Natal Midlands Accommodation at Ekukhanyeni Self-Catering Farm House | TravelGround
+53

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House

31 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 31 reviews for Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Ashley S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley S
Family with teenagers

Elmarie / Errol, uitstekende plekkie, definitief home away from home vir ons.

Alles wat mens nodig het is daar, baie skoon en netjies. Baie dankie dat julle uit jul pad gegaan het om ons tuis te laat voel met die ekstras. Definitief 'n plekkie om weer te besoek.

Jan L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan L
Individual traveler

Puik.

Baie lekker gebly en baie skoon.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Hi JG
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete
Elmarie

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Albert C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert C

Had a very pleasant stay.

A farm and home full of history very quite and peaceful. Nice getaway from the fast life of the city.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Thank you Albert and well done on completing the Comrades.
Hope to host you again.
Kind Regards
Elmarie

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Henrie S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henrie S
With spouse/partner

Value for money.

Perfect for mountain biking group. However, visitors should be warned not to follow the green road sign that reads Ekukanyeni. We got lost, but Errol came to fetch us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Perfek vir mountain biking groep. Besoekers moet egter gewaarsku word om nie die groen pad aanwyser te volg nie wat lees Ekukanyeni. Ons het verdwaal, maar Errol het ons kom haal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Beste Henrie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dis was lekker om jul hier by ons te ontvang. Elke gas kry geskrewe aanwysings, pin drop, asook 'n foto van ons naambord juis om die munispale naambord vir Ekukhanyeni te vermy.

Baie dankie vir die kommentaar oor bergfiets ry, ons sal dit in gedagte hou.

Vriendelike groete,
Elmarie

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Daniel H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel H
Individual traveler

Feel at home, nature at it`s best.

Beautiful relaxing farm style stay. Did not know Pietermaritzburg had something so close to town. Wow!

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Daniel vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer hier by ons te kan ontvang.
Vriendelike groete,
Ekukhanyeni Self Catering Farm House

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Freek S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Freek S
With friends

It was lovely.

Very good accommodation. Neat and clean. Maybe not enough bathrooms in the house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik.

Baie goeie akkommodasie. Netjies en skoon. Miskien te min badkamers in die woonhuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Freek vir jou terugvoer. Ons is bly jul het lekker gebly. Soos op al die webtuistes waar ons gaste bespreek is dit duidelik gemerk dat badkamers gedeel word. Dis net die Elephant Room wat sy eie badkamer het. Ons maak daarom vir ons gaste as daar meet as 1 familie is die ablusies van die kamp terrein oop. Dit is 30m van die huis. Hoop die verduideliking maak sin. Sien uit om jul weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Ekukhanyeni Huis

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Heidi V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Heidi V
With spouse/partner

Nice and affordable.

Friendly reception and neat. The only negative was that there wasn't a fan and it was a very warm evening with loads of mosquitoes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en bekostigbaar.

Vriendelike ontvangs en netjies. Die enigste negatief was dat daar nie 'n waaier was nie terwyl dit 'n baie warm aand met hope muskiete was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Heidi vir jou terugvoer. Jammer om te lees van die waaier en muskiete. Ons is 24/7 op diens vir ons gaste. Jul moes ons net gekontak het vir n waaier. Ons is omgewings vriendelik en vra groot verskoning vir die muskiete. Bly behalwe vir die waaier en muskiete het jul lekker gebly. Vriendelike groete Ekukhanyeni Plaas Huis

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Letitia J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Letitia J
Family with teenagers

Baie lekker, rustige omgewing in die natuur.

Ons het baie lekker gebly, die plek is netjies en het alles wat mens nodig het. Dit is bietjie versteek, maar die natuur, vars lug maak op vir dit. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n lekker plek om van die stadsgeraas af weg te kom, en net te rus. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Letitia vir jou positoewe terugvoer. Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang. Groete Ekukhanyeni Plaas Huis

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Kobus B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus B
Family with teenagers

Dit was iets besonders. Awesome! Ons sien julle November 2019.

Elmarie, julle plek is ongelooflik. Soveel ruimte en gasvryheid het ons lanklaas beleef. Hierdie was regtig ons "home away from home". Die woning en kamers was skoon en netjies en het bo verwagting voldoen aan dit waaraan aan ons gewoond is. Dit het nog meer spesiaal gevoel omdat julle uit jul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Die rit deur die plaas was 'n groot hoogtepunt en die moeite wat julle insit sê vir my julle gee om vir julle gaste. Ek kan net byvoeg en sê: As jy nog nie daar oorgebly het nie, roer jou boude en kom daar. Heaven on earth.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Doreen en Kobus so n groot dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons familie groei elke keer ons gaste ontvang. Hul is kosbaar. Hoop om jul gou weer te kan ontvang hier op Ekukhanyeni. Groete Elmarie

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Benette F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benette F
Family with young children

Ongelooflike plek met die vriendelikste mense.

