Mossel Bay Golf Estate Accommodation at Fairways Self Catering | TravelGround
+27

Fairways Self Catering

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 38 reviews for Fairways Self Catering
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Ria W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria W
Family with teenagers

Perfect.

We felt welcome from the moment we arrived. Almerie is such a caring hostess. The unit was 100% ─ everything we could need was there. It was beautiful, clean and tasteful. Thank you very much for your hospitality, Almerie, we had a lovely stay. Peaceful and safe, everything was perfect. You will certainly see us again in the future. I can recommend Fairways with the utmost certainty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverbeterlik.

Ons het van die oomblik wat ons arriveer het welkom gevoel. Almerie is so 'n omgee-gasvrou. Die eenheid was 100% ─ alles wat ons kon nodig kry was daar. Dit was pragtig, skoon en smaakvol. Baie, baie dankie vir jou gasvryheid Almerie ons het bitter lekker gebly. Rustig en veilig, alles was perfek. Jy sal ons vir seker weer sien in die toekoms. Ek kan Fairways met die grootse vrymoedigheid aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Ria, baie dankie dat julle in gekies het om in Fairways Woonnstel te kom kuier. Dit was so 'n groot plesier om julle te kon huisves en dankie vir julle vriendelikheid en spontaanheid. Julle sal altyd baie welkom wees om hier te kom kuier en ek hoop om julle weer hier te kan welkom heet.
Vriendelike groete
Almerie

Fairways Self Catering
Calvin C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Calvin C
Family with young children

The place is nice. I would like to say I can/will book the place again when I go to Mossel Bay.

See stars.

Fairways Self Catering's response

Thanks so much for your excellent review. You will be most welcome to stay again.
Regards to your daughter.
Almerie

Fairways Self Catering
Adéle L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adéle L
With spouse/partner

Home away from home!

We really enjoyed our stay. It is so wonderful to stay at such a wonderfully clean and quality place after the long road from Johannesburg. Thank you for the hospitality Almerie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis van die huis af!

Ons het regtig so lekker gebly. Dit is so wonderlik om na die lang pad van Johannesburg af by so 'n wonderlike skoon en kwaliteit plek te bly. Dankie vir die gasvryheid Almerie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Julle was sulke maklike en vriendelike gaste. Julle sal altyd welkom wees om in Fairways te kom kuier. Ons sal dit baie waardeer.

liefde
Almerie

Fairways Self Catering
Santie O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie O
With spouse/partner

Absoluut pragtig! 'n Juweel op die gholfbaan!

'n Pragtige woonstel, dit was 5-ster-verblyf!

Fairways Self Catering's response

Baie dankie vir die juweel van 'n "Review". Baie dankie vir julle vriendelikheid en julle was ook 5-ster gaste. Kon kuier net weer hier.
Groete,

Almerie

Fairways Self Catering
Peter D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter D
With spouse/partner

Wonderful stay with wonderful hosts.

A home from home made to feel welcome from arrival to departure by our wonderful hosts. Beautiful apartment in a safe and special environment. Highly recommended.

Fairways Self Catering's response

Peter, thanks for the lovely Review of your stay in Fairways Apartment. It was such a pleasure to have you and Elaine as guests, you were 5-star guests. You know you will always be most welcome and we are looking forward to your stay in 2020 and to many more visits!!!!
Kind regards, keep well and enjoy your golf!!
Almerie

Fairways Self Catering
Jacky C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacky C
With friends

Fantasties.

Sien sterre.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie dat julle in Fairways kom kuier het. Dankie vir julle vriendskap. Julle sal altyd baie welkom wees. Ek sien uit na julle volgende besoek. Almerie

Fairways Self Catering
Brynard B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brynard B
With spouse/partner

Great accommodation in a beautiful setting.

Our accommodation was excellent and the facilities clean and neat. Beautiful view and very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik verblyf in pragtige omgewing.

Ons verblyf was puik en die geriewe skoon en netjies. Pragtige uitsig en baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie dat julle in Fairways Woonstel kom kuier het. Dit was heerlik om sulke vriendelike en waarderende gaste te kon huisves.
Kom kuier weer, julle sal altyd baie welkom wees.

Fairways Self Catering
Chris R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris R
With spouse/partner

Topgehalte akkommodasie teen 'n billike prys!

