaar.

Othelie M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Othelie M
Family with young children

Rustigheid.

Rustigheid in die mooie Tulbagh.

Daniela W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniela W
Family with young children

Amazing stay!

It was a lovely stay with amazing hosts. Cottages are well equipped and very comfortable with awesome views. Was a home away from home! Will definitely be booking again!

Ruari P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruari P
With spouse/partner

Awesome relaxing stay. Great fun for the puppies.

See stars.

Johan K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With friends

Skoon en netjies! Baie vriendelike mense.

Baie gerieflik en skoon. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Vir seker waarde vir geld.

Ans-mari B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ans-mari B

Two days were too little.

Enjoyed every moment in a beautiful environment. Well equipped house and friendly host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Twee dae was te min!

Elke oomblik geniet in 'n pragtige omgewing. Goed toegeruste huis en vriendelike gasheer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Agnetha P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Agnetha P
Family with young children

Our short little visit was very nice!

We very much enjoyed the quietness. Beautiful view of the mountains. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons kort kuiertjie was baie lekker!

Ons het die stilte baie geniet. Mooi uitsig op die berge. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barbara M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara M
With friends

Pragtige uitsig, baie vriendelike eienaar, genoeg speelplek vir kinders, sal weer gaan.

Blyplek is ruim en kan maklik 4 mense huisves. Ek kan Eikelaan Cottages regtig aanbeveel. Enigste klagte, extra kombers het 'n groot vuil merk opgehad en kussing op sitkamerbank het taai gevoel.

Lynette D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette D
Family with teenagers

Great relaxing farm stay.

Eilelaan was lovely. Cottages were spaces enough for 6 of us (including 3 teenage boys), definitely a place to relax. Close enough to Klondyke, Ceres and Worscester.

Deoni K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deoni K
Family with young children

Dit was fantasties en baie rustig.

Dit was 'n heerlike wegbreek. Die kothuis was baie netjies. Die area is so stil en rustig. Ons kleintjie het die speelpark en diere baie geniet!

Jan R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan R
With spouse/partner

Veilige verblyf in goed toegeruste chalet op pragtige plaas.

'n Ware oase! Het heerlik ontspan op hierdie pragtige plaas. Die chalet is goed toegerus en die ontvangs was gul en hartlik. Sal hierdie verbly vir enigeen aanbeveel.

Charmaine D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Charmaine D
With friends

Hier ervaar jy nog plaasgasvryheid.

Met ons aankoms op die plaas het Lynette ons vriendelik ontvang en ons vergesel na ons huisie, Winterhoek. Sy het vir ons raad gegee oor watter besienswaardighede en restaurante ‘n moet is om te besoek. Ons was 2 couples met elk ons eie badkamer, die beddens was mooi oorgetrek en ons het heerlik geslaap. Groot was ons verbasing dat daar selfs aircon was. Daar is lekker kaggel vir wintermaande en buite is ‘n reuse ingeboude braai op ‘n groot stoep. Die kombuis is baie goed toegerus. Die grootste bonus is dat dit troeteldiervriendelik is. Mense met troeteldier wil ook graag in skoon, sonder hare akkommodasie bly. Ons het lekker met ons 2 klein hondjies op die plaas rondgeloop. Fanie het ook kom inloer en ons alles van hulle boerdery vertel. Ek beveel hierdie plek regtig aan. Hier ervaar jy nog plaasgasvryheid. Dankie Lynette en Fanie dat julle ons so welkom laat voel het.

Isabell D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Isabell D
With spouse/partner

Sal definitief weer daar oornag.

Sal beslis aanbeveel dat hul potte, panne en toebehore nagekyk word, ons het so bietjie gesukkel om met gemak als vir etes reg te kry. Braaigeriewe is ook maar nie op standaard nie. Alhoewel ons besef dat dit droog is, behoort die gras rondom die swembad en huise gesny te word, asook beheer uit te oefen oor insekte. Bo en behalwe die bogenoemde, sal ons weer beslis daar oornag.

Inge G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge G
Family with teenagers

Rustige naweek op die plaas.

Ons het heerlik gebly, ek sal wel net aanbeveel dat die eienaar die fotos opdateer. Ek verstaan daar is droogte, maar dit lyk buite heel anders as wat dit toe op die fotos was. Verder geen klagtes.

Rene S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene S
With friends

Dit was heerlik skoon en netjies. Baie ruim vertrekke en baie goed ingerig. Die lugversorging was fantasties!

