The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Farm & Fellow @ Tramonto | TravelGround
+41

Farm & Fellow @ Tramonto

Review Summary

4.3 out of 5from 82 reviews for Farm & Fellow @ Tramonto
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.4/5
Dennis M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dennis M
On business

Clean, quiet, very friendly staff. Raymond very welcoming.

See stars.

Xolelwa M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Xolelwa M
With spouse/partner

Very nice, just what we needed.

The food was great and the stuff very nice and welcoming.

Leonie R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leonie R
On business

Rustig en verfrissend.

Heerlike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Stylvolle kamers met due nodige fasiliteite - sal meer TV-kanale wou hê. Heerlike plaasontbyt in 'n gesellige atmosfeer. Vriendelike en behulpsame personeel.

Waldo S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Waldo S

Perfekte oornagstop op pad na die Oos-Kaap. Baie rustig en veilig.

Paar kilometer uit George, maar baby genoeg sou jy wou uitgaan.

Lizette H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette H
With spouse/partner

Als wat jy nodig het en meer. Uitstekende kliëntediens!

Van 'n koffiemaaktafel en amenities tot daaglikse skoonmaakdiens. Daar was spesiaal vir ons gesorg met eetgerei en 'n braaier met hout om te kon braai. Elke oggend was 'n ander ongelooflike ontbyt voorgesit! Wat 'n wonderlike verblyf! En goed geleë om in enige rigting te kon gaan explore.

Ashley C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley C
With friends

Had a wonderful time, breakfast was awesome, had the best vacation experience.

Venue are surrounded by beautiful mountains, very relaxing environment.

Gary T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gary T

Perfect for short term stay or in between travels!

We would return - rooms were next and tidy, with all the necessities available. Breakfast was great!

Paul  - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul
Family with young children

Baie netjies en gerieflike verblyf met 'n baie lekker ontbyt ook.

Ons het baie lekker oorgebly. Baie netjiese plek en gasvry. Die ontbyt is ook baie lekker.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Goeie dag Paul,

Baie dankie vir julle kuiertjie by ons! Ons sien uit daarna om julle weer te sien! Voorspoedige 2020 vir julle!

Farm & Fellow Span

Farm & Fellow @ Tramonto
Jakobus N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Jakobus N
Family with teenagers

Baie aan genaam. Sal dalk iewers anders meer waarde vir tarief kry.

Siende dat dit 'n plaasarea is sou self-catering in kamers beter wees.

Ab A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ab A
With spouse/partner

Uitstekend.

Die verblyf was uitstekend.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Goeie dag Ab,

Dankie vir die besoek aan ons plaas! Geseende Nuwe Jaar vir julle! Hoop om julle gou weer te sien!

Farm & Fellow @ Tramonto
Nadine V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine V
With spouse/partner

Wow! Prentjie mooi, rustig en netjies!

Dis so mooi en naby aan alles geleë! Vriendelik en hulpvaardig - sommer tuis gevoel! Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Goeie dag Nadine,

Dankie dat ons jou tuiste kon wees vir 'n nag of wat! Kom kuier asb gou weer by ons!

Farm & Fellow @ Tramonto
Anina J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina J
Family with teenagers

Gerieflike, skoon en mooi verblyf met alles wat nodig is.

Farm and Fellow was lieflik. Ons het heerlik geslaap en gehou van die plaas atmosfeer. Die ontbyt was so lekker. Dankie!

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Dankie vir die review Francois! Kom kuier gerus weer vir ons!

Farm & Fellow @ Tramonto
Johann N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johann N
With spouse/partner

Heerlike kamp gevoel in karavaan.

Ons het heerlik ontspan. Karavaanverblyf was bietjie iets anders as die gewone B&B. Brekfis is baie goed en meer as genoeg. Besoek gerus Redberry farm so 3 km weg.

Charles L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles L
With spouse/partner

Fantastic and affordable.

Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies en bekostigbaar.

Sal ander ook aanbeveel om fasiliteit te gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chanté D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Chanté D
With spouse/partner

Die plek het baie agteruit gegaan.

