The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Emerald Guesthouse at Springs | TravelGround
+8

Emerald Guesthouse at Springs

15 reviews
Guest House

Review Summary

3.6 out of 5from 15 reviews for Emerald Guesthouse at Springs
Cleanliness
3.2/5
Service
3.9/5
Location
3.7/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.5/5
Marina G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Marina G
With spouse/partner

Nie te waffers nie.

Die eenheid waar ons gebly het is baie verwaarloos. Die mat op die vloer is erg gehawend en die gordyne lyk baie sleg. Nie die standaard van 'n goeie gastehuis nie. Die gordyne by die deur maak nie eers die venster toe nie, dis te klein. Ook 'n snaakse reuk van bedompigheid in die kamer. Kan kom van klammigheid wat teen die mure opslaan. Vir wat mens vir 1 nag betaal verwag mens net 'n ordentlike kamer om in te slaap. Daai kamer moet vir seker opgegradeer word. Ek sou nooit met trots so kamer aan my gaste kon oorgee as ek die eienaar was nie.

Emerald Guesthouse at Springs's response

Hi Marina, I am so sorry that your stay was not to your satisfaction. Thank you for bringing this to my attention. I will most certainly address all of the problems mentioned by you and rectify them. Regards. Isabel

Emerald Guesthouse at Springs
Adriaan D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan D
With spouse/partner

Peaceful and and ideal place to stay overnight in Pretoria.

Very neat accommodation, spacious room with all the necessary facilities. Very friendly hostess who went out of her way to be helpful. Breakfast was outstanding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ideaal vir oornag in Pretoria.

Baie netjies verblyf, ruim kamer met al die nodige fasiliteite. Baie vriendelike gasvrou wat uit haar pad gegaan het om behulpsaam te wees. Ontbyt van hoogstaande gehalte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vivienne R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Vivienne R
With spouse/partner

Excellent.

Excellent service and very friendly people.

Liza W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liza W
Family with young children

Hospitable and delicious breakfast!

Pleasant hostess, friendly staff with delicious breakfast in the mornings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en heerlike ontbyt!

Aangename gasvrou, vriendelike staf met heerlike ontbyt soggens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
Individual traveler

Baie tuis gevoel.

Ek het onmiddellik tuis gevoel, Isobel gaan uit haar pad om my verblyf lekker te maak. Kos was werklik baie lekker.

Kobus G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Kobus G
With spouse/partner

Gasvrou kan baie meer betrokke by haar gastehuis wees.

Die gastehuis word as 4 ster verblyf geadverteer. Die kasdeure kan nie eers behoorlik toemaak nie. Die hele plek kort 'n laag verf dringend. Die toegangsdeur na ons suite het 'n probleem met die slot gehad. Wat op die internet geadverteer word en dit wat jy kry is 'n hemelsbreë verskil. Die plek is regtig baie verwaarloos en die gasvrou/eienaar kan regtig baie meer moeite doen om die plek in stand te hou vir die prys wat gevra word vir verblyf.

Emerald Guesthouse at Springs's response

Dear Hannie,

I am truly sorry that your experience at my guest house was not one of satisfaction. I went directly to the suite in which you had stayed and could find no fault with the lock but have still however called in a locksmith to ensure that there is no future problem. Our handyman has been asked to attend to any other problems which you mentioned.

I do however appreciate your criticism to be used to better my establishment.

Kind regards,
Isabel

Emerald Guesthouse at Springs
Karin V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Karin V
With spouse/partner

Onder omstandighede was dit redelik okay.

Hulle het nie geweet ons kom nie en die plekkie was glad nie skoongemaak nie. Ek was nogal verbaas omdat die foto's en die werklikheid glad nie ooreengestem het nie. Ons is wel hartlik ontvang en het lekker gebly vir die nag en heerlike ontbyt geniet, maar dit is al.