Rustige en veilige plek om oor te slaap, met die vriendelikste en behulpsaamste gasheer en gasvrou. Sal aan enige iemand aanbeveel.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Liewe Benette, baie dankie vir jou positiewe opmerkings. Dit word opreg waardeer, en ek hoop om jul weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete, Elmarie Thole van Ekukhanyeni Plaashuis.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Melissa B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melissa B
Family with young children

Friendly and cozy.

Friendly and hospitable accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en gesellig.

Vriendelik en gasvrye verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Melissa. Hoop om jul weer te huisves.

Vriendelike groete
Elmarie

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Maryka T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka T
With friends

Peaceful atmosphere.

Elmarie and her family made us feel very welcome. The tranquility was very relaxing for us who came from the city. My friends and I can highly recommend Ekukanyeni House.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer.

Elmarie en haar gesin het vir ons welkom laat voel. Die rustigheid was baie ontspanne vir ons wat uit die stad uit gekom het. Ek en my vriende kan die Ekukanyeni Huis sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Beste Maryke,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te kan huisves vir jul volgende Comrades. Baie geluk ook aan julle almal vir 'n suksesvolle Comrades.

Seënwense vir julle.

Vriendelike groete,
Elmarie

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Erik O - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik O
With spouse/partner

Plaashuis-ervaring vir 'n stadsjapie.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Errol. Het ons verblyf geniet. Ons het nie besef dat die akkommodasie omtrent 10 km buite PMB is nie. Die stilte was sielsverrykend.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Erik, vir jou positiewe terugvoering. Ek is bly jul het die stilte geniet. Jammer dat jy nie raak gelees het in ons beskrywing dat ons op 'n plaas is nie.
Vriendelike groete, Ekukhanyeni Plaashuis.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Sherieden S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sherieden S

Baie lekker en rustig gekuier.

Beslis die beste plek om te unwind van die stad se gejaag. Skoon, gerieflik en baie gasvry mense. Het dit terdeë geniet en sal definitief weer gaan kuier.

Petro L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro L
On business

Rustig en goeie diens, ons het daar oornag as gevolg van werksverpligting.

Ek hou van die ligging en die kliëntediens was goed en ek sal julle aanbeveel by my vriende en familie.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Petro vir jou mooi boodskap. Sien uit om jul weer in die toekoms te huisves. Vriendelike groete Ekukhanyeni Plaashuis

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Louis C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis C
With friends

Pragtige plek en net wat ons nodig gehad het. Vriendelike diens.

Dit is 'n lieflike plek. Uit die stad se gewoel.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Carel, ons waardeer die terugvoer.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Carel V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel V
With friends

Gerieflik, heerlike bed, vriendelike eienaars en goeie waarde vir geld.

Lekker gebly. Sal dit sterk aanbeveel vir enige person wat aan die Comrades of Amashova gaan deelneem. Goeie waarde vir geld.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Carel vir jou positiewe terugvoering.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
John M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John M
With spouse/partner

Home away from home.

Errol en Elmarie are excellent hosts. They are both friendly and welcoming. If you are looking for a clean, affordable and peaceful getaway from the city, Ekukanyeni is the place to be.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Thank you dearly for your positive feedback.
Kind Regards
Ekukhanyeni Farm House

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Alet B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet B
Family with teenagers

Ons het 'n lieflike tyd gehad.

Die huis was baie gerieflik en goed toegerus. Dis geleë in 'n lieflike omgewing. Die eienaars was baie behulpsaam en gasvry en het uit hulle pad gegaan om dinge vir ons gerieflik te maak. Die enigste negatiewe was dat ons spitsverkeer getref het op pad soontoe en toe redelik lank in die verkeer vasgesit het.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Alet vir jou positiewe terugvoer. Ongelukkig het die paaie in en om Pietermaritzburg nie saam die verkeer gegroei nie. Hoop om jul weer in die toekoms te ontvang.

Vriendelike Groete
Ekukhanyeni Plaashuis

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Danie S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
With friends

Puik verblyf!