Beslis nie waarde vir geld nie. Die plek kort opknappings. Die ontbyt was wel baie lekker.

Shannon K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Shannon K
Family with teenagers

Good.

First got the wrong room. Then we were moved to a lovely room it was just that the bathroom was very small. They didn't come clean our room one day, had to call and ask for service. There were guests next to us, we could hear everything from their music, talking to when they went to shower. We couldn't sleep late one morning. Breakfast was delicious, friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Eerstens verkeerde kamer gekry. Toe ons geskuif was lieflike kamer net dat badkamer baie klein was. Eendag nie ons kamer kom skoonmaak nie, moes skakel en vra vir diens. Daar was gaste langs ons, ons kon alles hoor van hulle musiek, gesels en wanneer hulle gaan stort het. Ons kon nie een oggend bietjie laat slaap nie. Ontbyt was heerlik, vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anine D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Anine D
With spouse/partner

Dit was 'n groot teleurstelling vir ons, glad nie waarde vir geld nie.

Ek en my man het 'n lekker rustige, bederf naweek weg gesoek en gedink Farm & Fellow sou die ideale plekkie gewees het. Dit was inteendeel glad nie rustig of lekker nie. Dit was so raserig van al die karre wat daar verby ry. Niemand het ons eens ontvang nie. Die gastehuisbestuur was so onvriendelik en onbehulpsaam, hulle het ons laat voel dat hul vir ons 'n guns doen. Die wasbak in die badkamer was verstop. Daar was nie in die kamer wat vir ons gesê was daar is nie. Die handdoeke was papierdun, gevlek en het geruik asof iemand anders eers daarmee gewas het. Die beddegoed is kliphard. Die stort se water was heeltyd warm en koud. Dit was regtig vir ons nie 'n lekker ervaring nie. Ek kan nie glo ons het ons geld so gemors nie.

Mellisa K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mellisa K
On business

Very very nice breakfast, out of this world. The Koenslocksmith all the way from PE would highly recommend it.

Koenslocksmith all the way from PE will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie nice ontbyt uit die boonste rakke; die Koenslocksmith al die pad van PE sal dit hoogs aanbeveel.

Koenslocksmith al die pad van PE sal weer by julle 'n draai maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With spouse/partner

Beyond beautiful.

We will definitely stay at Tramonto again, we booked the executive suite. The room is stunning, bubble bath, fireplace has wood, firelighters and matches. It's just a stunning room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig verby.

Ons sal definitief weer by Tramonto oorbly, ons het die executive suite bespreek. Die kamer is stunning, borrelbad, kaggel het hout, blits en vuurhoutjies. Dis net 'n stunning kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelia D - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornelia D

We really enjoyed the caravans.

Just a pity that the one's mat should actually be replaced, because the smell of carpet is very strong (stuffy smell). The curtains were also not clean, but could have been because of the rain, but the beds were not wet at all. We arrived a little late, but we were helped quickly and the caravans were open for fresh air. We really can't complain about value for our money and the beds slept very comfortably. The fans also helped greatly to circulate air. The tea and coffee and bathroom belongings in our rooms were very cute and of course convenient because we could use it without packing all our stuff out of the vehicle. The breakfast was delicious and adequate. The mosquitoes in the bathrooms were plentiful and we would recommend an insect repellent in bathrooms.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het regtig die karavane geniet.

Net jammer die een se mat moet eintlik vervang word, want die reuk van mat is baie sterk (bedompige reuk). Die gordyntjies was ook nie silwerskoon nie, maar kon gewees het van die reën, maar die beddens was glad nie nat nie. Ons het bietjie laat daar aangekom, maar ons was gou gehelp en die karavane was oop vir vars lug. Ons kan regtig nie kla oor waarde vir ons geld en die beddens het baie gemaklik geslaap. Die waaiers het ook baie gehelp om lug te sirkuleer. Die tee en koffie en badkamer goedjies in ons kamers was baie oulik en natuurlik gerieflik omdat ons dit sommer kon gebruik sonder om al ons goed uit te pak uit die voertuig. Die ontbyt was heerlik en voldoende. Die muskiete in die badkamers was volop en sou ons aanbeveel vir n insekweerder in badkamers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monica D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica D
Family with teenagers

Gerieflik en waarde vir geld.