Emerald Guesthouse at Springs's response

Hallo Frans,
Ek is so jammer dat dit wat jy sien, en wat jy verwag om te sien, nie dieselfde is nie. Jy het in die winter (Augustus), wat ons ergste maand met betrekking tot die tuin, kom kuier. Dit is op die hoogte van die winter en alles is dood. Hoewel, my tuin is gewoonlik mooi in die somer. Soos jy weet, ons land ervaar die ergste droogte in baie jare. Om my tuin dieselfde te hou as in die foto's sou dit moontlik die dood van diere bedoel of sou gewasse op plase verhinder word. Ek is seker dat jy sal saamstem met wat is meer belangrik.
In die toekoms moet ek miskien leer om nie te probeer om gaste te akkommodeer om vroeër as die inklok tyd in te boek nie.
Frans, ek waardeer jou kritiek en aanvaar dit openlik in my soeke om my gastehuis spesiaal te maak. Ek wil graag hê dat julle weer saam met ons in die somer na die reën bly om die pragtige tuin ervaar met sy meer as oorvloedige voëllewe.
Vriendelike groete
Isabel

Emerald Guesthouse at Springs
Johan B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Johan B
With spouse/partner

Baie swak.

Die vrou was gaaf. Swak onderhoud: die gras was nie gesny nie. Ek sal nie weer besoek nie.

Emerald Guesthouse at Springs's response

Hi Johan,

Ek is so jammer om te hoor dat jy nie die aand by ons geniet het nie. Die grassnyer is doelbewus op 'n hoër stelling gestel omdat die gras nie te kort gesny kan word nie. Die grasperk word 2 keer 'n week gesny om die langer gras netjies te hou. Die kritiek word regtig waardeer en ons sal beslis aandag gee daaraan.

Vriendelike groete,
Isabel - Eienaar

Emerald Guesthouse at Springs
Yolande S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande S
On business

Die kos was heerlik en die vriendelike ontvangs was goed.

Die gasvryheid was uitmuntend en die klein ekstra goedjies wat gedoen was, was elke keer 'n heerlike verrassing. Soos bv. die water en die koeldranke in die yskas en die kos wat in my kamer neergesit was soms. Ek sal Emerald Gastehuis vir enige iemand aanbeveel want die gasvryheid en die warmte wat uitgestraal word is altyd verwelkomend. Die omgee van die mense daar is aangenaam en as daar ekstra goedjies nodig was soos bv. komberse of kussings, was dit gereël vir jou.

Ria S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ria S
With spouse/partner

Definitief nie 4-ster nie.

Emerald Gastehuis se fotos op die internet is misleidend. Die kamer waarin ons gebly het se stort is baie klein omtrent 850 x 850 en die badkamer is beknop. Die TV staan op die spieëlkas voor die spieël wat dit moeilik maak om hare te blaas. Die dak kort nuwe verf. Die oefenfiets staan reg voor die hangkas en ons het dit uitgeskuif na die ander kamer. Ontbyt was baie basies vir 'n 4 ster met geen verskeidenheid. Die tuin was nie netjies nie, die smal paadjies waarop ons moes loop na ons kamer was vol voëlmis gewees. Ek gee my eerlike opinie aangesien ons hierdie gastehuis gekies het na aanleiding van die resensies en fotos en dit verskil baie van hoe die gastehuis werklik lyk.

Peter W - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter W
On business

Aangename verblyf!

Baie lekker gebly, uiters gasvry.

Adriaan Jacobs J - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan Jacobs J
On business

Baie nice, ek het welkom gevoel en die ontbyt was fantasties!

Ek sal die plek beslis aanbeveel, gaan gerus en geniet die gasvryheid.

Kara P - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kara P
With spouse/partner

Uitstekend!

Hulle is ongelooflik gasvry en die diens is uitstekend. Die atmosfeer is enige mens se droom wat net 'n bietjie wil ontspan.

Frankie F - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frankie F
On business

On behalf of our supplier from Belgium: thank you

He did not find a single fault with the accommodation, staff, cleanliness etc and wouldn't hesitate staying at your facility again. We would like to thank you on his behalf.

Nozipho M - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nozipho M
Family with teenagers

Home away from home... its fabulous!!

Thanks to Isabel and her hubby for accommodating my family. We were blown away with her reception and the guesthouse cleanliness and deco's. Keep up the excellent work!!

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Lena Road , Selcourt, Springs, 1559, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NDY0Y2YwLTZhZTUtNGQyNC04YzY4LWVmODc2YzNmYjhmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 15 5 1 4 6 Lena Road Selcourt 1559 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.304880049624 28.45235824585
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!