Akkommodasie was luuks. Plek was skoon. Beskik oor alle geriewe en alles werk. Eienares was vriendelik en behulpsaam. Tarief was baie billik.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie vir julle vriendelikheid. Julle is 5-ster gaste. Kom kuier asseblief weer. Ek antwoord nou vanuit Denemarke en toer heerlik.

Fairways Self Catering
Susan R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan R
With spouse/partner

Tranquil and safe in a beautiful unit.

The owners gave us a warm welcome. The unit is excellently equipped. We would definitely make use of it again. We did miss a braai on the balcony as a chop on the fire would've made our vacation perfect!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilig in 'n pragtige eenheid.

Die eienaars het ons hartlik ontvang. Die eenheid is uitstekend toegerus, ons sal beslis weer van die eenheid gebruik maak. Ons het net 'n braai op die balkon gemis, wat is 'n vakansie nou sonder 'n tjoppie op die vuur.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Susan, baie dankie dat julle in Fairways Woonstel gebly het vir julle 3-dag besoek. Dankie ook vir die goeie terugvoer, ek waaedeer dit baie. Dit was een groot plesier om julle as gaste te kon hê. Dankie dat julle die woonstel so netjies gelaat het.

Daar is nie 'n geboude braai op die balkon nie maar daar is 'n spesiale Weber braaidrom in die motorhuis vir gaste se gebruik. Ons plaas dit op die balkon, soos in die advertensie genoem, as gaste gebruik wil maak daarvan. Ek is jammer ek het dit miskien nie persoonlik vir julle genoem nie. Ek het seker gedink julle weet daarvan. Jammer hieroor. Ek hoop julle kom weer hier oorbly en dan sal julle verseker kan braai.

Fairways Self Catering
David C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
David C
With spouse/partner

Lovely apartment overlooking the golf course.

The apartment was very spacious and the balcony great to sit out overlooking the golf course.

Fairways Self Catering's response

Thanks so much for choosing to stay in Fairways Apartment for your visit to Mossel Bay. It was such a pleasure to have you as guests and you will always be most welcome at Fairways. I hope you will be back for more visits in the future!

Fairways Self Catering
Corne D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne D
With spouse/partner

Baie netjies en veilig.

Die wooneenheid was baie luuks en ons sal beslis weer daar slaap.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie dat julle in Fairways gekuier het. Dit was heerlik om sulke netjiese en vriendelike gaste te kon welkom heet. Volgende keer bly julle langer, julle sal altyd welkom wees!!!

groete

Almerie

Fairways Self Catering
Luan E - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luan E
With friends

Very neat and good value for money!

Would recommend Fairways Self Catering to anyone. Very neat and the reception is very good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en goeie waarde vir geld!

Sal Fairways Self Catering vir enigiemand aanbeveel. Dit is baie netjies en baie goeie ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sorika V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sorika V
With spouse/partner

Beautiful place and breathtaking view.

The place is so beautiful and I will definitely be back. Almerie treated us to a warm reception, she is a great host The apartment is equipped with only the best and we think it definitely deserves 5 stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met 'n asemrowende uitsig.

Die plek is absoluut pragtig en sal definitief weer teruggaan. Almerie het ons so hartlik verwelkom, sy is 'n uitstekende gasvrou. Die woonstel is regtig net met die beste toegerus en volgens ons verdien die verblyf regtig 'n 5-ster-gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Sorika, baie dankie dat julle Fairways woonstel gekies het as julle tuiste vir julle kuier in Mosselbaai. Baie dankie ook vir die uitstekende terugvoering. Ek is bly julle het die tydjie hier baie geniet. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Dankie ook vir julle vriendelikheid, ek het dit baie waardeer. Julle sal altyd baie welkom wees vir verdere besoeke. Ek hoop ek sien julle sommer gou weer.

Vriendelike groete

Almerie

Fairways Self Catering
Colette D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colette D

Fantastic.

Very clean and neat and very safe. Host is wonderful. Highly recommended and will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Uiters skoon en netjies en baie veilig gevoel. Die gasvrou is wonderlik. Kan dit regtig aanbeveel. Sal gou weer gaan. Dankie Almerie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Colette, baie dankie dat julle hier kom oornag het. Dit was een groot plesier om julle as gaste te kon hê. Julle sal altyd welkom wees en ek hoop julle kom weer hier kuier.
Groete
Almerie

Fairways Self Catering
Yvonne V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne V
With spouse/partner

We really enjoyed our stay here. Mrs Fourie is such a lovely lady. She showed us where to go and where to eat. She loved the stroopwaffels we brought.

