Estralita Guest Rooms
Review Summary
Mogamat L - Jul 2019
Overall score
Verblyf is swak en opknappingswerk is nodig.
Zannecke B - Jan 2019
Overall score
Kamer wat ek bespreek het was glad nie die kamer wat ons ontvang het nie.
Andre K - Sep 2018
Overall score
Aangenaam.
Johannes B - Jan 2018
Overall score
Gemaklike fasiliteite wat voorsien het in al ons behoeftes.
Lloyd N - Jan 2018
Overall score
Baie aangenaam, net moeilik om adres te kry.
Wendy D - Oct 2017
Overall score
Ons was gemaklik.
Edna H - Sep 2017
Overall score
Kamers baie netjies en skoon! Ons is ook baie vriendelik ontvang!
Angelique D - Sep 2017
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Goeie mense. Vriendelik, gesellig en aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cynthia L - Jul 2017
Overall score
Baie aangenaam en rustig.
Estelle P - Jun 2017
Overall score
Convenient accommodation at an affordable price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf teen 'n billike prys.
Ons was baie vriendelik ontvang alhoewel ons laat was. Die kamer was ruim en netjies. Ontbyt die volgende oggend was 'n lekker ekstra vir slegs R50 pp. Ek sal die gastehuis enige tyd weer bespreek en dit aanbeveel vir ander.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ali B - May 2017
Overall score
The owners were very accommodating.
Renette S - Dec 2016
Overall score
Friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs.
Dus baie netjies, stil en rustige atmosfeer..Ons was goed ontvang geen negatiewe terugvoering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estralita Guest Rooms 's response
Dankie vir die mooi woorde.
Ilse B - Nov 2016
Overall score
Room is beautiful and well equipped. relaxing environment and a hearty host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kamer is pragtig en goed toegerus, rustige omgewing, hartlike gasheer.
Definitief aan te beveel. Baie sorg in die versiering van die kamer met ouwêreldse sjarme, gemaklike bed en die kamer is netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estralita Guest Rooms 's response
Baie dankie. Dit is altyd lekker om sulke goeie woorde te hoor. Hoop ons sien gou weer.
Attie D - Oct 2016
Overall score
Gerieflik en aangenaam.
Estralita Guest Rooms 's response
Baie dankie. Ons is bly julle het lekker gebly. Dit maak ons harte warm om sulke boodskappe te ontvang.
Surina C - Oct 2016
Overall score
Very neat and pretty, but in a strange area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en mooi, maar in 'n snaakse gebied geleë.
Ek het lekker geslaap by die gastehuis, die plek is baie netjies en mooi. Daar is geen waaier/aircon in die kamer nie, so verblyf in die somer sal ek nie aanbeveel nie. Die warm water sal nie genoeg wees vir meer as een persoon nie. Daar is ook nie diefwering op die venster in die badkamer nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melanie P - Oct 2016
Overall score
Hospitable and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en rustig.
Ons het heerlik rustig gebly en die kamer is ingerig met alles wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Estralita Guest Rooms 's response
Baie dankie. Dis altyd 'n riem onder die hart om sulke mooi woorde te hoor.
Soretha M - Jul 2015
Overall score
Aangenaam verras.
Johan S - Jul 2015
Overall score
Baie vriendelike ontvangs, uitsonderlike netheid, rustige atmosfeer sonder geraas.
Read moreAlain D'huys J - Jun 2015
Overall score
Good!
Piet B - May 2015
Overall score
In geheel was die verblyf heel aanvaarbaar.
Read moreAnnamarie S - May 2015
Overall score
Baie gerieflik, netjies en skoon, met genoeg privaatheid in 'n stil woonbuurt, maar nogtans naby die sakekern.
Read moreAlicia N - Apr 2015
Overall score
Baie gemaklik en baie aangenaam.
Christo B - Feb 2015
Overall score
Alles was mooi skoon en netjies, maar die bed was aaklig.
Adelaide O - Jan 2015
Overall score
Rustige area, netjies en gerieflike kamers!
Marita V - Jan 2015
Overall score
Die beste plek waar ons nog ooit gebly het!
Elne B - Dec 2014
Overall score
Ons het heerlik gebly, baie dankie!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 6 Nicholson Road, New Park, Kimberley, 8301, Northern Cape
- All ages welcome