Ontvangs was baie hartlik. Die verblyf was baie aangenaam en goed ingrig netjies en skoon. Baie dankie vir 'n heerlike warm naweek, maar gelukkig ook 'n heerlike lugversorging!

Lanice H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lanice H
With spouse/partner

Very peaceful and relaxing.

An excellent place to unwind with no distractions.

Izel F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Izel F
Family with young children

Baie lekker.

Het verskriklik lekker gebly. Dit was ideaal vir klein kinders wat kon speel op klimrame en lekker rondhardloop met bal in omheining. Rustige plaas atmosfeer.

Michana W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michana W
Family with young children

We really enjoyed it! My children could enjoy playing and we enjoyed the quiet. Thank you very much, it was awesome.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet! My kinders kon lekker speel en ons het die stilte geniet. Baie dankie, dit was awesome.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adél R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adél R
With friends

Pleasant but can be improved.

Reception was closed when we arrived at 14:00 (even though that was the agreed upon check-in time), had to wait, same issue on when we left and had to pay. Also no one cleaned our unit, brought clean towels or replenished tea or coffee. The oven/stove didn't work after the first day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam maar kan baie verbeter.

Ontvangs was gesluit toe ons daar aangekom het 14:00 (alhoewel dit aangewys is as inkloktyd), gesit en wag en dieselfde toe ons ry en moes betaal. Ook niemand het ons eenheid kom skoonmaak, skoon handdoeke gebring of koffie en tee weer opgevul nie. Ons oond/stoof het ook na dag 1 nie weer gewerk nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarena W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarena W

Baie rustig en aangenaam.

Blyplek was skoon en netjies. Alles wat nodig was is beskikbaar. Sal beslis dit beslis aanbeveel.

Suzanne H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne H
With spouse/partner

'n Wonderlike ervaring!

Hartlike ontvangs het ons sommer gou tuis laat voel. Die uitsig is asemrowend, die organiese groentetuin 'n lus vir die oog. Hoop om sommer gou weer terug te keer!

Elizabeth V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth V
With friends

Vreedsaam.

Ons het die verblyf by Eikelaan baie geniet. Pragtige uitsig vanaf binne-vertrek en groot private braai stoep. Kaggeltjie in die leefvertrek was pluspunt vir die winter!

Elricka D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elricka D
Family with young children

Their hospitality and service are excellent!

We were delighted and very impressed and satisfied with facilities and service. Children could play outside and watch TV. Braai and fireplace facilities great for wet, winter days. Spent two mornings walking on farm. Fresh farm products and beautiful surroundings / views are bonus! Will undoubtedly recommend and visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hul gasvryheid en diens is voortreflik!

Ons het heerlik gebly en is baie beïndruk en tevrede met fasiliteite en diens. Kinders kon heerlik buite speel en TV kyk. Braai en kaggel fasiliteite heerlik vir nat, wintersdae. Twee oggende lekker gestap op plaas. Vars plaasprodukte en mooi omgewing/uitsig is bonus! Sal sonder twyfel aanbeveel en self weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Flip L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip L
With friends

As we were there in the middle of the week and there were no other guests, it was even more pleasant.

The farm also sells freerange eggs!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Omdat ons in die middel van die week daar was en daar geen ander gaste was nie, was dit nog meer aangenaam.

Die plaas verkoop ook werfhoendereiers!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben L
With spouse/partner

We recommend Eikelaan Farm Cottages stronly. The best self-catering place we've experienced in years.

In our marriage of 55 years Eikelaan has probably been the most comfortable, spacious self-catering unit we've ever booked. Very very tidy, well equipped and our hosts were lovely. Eikelaan Fram is at the foot of the beautiful Witzenberg Mountains, only about 5 kilometres from Tulbagh, the picturesque tourist town with so many interesting places. And the view from Eikelaan to the Witzenberg ... Eikelaan is surely worth a visit en we would love to relax there again Deo Volentas.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons beveel Eikelaan Farm Cottages sterk aan, want dit is die beste selfsorgplek waarin ons in baie jare gebly het.