We loved our stay here. Everything was so clean and spacious with 2 bedrooms and bathrooms and a large terrace. With a good look over the golf course.

Fairways Self Catering's response

It was such a pleasure to have you as guests and you will always be most welcome to stay in Fairways Apartment. Thanks once again for the delicious "Stroopwaffels" , I really appreciated this gift.

Fairways Self Catering
Suelize V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suelize V
Family with young children

Lekker.

Dit was skoon en netjies. lekker gebly en mooi area.

Fairways Self Catering's response

Suelize, baie dankie dat julle in Fairways tuis gegaan het en ek is bly julle het dit geniet. Dankie vir julle vriendelikheid. Almerie

Fairways Self Catering
Lucia L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucia L
With friends

Wonderful experience, clean and exceptionally neat.

Very friendly reception. We received friendly help regarding places in and around Mossel Bay. The accommodation was in an excellent condition - very neat and tastefully furnished. We experienced it as 5-star quality!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring, skoon en uiters netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Het vriendelike hulp ontvang met plekke in en om Mosselbaai. Die verblyf was in 'n puik toestand - baie netjies en smaakvol gemeubileer. Ons het dit ervaar as 5-ster gehalte!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie dat julle in Fairways kom kuier het. Ek is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer, julle sal altyd baie welkom wees.

Fairways Self Catering
Jonty K - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonty K
Family with teenagers

Had a lovely stay.

The hospitality was of the highest standard. The unit is very clean and the accommodation was great. I can recommend them. A great place for kids.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Die gasvryheid was op 'n baie hoë standaard, die plekkie is baie skoon en die verblyf was aangenaam. Ek sal die akkommodasie wel aanbeveel. Lekker plekkie vir kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Jonty, baie dankie dat julle in Fairways kom oorbly het. Dankie ook vir julle vriendelikheid en ek hoop julle sal weer hier kom kuier. Julle is altyd welkom.
Groete en mooi wense vir die res van die jaar.
Almerie

Fairways Self Catering
Lynn S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn S
With spouse/partner

Very neat and everything that you need is there.

Very neat and everything that you need is there. It is close to everything and very safe. We will return and can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese plek. Alles wat jy nodig het.

Baie netjiese plek met alles wat jy nodig het. Dis baie na aan alles en baie veilig. Ons sal weer kom en beveel dit aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie vir die verblyf by Fairways. Dankie ook vir julle vriendelikheid en waardering. Julle sal altyd baie welkom wees en ek hoop julle kom gou weer kuier.

Fairways Self Catering
Hennie V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Die perfekte verblyf!

Hierdie is iets uit die boonste rakke! Ek het nog nooit sulke verblyf beleef nie. Skoon, netjies, mooiste uitsig, en alles wat jy benodig is daar! Hoogste kwaliteit!

Fairways Self Catering's response

Baie dankie dat ons bevoorreg was om julle hier te kon welkom heet. Dankie dat julle alles so waardeer het en ook vir julle vriendelikheid.
Kom kuier net weer.

Fairways Self Catering
Rita K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita K
With spouse/partner

Awesome!

Dit is seker een van die mooiste plekke in Mosselbaai.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie dat julle in Fairways kom bly het. Ons sien uit daarna om julle weer hier welkom te heet. Ons is so bly julle het die verblyf geniet.

Fairways Self Catering
Johan B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Ons beste verblyf nog!

Pragtige plek, skoon en netjies. Rustige omgewing op die gholfbaan. Die beste verblyf vir 'n gholfspeler. Kry selfs afslag wanneer jy gaan gholf speel op Mosselbaai. Groot winkelsentrum baie naby. Waarde vir geld.

Fairways Self Catering's response

Baie dankie Johan. Dit was net n groot plesier om julle as gaste te kon hê. Hoop julle sal weer hier kom bly in die toekoms.

Fairways Self Catering
Manie M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie M
With friends

Absoluut hemels.

Dit was 'n ongelooflikke ervaring, pragtig netjies en skoon, wonderlikke gasvrye eienaars, kan dit beslis aanbeveel. Baie dankie Almerie, julle was wonderlik, hoop om volgende jaar weer so te maak!