Ekukanyeni is puik, rustige verblyf weg van die stad se gewoel en lawaai. Elmarie en Errol gaan uit hulle pad om na mens se belange om te sien en mens tuis te laat voel. Beslis verblyf om aan te beveel vir mense wat Pietermaritzburg besoek!

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Danie vir jou positiewe terugvoering word opreg waardeer. Sien uit om jul weer hier by ons te he.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Angelique K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique K

Most enjoyable week of our children's lives. To them it was their best tour ever.

As parents and all the boys of the under 11 Gauteng South Action team we just want to thank Elmarie and Errol for all their effort and immense hospitality. We would recommend anyone to Ekukanyeni House. The welcoming is warm, and you step inside a neat, fully equipped house. Everything you need is there. Just take your own food and drinks and enjoy the tranquillity of the farm. Most beautiful views of the scenery. Just far enough from town to escape the noise. The boys experienced things they could never experience in the city, such as eating sugar cane, watching how it is burned, walked to the dam where Errol picked them up with the truck and drove them around a whole route, showing them all the history and scenery. That was a highlight to all of them. They said it was the most pleasant, best tour they've ever been on. We would love to stay there again, wouldn't even think twice. Regards, u/11 Gauteng South Action Team.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die lekkerste week van ons kinders se lewe, hulle sê dit was die beste toer ooit.

Ons as ouers en al die seuns van die onder 11 Gauteng South Action span wil net baie dankie se vir Elmarie en Errol vir al hulle moeite en ongelooflike gasvryheid. Ons sal enige iemand aanbeveel om by Ekukanyeni House oor te bly. Jy word vriendelik ontvang en stap in 'n netjiese, volledig toegeruste huis in. Alles is daar wat jy nodig het. Vat net jou eie kos en drinkgoed saam en gaan geniet die stilte van die plaas. Daar is die mooiste uitsigte van die skone natuur. Ekukanyeni House is net ver genoeg uit die dorp om van die lawaai weg te kom en in rus en vrede oor te bly. Daar het die seuns dinge beleef wat hulle nie in die stad kan sien of doen nie, hulle het suikerriet geëet, hulle het gesien hoe dit gebrand word, hulle het gaan stap tot by die dam, waar Errol hulle kom oplaai het met die trok en vir hulle 'n hele roete mee rond gery het en al die geskiedenis en die pragtige natuur skoonheid gewys het, dit was vir hulle almal 'n hoogtepunt. Hulle sê dit was die beste en lekkerste toer waarop hulle nog ooit op was. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en sal nie eers twee keer dink nie. Groete 0/11 Gauteng South Action Team.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Dierbare A en O/11 krieket span dit was voorwaar n voorreg om jul t huisves. Seuns met die mooiste maniere. Wel gedaan aan die ouers, jul kan so trots wees op jul seuns. Baie dankie vir die pragtige woorde Angelique ons waardeer dit opreg. Sien uit om jul in toekoms weer te huisves. Sterkte met al die bedrywighede vir die res van die jaar.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Carlo H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlo H
Family with young children

It is a very peaceful area.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis 'n baie rustige area.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Carlo vir jou terugvoering xxx

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Olga K - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Olga K
With spouse/partner

Peaceful, leafy, clean and comfortable accommodation.

It is definitely recommendable accommodation. The host and hostess was very helpful and friendly. The area is refreshing for the soul and spirit, and the house is very comfortable and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, boomryke, skoon en baie gerieflike verblyf.

Dis beslis 'n verblyf om aan te beveel. Die gasheer- en vrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die omgewing is verkwikkend vir die siel en gees, en die huis is baie gerieflik en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Hallo Olga
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Vriendelike groete Elmarie Ekukhanyeni Plaas Huis

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
William K - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William K

Beautiful surroundings, friendly hosts and great accommodation.

Was in Pietermaritzburg to play bowls for the weekend. Ekukanyeni was central to both venues and only a 15 minute drive away. As a birder I was also treated to some great sightings early in the morning.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Dear William,
Thank you for your kind words. I am looking forward to have you with us again.
Kind Regards,
Elmarie. Ekukhanyeni House

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Thembisile Vincent D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thembisile Vincent D
With spouse/partner

It was fantastic to stay at the farm house.

The farmhouse is an excellent place of rest. It is quiet and away from the madding crowd. I look forward to visiting it again when I visit Pietermaritzburg on vacation.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Thank you Vincent, for your kind words. We are looking forward to see you in the near future.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Brenda V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda V
Family with teenagers

Home away from home.

