Big Bay Accommodation at Evening Star | TravelGround
+24

Evening Star

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 12 reviews for Evening Star
Cleanliness
4.9/5
Service
4.3/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Deon G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon G
Family with young children

Fantastic!

The accommodation was phenomenal, good service. The availability and access to equipment were great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies!

Die verblyf was fenomenaal, goeie diens. Die beskikbaarheid en toegang van toerusting is baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Casper J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper J
With spouse/partner

Lekker plekkie by die see.

Lekker netjiese woonstel. Ons het lekker gebly en die area is uitstekend. Enigste kritiek is dat daar geen WiFi was alhoewel die inligting oor die woonstel sê daar wel WiFi is nie.

Anton K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anton K
With spouse/partner

Baie lekker. Inligting op die bespreking van foto's, ens. lyk baie voordelig. Daar is nêrens vermeld van wat jy nie mag saambring by 'n selfsorg-eenheid nie.

Het daar gekom toe word aan my gesê ek mag nie my sleepwaentjie in vat nie. Bel die persoon aanspreeklik van die verblyf. Sê ons het nie melding gemaak van ons bring 'n sleepwaentjie nie. Selfsorg bring jy jou eie kruideniersware en ander goed soos jou gholfstel, visgereedskap, ens. saam. Die sekeruteit sê ek moet die waentjie langs die struike los. Die persoon wat aanspreeklik is vir die verblyf sê sy sal bel en ons laat weet van die waentjie. Het nooit na ons teruggekom nie. Twee weke later toe ons van die toer wat ons gedoen het terugkom was my waentjie geklap. Maak asb. net seker die plekke wat uitverhuur word vir vakansies dat al die inligting gegee word van mag en nie mag nie.

Marcelle H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Marcelle H
With spouse/partner

Evening Star is nie in die gasvryheidsdiens nie, maar eerder bloot 'n plek wat gebruik word om inkomste te genereer.

Evening Star is nie 'n plek nie, dit is net 'n maatskappy naam. Dit was uiters verwarrend. Teenstrydige inligting van die eienaar en die webtuiste het dit moeilik gemaak om die eenheid in die kompleks te vind. Handdoeke soos skuurpapier. Geen koffie/tee vir net een koppie op aankoms na 'n lang reis! Geen aanwesigheid of gasvryheid van eienaar nie. Vergeet van sea view, spog eerder met mountain view.

Desiree W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Desiree W
Family with young children

Accommodation was great.

The cleaner was at our door at 08:00 on the morning of check-out already. We were only supposed to leave by 10:00 so we felt as though we had to hurry and the ad also said there was a gas braai, but there wasn't.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was baie lekker.

Skoonmaker het oggend van uitklok al 8 uur voor deur gestaan. Ons tyd was 10 uur ons het so gevoel asof ons haastig moes klaarmaak en uit, advertensie het ook gesê daar gaan gasbraai wees, wat daar nie was nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daphne C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daphne C
Individual traveler

Uitstekend.

Alles was wonderlik by Evening Star. Die see, die stilte en die privaatheid. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig is om jou kuier so gemaklik as moontlik te maak

Sorita V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sorita V
With friends

Fantastic!

Clean and neat, close to the sea and equipped with everything!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Skoon en netjies, naby die see gerieflik en met alles toegerus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda V
With spouse/partner

Goed.

Sien sterre.

Martin D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin D
Family with teenagers

Excellent value for money.

This was our first visit to the West Coast, the place is very neat and safe in a complex layout. Couldn't ask for better.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Dit was ons eerste besoek aan die Weskus, die plek is baie netjies en veilig in 'n kompleks-uitleg. Kon nie vir beter vra nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amor J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amor J
With spouse/partner

Fantastic.

Very neat. Everything you need. Spacious. Not in a busy area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Uiters netjies. Als wat jy nodig het. Ruim. Nie in besige area nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kgomotso B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kgomotso B
With spouse/partner

Evening star is perfect and so clean and comfortable.

We had such a great time. I give evening star full marks, it's clean and had all that we needed as a self catering apartment.

Helga F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga F
Family with teenagers

Mooi uitsig, netjies en alles wat jy nodig het.

Ons verblyf was heerlik. Die woonstel is netjies, skoon, het al die geriewe en ‘n lieflike balkon vir braai en om die uitsig te geniet.

Evening Star's response

Dankie u resensie word waardeer.

Evening Star
From R830
per night (for 2 people)
From R830
per night (for 2 people)
From R830
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1004 Otto du Plessis Drive, Units EP1 and P12 Waves Edge, Big Bay, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXdq5CBFfTqb9eKrMGxRvMLaEoHwIzMRVjGS2B3knuPKGuSBLzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R830  per night (for 2 people) 12 5 1 5 1004 Otto du Plessis Drive Units EP1 and P12 Waves Edge 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -33.794647064487 18.461773395538
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com