In ons (man en vrou) huwelik van 55 jaar is Eikelaan Cottages seker die mees gerieflike en ruim selfsorg-eenheid waarin ons nog gekuier het. Boonop is dit baie netjies, goed toegerus en ons gashere was baie aangenaam. Eikelaanplaas is aan die voet van die pragtige Witzenberge geleë en net sowat vyf kilometer van die mooi toeristedorp Tulbagh met al sy interessante plekke. Eikelaan is geseën met 'n pragtige uitsig oor veral die Witzenberg. Ja, Eikelaan is beslis die besoek werd en ons sal vir seker graag weer daar wil gaan uitspan, as die Here Jesus Christus dit weer vir ons moontlik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michiel B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michiel B
With spouse/partner

Beautiful area and cottage.

Lynette and Fanie gave us a warm welcome. The cottage is spacious, neat and well maintained. The bed is brand new and we slept really well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing en huisie.

Lynette en Fanie het ons baie vriendelik ontvang. Die huisie is ruim, netjies en goed versorg. Die bed is nuut en ons het heerlik geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with teenagers

Very nice.

Very nice and tranquil.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Corne V
Family with young children

Peaceful weekend from the rush of everyday life.

We had a good stay and peaceful weekend. Our place was not free standing as advertised though. Our room was connected to the people next to us and I had to look my neighbour in the eyes while braaiing. Otherwise very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige naweek uit die gejaag van die lewe.

Ons het lekker gebly, rustige naweek gehad. Ons plekkie was wel nie vrystaande soos wat hul adverteer het nie. Ons kamer was geheg aan die mense langs ons en ek moes die buurman in die oë staar terwyl ons braai. Verder was dit lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrisanne M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisanne M
With spouse/partner

Perfek vir 'n rustige naweek of vakansie weg, baie lekker braai-area!

Goeie huis om te huur vir 4 mense (ons was 2 couples) almal eie badkamer met stort, great beddens, aircon was defnitief 'n pluspunt! Stoep met 'n stunning view en braai-area! Baie lekker rustige, stil plek vir 'n wegbreeknaweek of vakansie van die alledaagse besige lewe!

Eikelaan Farm Cottages's response

Beste Chrisanne,
Duisend dankies vir 'n ongelooflike mooi opsomming van jou verblyf. Die word waardeer. Hoop julle kom kuier wee by ons.
Voorspoedige Nuwe Jaar.

Groete,
Fanie en Lynette Fourie

Eikelaan Farm Cottages
Ignes I - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ignes I
Family with young children

Rustige plaas-gevoel.

Ons paar dae by Eikelaan was goed. Dit was 'n regte plaas-gevoel waar die kinders lekker kan speel. In die hitte was die swembad baie lekker. Die eetgerei moet 'n bietjie aangepas word - ons het nie 'n braaitang gehad nie en daar was ook 'n tekort aan skerp messe. Die miere en vlieë is bietjie van 'n irritasie aangesien daar plaasdiere in die omgewing is.

Eikelaan Farm Cottages's response

Baie dankie vir jou moeite om 'n verslag te skryf.

Eikelaan Farm Cottages
Sharifa R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharifa R
With spouse/partner

It was fantastic. So peaceful and quiet.

Eikelaan Farm Cottages are unbelievably cosy. The atmosphere is awesome. Stargazing was breathtaking. The owners are too sweet.

Denzille R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Denzille R
With friends

Very clean and neat.

Excellent accommodation!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies.

Verblyf was uitstekend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikelaan Farm Cottages's response

Baie dankie vir die terugvoering. So bly julle het julle verblyf geniet.
Groete Fanie en Lynette

Eikelaan Farm Cottages
Faan D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faan D
With spouse/partner

Relaxation and rest for the soul! Wonderful to say the least!

We had a lovely visit in a beautiful farm environment. Eikelaan's location, surrounded by beautiful mountains and farmlands is probably this farm's biggest asset.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanning en rus vir 'n moeë siel! Salig om die minste te sê!

Baie lekker gekuier in 'n pragtige natuurskoon plaas-omgewing. Eikelaan se ligging, omring deur pragtige berge en landerye is sekerlik hierdie gasteplaas se grootste bate.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Margaret S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret S
With spouse/partner

Baie lekker gebly, besienswaardighede baie interessant.

Baie mooi en gemaklik. 'n Kassie vir derde gas sou help. Badkamer was besonder gerieflik - daar was plek om alles neer te sit! Salig!

Eikelaan Farm Cottages's response

Beste Margaret,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het jul tydtjie hier geniet.
Groete,
Fanie en Lynette

Eikelaan Farm Cottages
Fanie S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie S
With spouse/partner

Neat, clean and spacious accommodation that I can recommend.