We really enjoyed our stay. Spent early mornings in the peaceful garden drinking coffee. We had everything we need. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Home away from home

Ons het verskriklik lekker gebly. Lekker vroeg-oggend in die rustigheid van die tuin gesit en koffie drink. Niks te kort gekom nie. Sal definitief weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Brenda vir jul mooi terugvoering. Word opreg waardeer. Groete Elmarie

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Frans P - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans P
Individual traveler

Fantastic!

I will recommend anyone, anytime to stay over at Ekukanyeni House. Friendly reception and then you walk into a neat, fully equipped home. Everything you need is there. Just take your own food, drinks and go and enjoy the peace of the farm. The most beautiful views of nature and even a game reserve is just across the road. Ekukanyeni House is just far enough out of town to escape the noise and stay in peace and quiet. I will stay there again anytime, without hesitation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ek sal enige iemand aanbeveel om by Ekukanyeni House oor te bly. Jy word vriendelik ontvang en stap in 'n netjiese, volledig toegeruste huis in. Alles is daar wat jy nodig het. Vat net jou eie kos en drinkgoed saam en gaan geniet die stilte van die plaas. Daar is die mooiste uitsigte van die skone natuur en selfs 'n wildreservaat net oorkant die pad. Ekukanyeni House is net ver genoeg uit die dorp om van die lawaai weg te kom en in rus en vrede oor te bly. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en sal nie eers twee keer dink nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Frans. Ek waardeer jou positiewe terugvoer. Ek sien uit om jul weer by ons te hê.
Groete, Ekukhanyeni Huis

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Herman H - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman H
Family with teenagers

Lovely farm atmosphere!

If you like the good ol' farm then this is the place to go and rest. Clean, neat and a warm reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike plaasatmosfeer!

As jy van die lekker ou plaas hou, is dit die plek vir rus. Skoon, netjies en 'n warm ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie Herman vir die positiewe terugvoer. Groete Elmarie

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Annetjie S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annetjie S
With spouse/partner

We enjoyed it. Very quiet.

We were treated to muffins in the morning. It was excellent. We will be making use of Ekukanyeni House when we visit Pietermaritzburg in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het dit geniet. Baie rustig.

Ons was bederf met muffins in die oggend. Dit was uitstekend. Sal weer in die toekoms van Ekukanyeni House gebruik maak as ons in Pietermaritzburg is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sien uit om jul weer te ontvang. Groete Ekukhanyeni huis.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Lizelle J - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle J

The house is well equipped and we had a warm welcome with unexpected extras to make us feel welcome.

We were received very warmly and the house exceeded our expectations. There were even homemade muffins and rusks in the room. We will definitely make use of this accommodation again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huis is goed toegerus en ons het 'n hartlike ontvangs gehad met onverwagte ekstras om ons welkom te laat voel.

Ons is baie hartlik ontvang en die huis het ons verwagting oortref. Selfs tuisgemaakte muffins en beskuit in die kamers gehad. Ons sal definitief in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om jul in die toekoms weer te ontvang. Groete Ekukhanyeni Huis

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
Hendrik B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik B
Family with young children

Hierdie is die perfekte plekkie om by oor te slaap om die pad na die kus bietjie korter te maak .

Ons was verbaas oor die ongelooflike gasvryheid vanaf Errol en Elmarie. Hulle kommunikasie is onverbeterlik en ons het te alle tye geweet waar ons staan met hulle. Ons het twee bande verloor gedurende die reis en gelukkig in die omgewing, want Errol was reg om ons in te bring en te help. Die volgende oggend vroeg het ons die bande na 'n handelaar geneem om vervang te word. Errol het my kom oplaai met sy voertuig en my ingevat na die stad. Daarna het hy my teruggebring en gehelp om die bande weer op te sit sodat ons die reis kon voortsit. Hulle het ook aangebied om te help en hulself beskikbaar gestel indien ons enige verder probleme optel langs die pad. Hulle is ongelooflik bedagsaam en ons sal enigiemand aanbeveel om by hulle oor te bly.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House's response

Baie dankie vir jul pragtige terugvoer. Word opreg waardeer. Sien uit om hul weer te ontvang.

Ekukhanyeni Self-Catering Farm House
From R400
per night (for 2 people)
From R400
per night (for 2 people)
From R400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Table Mountain Road, Lot 9 of Bishopstowe, Pietermaritzburg, 3200, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALML9nJeOBD5oYKxPVGZK1owAlqvDQypoTBnYXeS4QiupGvUMPd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R400  per night (for 2 people) 31 5 1 5 Table Mountain Road Lot 9 of Bishopstowe 3200 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.560963597234 30.475818921695
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com