Diens was uitstekend en personeel was ten alle tye vriendelik. Ontbyt was smullekker. Fasiliteite netjies. Load shedding is egter 'n probleem, weens die feit dat daar nie 'n kragopwekker is nie - "geen krag / geen water".

Jenilee L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenilee L
With spouse/partner

Interessant!

Ek het die bly ten volle geniet.

Juan D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juan D
With spouse/partner

Friendly service.

The stay was pleasant and peaceful.

Marco S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Marco S

Aangenaam.

Dit was aangename verblyf, die ontbytpersoneel was baie vriendelik en beleefd en die ontbyt was wonderlik. Ek was egter bietjie bekommerd oor die veiligheid van die motor, want dit was 'n redelike ent weg van ons parkeer en daar was geen sigbare sekuriteit nie.

Amorie R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amorie R
With spouse/partner

Goeie diens met lekker blyplek en ongelooflike ontbyt!

Baie lekker ontbyt met rustige atmosfeer en netjiese kamers. Beveel definitief aan vir diegene wat lus is vir iets anders!

Munira S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Munira S
With spouse/partner

It was awsome.

We met Wendy and her staff. They were excellent. We enjoyed our stay very much. They treated us very good. We asked for something they did not have so they promised us that it will be there the next day. We were so overwhelmed. Thank you very much. We appreciate it very much.

Tyron D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tyron D
With spouse/partner

Baie lekker en relaxed. Worth every penny.

Ons het baie lekker gebly In die executive kamer. Ek sal definitief weer kom. Iets wat verbeter kan word is die dak in die kamer. Dit kraak taamlik as mense in die boonste kamer tuis is. Dit was so bietjie van 'n steurnis maar niks ernstig nie. Was baie lekker.

Tilla K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilla K
With friends

Aangenaam verras!

Raymond en sy span is fantasties.

Nandie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nandie V
Family with teenagers

Gerieflik.

Die gastehuis se ligging is baie mooi, dit is nie in die midde dorp nie wat dit ideaal maak vir wegbreek uit die gewoel en het ook baie spasie vir kinders om rond te hardloop en te speel. Die kamer is ruim en gerieflik met ekstra koffie, tee en beskuit sowel as toiletware indien mens dit vergeet het. Die kamer het ook 'n yskassie wat heerlik is om koeldrank en water koud te hou. Die badkamer is net baie beknop met min pakplek vir toilettassie en handdoeke. Die mure is ook nie baie klankdig nie, en ons moes tot laataand luister hoe ons bure nog kuier. Die ontbyt wat by die verblyf ingesluit was, was baie en heerlik.

Livina H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Livina H
With spouse/partner

Rustige lekker plaasgevoel na 'n besige stadslewe.

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel. Rustige plaas gevoel. Pragtige uitsig gehad vanaf ons lekker outydse woonwa-verblyf met heerlike vars koffie en ontbyt.

André S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André S
With spouse/partner

Baie rustig en vriendelik.

5-ster diens van begin tot einde.

Sanette C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanette C
With spouse/partner

Was ongelooflik lekker en rustig. Netjies.

Professioneel, netjies en rustig atmosfeer.

Tilla K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilla K
With friends

Pleasant surprise.

Raymond and team are top class. Friendly reception, clean and neat accommodation, killer breakfast. Would definitely recommend Farm & Fellow @ Tramanto.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam verras!

Raymond en sy span is eersteklas. Ons is vriendelik ontvang, verblyf was skoon en netjies. Ontbyt was uit die boonste rakke. Sal beslis Farm & Fellow @ Tramonto aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schalk V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk V
Individual traveler

Lekker plaaslewe.

Baie rustig met 'n plaasatmosfeer.

Wilma P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma P
Individual traveler

Happy.

I really enjoyed the friendly, clean farm atmosphere and I recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gelukkig.