Fairways Self Catering's response

Hi Manie,
Baie dankie ook vir julle vriendelikheid en dat julle by Fairways kom bly het. Dit was vir ons heerlik om sulke waarderende gaste te kon huisves.
Ons hoop regtig om julle volgende jaar weer hier welkom te heet.
Julle sal altyd baie welkom wees.

Fairways Self Catering
Pitchou K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pitchou K
With spouse/partner

The accommodation is well located with a view of the ocean on the golf estate.

Great destination for a weekend of peace and quiet, and relaxation. Very safe with 24-hour security.

Dirk L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk L
With spouse/partner

Ons kan by uitstek Fairways Self Catering aanbeveel, al is jy nie 'n gholfspeler nie.

Daar is soveel om te doen en te sien in die Mosselbaai omgewing. Ons kan net met lof praat van die gasvryheid van Almerie, sy het ons laat tuis voel sonder om inbraak te maak op ons privaatheid.

Liesl S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl S
On business

Ek en 'n vriendin het 3 nagte by Fairways oorgebly en dit terdeë geniet.

Hierdie baie netjiese en stylvolle verblyf word baie sterk aanbeveel. Prys baie billik, sal beslis weer hier kom bly.

Wessel O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel O

Ongelooflike waarde vir jou geld.

Dit was 'n absolute plesier om by Fairways te bly. 'n Mens word ontmoet deur ongelooflike vriendelike diens en hulpvaardigheid. Ek het ten alle tye veilig gevoel en die verblyf is ook baie naby aan alle geriewe in die omgewing. Dit is baie luukse verblyf!

Christie V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christie V
Family with teenagers

Alles in plek. Kry wat verwag en meer.

Kan aanbeveel word! Sal oorweeg om weer te gaan!

Magda V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V
With spouse/partner

Verskriklik lekker!

Ons het heerlik gebly. Fantastiese plek in 'n pragtige omgewing en boonop het die weer ook saamgepeel. Ons het absoluut niks gehad om oor te kla nie en sal definitief weer daar gaan bly en dit vir almal aanbeveel. Baie dankie.

Deon L - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon L

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly in die mooi, netjiese plek. Ons kan dit regtig aanbeveel.

Ronel G - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel G

Alles was puik!

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie!

Elmien B - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien B

'n Onoortreflike ondervinding!

Almarie se aandag aan detail word in elke aspek van die eenheid gesien! Die verblyf by Fairways Selfsorg het beslis bygedra tot een van ons lekkerste vakansies ooit!

Aysha R - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aysha R
Family with young children

Definitely home away from home with added benefits.

I would like to thank TravelGround for recommending Fairways. We thoroughly enjoyed our stay in the apartment. It was more than comfortable. The view is breathtaking. A huge thank you to our hostess, Almerie Fourie, for welcoming us so wonderfully and providing us with helpful information about surrounding areas. If we decide to visit Mossel Bay again, we won't think twice about booking at Fairways.

Ricky P - May 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricky P
With friends

Top class value for money

Thumbs up to Almerie and Koos for a wonderful time spent at their well appointed establishment. Friendliness, customer care and privacy is guaranteed and much appreciated. A bonus is the reduced green fees for the Mossel Bay Golf Course, for guests of Fairways Self Catering. Another plus is that they are perfectly located next to the 1st Green to get you in the right frame of mind.nnWe are sure to pay Fairways Self Catering a visit in the not too distant future.

Casper V - Feb 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper V
Family with teenagers

It will be very hard to improve on an excellent stay.

Our reception and stay was the most pleasant we ever experienced. Planning a visit overseas-you should re consider and rather spend a few days at FAIRWAYS SELF CATERING!

Tanya V - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya V
With spouse/partner

Excellent value for money

We enjoyed our stay and would definitely return!!

Tarryn B - May 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarryn B
Family with young children

Stunning accommodation - highly recommended

The accommodation was stunning and Almarie a gracious host. We look forward to utilising this accommodation again.

Jeremy H - Apr 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeremy H
With spouse/partner

The location is top class and eligant.

Fairway is a great place to enjoy mosselbay.thanks

was R1 060
From R954
per night (for 4 people)
was R1 060
From R954
per night (for 4 people)
was R1 060
From R954
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 161 Galatea Drive, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4NGFlZGU1LTI0OWMtNDg1ZS1hODhmLTk3YzcwNzY1NWIwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 060, now From R954  per night (for 4 people) 38 5 1 5 161 Galatea Drive Mossel Bay Golf Estate 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -34.189609440415 22.127290964127
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com