The accommodaton was spacious, very neat and well-equipped and I will consider it again when we're in the vicinity.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese skoon en rúim verblyf wat ek kan aanbeveel.

Die verblyf was ruim en baie netjies en goed toegerus en sal weer oorweeg word indien ons in die omgewing is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikelaan Farm Cottages's response

Beste Fanie,
Ons is so bly om te verneem dat julle jul verblyf geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier op Eikelaan te sien.
Groete,
Fanie en Lynette Fourie
Eikelaan Farm Cottages
Tulbagh

Eikelaan Farm Cottages
Christine D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine D
With friends

Ongelooflik

Baie lekker gebly en gekuier. Sal definitief weer kom vir 'n kuier.

Clemens W - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clemens W

Stunning place with nice farm atmosphere.

Stunning cottage with breathtaking view on the mountains!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige verblyf met heerlike plaasatmosfeer.

Pragtige kothuis met asemrowende uitsig op die berge!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikelaan Farm Cottages's response

Beste Clemens,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering oor julle verblyf by Eikelaan. Kom bly gerus weer as julle in die omgewing is.
Groete,
Lynette en Fanie Fourie
Eikelaan Farm Cottages
Tulbagh

Eikelaan Farm Cottages
Christa H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa H
With spouse/partner

Incredibly beautiful location and we enjoyed walking there a lot.

Very good facility and well equipped. The mattress of the bed was old though and we couldn't get a good night's rest. Kitchen needed vegetable knives, a bread knife and bread board.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike mooi ligging en baie geniet om daar te kon gaan stap.

Baie goeie fasiliteit en goed ingerig. Die matras van bed was egter uitgeslaap en kon nie behoorlike nagrus kry nie. Kombuis het groentemesse, broodmes en broodbord gekort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikelaan Farm Cottages's response

Baie dankie vir die moeite wat julle gedoen het om 'n verslag te skryf. Net jammer julle het nie kom vra vir broodmes, groentemes en broodplank nie. Ek sou beslis nie 4 dae daarsonder kon klaar kom nie. Dit is, en was, alles in die kothuis, moontlik net misgekyk. Ek is bly julle het die omgewing en natuurskoon geniet.
Groete,
Lynette en Fanie Fourie

Eikelaan Farm Cottages
Ilse S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilse S
Family with young children

Everything you need - well equipped, safe and a playing area for the kids.

The two bedroom cottage was neat, safe, well equipped and I felt safe letting my kids run around on the fenced property. We will definitely stay there again, but next time we will take our own, larger towels with. Everything else was fantastic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat jy nodig het - goed toegerus, veilig en speelplek vir die kinders

Die 2 slaapkamer kothuis is netjies, veilig, goed toegerus en ek het veilig gevoel om my kinders te laat rondhardloop op die omheinde eiendom. Ons sal beslis weer daar bly, maar sal volgende keer net ons eie groter handdoeke saamneem. Alles verder was fantasties.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Derick B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derick B
Family with teenagers

Aangename, rustige, landelike en vriendelike lekker oorstaan.

Die vriendelike ontvangs van die gasheer na 'n lang rit laat 'n mens onmiddelik al ontspan. Vinnige afhandeling van formaliteite en aanwysing na jou verblyf is 'n riem onder die hart. Geriewe is van die boonste rakke en die slaapplek, meer as gemaklik. Jy word wakker met die gesang van Piet-my-vrou en ander voëls. Hierdie is beslis vir die reisiger 'n moet vir 'n dag of twee.

Carmen C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carmen C
With friends

We had a very relaxing weekend at an absolutely beautiful location.

The cottage we stayed in was really spacious, clean and equipped with everything you need. We really loved the fact that Oom Fanie opened the cottage for us and then basically left us alone for the rest of the weekend even though they were 10 steps away. We loved every minute of our stay. Thank you.

Eikelaan Farm Cottages's response

Dear Carmen,

It was lovely having you on the farm.

We are so pleased you enjoyed your stay and hope to have you back someday soon.

Regards,
Lynette and Fanie Fourie

Eikelaan Farm Cottages
Audrey A - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Audrey A
With spouse/partner

It is the best place to find yourself and renew your bond with your partner.

