The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Emmy's Guest House | TravelGround
+33

Emmy's Guest House

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 8 reviews for Emmy's Guest House
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.0/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Carina B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carina B
Family with teenagers

Baie vriendelike eienaars.

Ons het 2 kamers vir 1 aand bespreek. Die plek was skoon en netjies. 'n Goeie Engelse ontbyt was voorgesit en die mense is baie vriendelik. Dit was baie warm en die kamers het ongelukkig nie lugversorging nie, maar 'n staan waaier is aan ons voorsien. Baie dankie.

Sandra R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Sandra R
With spouse/partner

Wat 'n groot teleurstelling.

Alhoewel die personeel baie vriendelik was en die eenheid skoon, was die kamer glad nie soos wat dit op die webtuiste was nie. Die kamer wat ons aangebied het, is nie 'n toiletsitplek gehad nie, 'n ander een is ons aangebied. 'n Dubbelbed i.p.v. 'n koninggrootte-bed. Yskoue ontbyt is bedien. Dit was nie 'n goeie ervaring gewees nie.

Marli J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marli J
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, netjies en gerieflik.

Was baie beïndruk met Dorkas se vriendelike en warm ontvangs. Kamer was netjies toegerus met die nodige. Sou dalk net bietjie spasie wou gehad het, soos n tafeltjie of iets om kleiner artikels op te plaas.

Nada U - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nada U
With friends

Great!

The ideal place to relax. Dorcas, the manager, is a stunning person.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Die ideale plek om rustig te wees. Dorcas, die bestuurder, is 'n pragmens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louise C
With spouse/partner

Baie lekker.

Heerlik ontspan, gasvry en ontbyt lekker.

Suchitra D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suchitra D
With spouse/partner

Very safe and quiet area. We had a comfortable stay. Management was so kind.

Would recommend this guest house for anyone looking for a quiet and safe environment for family and friends. Very good location, and management is very friendly.

Duggy S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duggy S
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en veilig.

Dis 'n baie skoon, netjiese en veilige plek met die vriendelikste diens. Nie net laat almal jou tuis voel nie, maar die opset laat jou sommer tuis voel. Ek sal baie beslis weer hier kom oornag.

Ansie J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ansie J
With spouse/partner

Comfortable.

Dorka is a friendly and good hostess. The house is neat and comfortable. Secure parking. A little expensive for pensioners. Would recommend it to friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Dorka is 'n vriendelike en goeie gasvrou. Die huis is netjies en gerieflik. Veilige parkering. 'n Bietjie duur vir pensioenarisse. Sal dit by vriende en familie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R740
per night (for 2 people)
From R740
per night (for 2 people)
From R740
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Ryan Street, Ext 9, Carletonville, 2499, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtcl7ti9qnD6ILRboZTMH63xPbMunaKsxsagXebWGoT4A0q4nZv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R740  per night (for 2 people) 8 5 1 5 4 Ryan Street Ext 9 2499 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.3643 27.369308
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!