The place is secluded and ideal for a getaway away from your busy daily schedule. It is perfect for rest and also for a family getaway. The peaceful atmosphere is excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is die beste plek om weer jouself te vind en die band tussen jou en jou maat te hernu.

Die plek is afgeleë, ideaal vir wegbreek van die daaglikse besige skedule. Dis perfek vir rus en ook vir gesinswegbreek. Die kalm atmosfeer is uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eikelaan Farm Cottages's response

Beste Audrey,
Ons is so bly om te hoor julle het jul kuiertjie by Eikelaan Farm Cottages geniet. Ons sien na jul volgende besoek uit,
Groete
Fanie en Lynette Fourie

Eikelaan Farm Cottages
Angelique S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique S
With spouse/partner

It was fantastic.

It was incredibly nice. Quiet and peaceful. Exactly what we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Dit was ongelooflik lekker. Stil en rustig. Presies wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantel V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel V
Family with young children

Beautiful.

It was so nice for us to be back there. We were very surprised when we arrived and they had already put a camping cot in the room for our baby, without a fuss. We will definitely go back again and again. Thanks for your excellent and friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beeldskoon mooi.

Dit was vir ons baie lekker om weer terug daar te kon wees, en hulle het ons baie verras toe ons daar aankom en daar was sommer 'n kampbedjies vir ons baba reg in ons kamer sonder om te sukkel. Sal verseker weer en weer teruggaan. Dankie vir julle goeie en vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon F - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon F
With spouse/partner

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Dit was regtig baie netjies, huislik en skoon. Regte plaas-atmosfeer.

Eikelaan Farm Cottages's response

Beste Leon.
Ons is bly julle het jul tydjie hier op Eikelaan geniet. Ons hoop julle kom maak weer eendag 'n draai by ons en dat julle langer sal bly.
Groete, Fanie en Lynette Fourie.

Eikelaan Farm Cottages
Naomi G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Naomi G

Vriendelike diens en baie tegemoetkomend.

Het lekker gebly. Baie gemaklik en netjies. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig.

Eikelaan Farm Cottages's response

Dankie Naomi,
Ons vertrou dat julle die troue geniet het waarna julle toe gekom het en dat julle 'n veilige terugreis gehad het. 'n Geseënde Kersseisoen vir jou en jou familie.
Groete Fanie en Lynette Fourie
Eikelaan Farm Cottages

Eikelaan Farm Cottages
Johan S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
With spouse/partner

Asemrowende plek vir lekker ontspan.

Plaas-wegbreek van stadslawaai en -stres. Die berge en omgewing bring kalmte oor liggaam en siel. Die blyplek is romanties en baie netjies. Dstv was buite werking.

Ronald G - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronald G
With spouse/partner

Absolutely sublime.

It was worth the trip from Saldanha to Tulbagh. We arrived during Load Shedding, but that did not take away the mood and tranquility experienced. Oom Faan and Ms "Tokka" made our stay worthwhile. The premises are well kept and tidy. I would recommend it to anybody that requires tranquility and a decent break away form society and noise. 5 Stars!

Chris V - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris V
With spouse/partner

Perfekte plek vir rus van besige stadslewe.

Sien die sterre.

Nic R - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nic R
With friends

Lekker gebly!

Eikelaan se mense het mooi vir ons gesorg.

Eric T - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric T
With spouse/partner

Very nice and spacious accomodation.

Very nice accommodation and very friendly and helpful owners.

René B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
René B
Individual traveler

Fantastic, quiet and absolutely wonderful to relax at

Loved everything, but think the swimming pool was a bit too small.

Elize B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B

Pragtige plek met 'n baie gawe en behulpsame gasheer.

Sal beslis weer hier bly. Fanie is 'n baie gawe en vriendelike gasheer. Blyplek skoon en goed toegerus.

Chantel V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel V
With spouse/partner

Vreeslik lekker gebly, sal vir seker weer terugkom.

Die mooiste uitsig om na te kyk elke dag, baie netjies en baie ruimte vir 'n groot gesin.

Anneke G - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke G
With spouse/partner

Lekke geslaap, lekke gerus.

Sentraal geleë om die omgewing te ontdek. Binne bereik van Klondyke in die kersieseisoen!

Elize B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
With friends

'n Hartlike verwelkoming om dit soos familie te laat voel en tog genoeg privaatheid om heerlik te rus.

Wanneer stilte en die herlaai van sielerus jou doel is, is Eikelaan ideaal.

Laurette H - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurette H
With spouse/partner

'n Netjiese huis met pragtige uitsigte!

Dit was 'n bitter koue naweek, maar die kaggel was 'n treffer! Alles was netjies en die huis was baie goed toegerus. Dalk net 'n voorstel vir die wintermaande: warmer beddegoed? Sal graag weer in die somer wil gaan.

Chris N - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris N
Family with young children

'n Vriendelike plaasomgewing!

Vriendelike, warm ontvangs met baie goed toegeruste huise. Oorgenoeg ruimte vir 'n gesin van vyf!

Sandy W - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy W

Good

See the stars below.

Bernadene P - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bernadene P
With spouse/partner

Heerlik gerus by 'n oase. Baie sentraal geleë!

Kan die akkommodasie beslis aanbeveel. Pragtige omgewing, vriendelike en hulpvaardige eienaars, en alles wat mens nodig het. Baie dankie!

Annetjie N - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annetjie N
With spouse/partner

Pragtig en het welkom gevoel.

Dit was 'n genotvolle ondervinding. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en met ons gesels. Pragtige plaas en tuin. Die eerste sarsie hout was gratis vir ons gelewer as ons sou wou braai. Daar is twee goed wat die eienaars moet weet, want ek weet nie of die skoonmaker dit aan hulle genoem het nie: die uitlaatpyp by die skottelgoedwasbak lek en die voordeur se houtpanele kom los. Pragtige plek en eienaars. Sal dit verseker aan ander lede aanbeveel.

Lize E - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize E
With friends

Ons het baie lekker gebly in die ruim huisie.

Eikelaan cottages is heerlik ruim en baie goed ingerig. Alles is skoon en netjies en ons sal enige tyd as ons weer in Tulbagh 'n draai maak, daar gaan bly.

Natasha D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha D
Family with young children

Dit was die beste plek ooit!

Dit is die beste plek ooit in die Boland om weg te breek vanaf die stad se gejaag.

Peter L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter L
With friends

Fantastic!!

We really enjoyed ourselves.

Heni S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heni S
With friends

Rustige plaas atmosfeer, goed toegeruste kothuis en vriendelike eienaars

Vriendelike ontvangs,mooi ruim cottage in pragtige tuin met uitsig oor die plaas.

Wim K - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wim K
With spouse/partner

Pragtige, puik ligging met uitsonderlike en netjiese verblyf!

By Eikelaan voel dit asof die vallei deur die berge aan mekaar gehou word en dit is mooier as prentjiemooi met sonsopkomste en sonsakke oor die berge. Ganse en eende met kleintjies het ons in die oggend gegroet, terwyl die skape wei en bloukraanvoëls hul hofmaakdanse uitvoer in die lande. Die koringlande vul die prentjie aan. Die verblyf met die fop wingerd op die stoep skep 'n besonderse effek, en dis gerieflik naby die dorpie met talle besienswaardighede. Die eenheid is ruim, baie netjies en volledig en keurig toegerus. Hiermee bedoel ons dat daar behoorlike stelle eetgerei, breekware en kastrolle gebied is. Die bed is gemaklik en met goeie wit linne beklee en daar is lekker warm water vir stort en bad. Ons sal Eikelaan definitief aanbeveel.

Theresa W - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa W
Family with young children

Spyt ons kon nie langer bly nie!

Die huisie het alles wat ons nodig gehad het en was skoon en netjies.

Lukas D - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas D
With friends

Uitstekende waarde, uitsigte, geriewe en vriendelikheid.

'n Moet vir enige reisiger wat die omgewing wil beleef.

Andrè H - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrè H
With spouse/partner

Gerieflik, netjies, skoon en aangename tydjie.

Die eienaar en sy vrou het ons die oggend kom welkom heet en ingelig wat in die omgewing van belang is om te besoek. Maak die omgewing meer interesant en aangenaam om te besoek.

Karen V - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karen V
With spouse/partner

Salig

Was heerlik bevrydend!

From R950
per night (sleeps 3)
From R950
per night (sleeps 3)
From R950
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Eikelaan Farm Cottages, Route 46, Tulbagh, 6820, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZmVmZmVkLTY0YWYtNDdhNC04YmU1LTE5MmY0YTY4MzllMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950  per night (sleeps 3) 98 5 1 5 Eikelaan Farm Cottages Route 46 6820 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.333002 19.172595
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!