Ek het die baie vriendelike, skoon, plaas-atmosfeer geniet en sal dit aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Appel E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Appel E
With friends

Beautiful area. The breakfast was great and the service good and friendly.

We enjoyed the day in George a lot, even spent the second night in Harolds Bay. The area is beautiful and we visited the railway museum and took the Outeniqua Powervan to Grootbrak. It was an experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing. Die ontbyt was topklas en die diens flink en vriendelik.

Ons het die dag in George terdeë geniet, selfs 'n tweede aand in Haroldsbaai spandeer. Die omgewing is pragtig en ons het die spoorweg museum besoek en ook met die Outeniqua Powervan na Grootbrak gery. Dit was 'n belewenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Isabel D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel D
With spouse/partner

Very friendly staff and a very pleasant pleasant atmosphere, will definitely return again!

Was a wonderful experience at the guesthouse, way better than expected, all our requests were met which showed us that management went all the way in trying too provide top quality service, we applaud you for that. Red berry farm around the corner which we made use of the Saturday #amazing. And the breakfast was mouthwatering and extremely delicious. We thank you for you kindness and please note that we will come again, all because of the way we have been treated.

Tanja B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja B

Rustig, netjies en ontbyt heerlik.

Sal definitief aanbeveel en weer daar oorbly. Baie skoon, netjies, kos heerlik en rustige atmosfeer. Die WiFi was net baie min.

Alana V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alana V
Family with teenagers

Pragtige, netjiese, rustige plek.

Dis 'n pragtige plek, alles wat jy nodig het en meer. Die personeel is baie vriendelik en die ontbyt wat ingesluit was in die prys was baie lekker.

Isabel R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel R

Great stay at this guesthouse, friendly staff.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier by die gastehuis, vriendelike personeel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris L
Family with young children

Rustig en stil.

Tyd was net te min, sal weer kom.

Mercia V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mercia V
Family with teenagers

Sooo lekker gebly, sal graag wil terugkom !

Rustige, mooi omgewing met pragtige blyplek! Bonus was 'n vars, aan-die-kant slaapplek as ons terugkom van dag se verrigtinge. Ontbyt was 'n bederf met gasvrye en vriendelike personeel. Goeie waarde vir geld, sal definitief aanbeveel.

Marius J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius J
Individual traveler

Excellent and will recommend you.

I received a warm welcome, my room was neat and I enjoyed my accommodation a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend en sal julle aanbeveel.

Ek is met hete welkomings ontvang, my kamertjie was netjies en het my verblyf baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Edson N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edson N
Family with young children

Farm feeling.

We were expecting a room with an upstairs for the kids but only got one big room without any divisions. The reception didn't seemed interested to help us. So it was a bit disappointing. We didn't explore the property much, but they have animals and kids were happy about it. They don't have buffet breakfast but the kitchen ladies made what our kids wanted. Overall we had a good time.

Kobus R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus R
On business

Baie netjies en skoon. Lekker groot ontbyt!

Sien sterre.

Antoinette M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette M
With spouse/partner

Amazing fun!

I'm a bohemian chef and the hippy caravan was an amazing experience. Stylish, clean and smelled nice. Pretty bathroom. Will never forget Big Bertha. Breakfast suited the farm area. Great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike pret!

Ek is 'n boheemse siel en die hippie-karavaan was 'n ongelooflike ondervinding. Stylvol, skoon en ruik lekker. Pragtige badkamer! Sal nie vir Big Bertha ooit kan vergeet nie. Ontbyt was gepas vir die plaasomgewing. Heerlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelein K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein K
Family with teenagers

Relaxing.

Nice and welcoming. Close to George. Relaxing. Safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus.

Lekker verwelkoming. Naby George. Rustig. Veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Margaret M - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret M
With spouse/partner

Exceeded expectations.

We arrived after dark - not a problem. Raymond ensured that we knew where to find our unit and turned lights on for us. We were extremely comfortable and enjoyed a good night's rest after a very long journey. The breakfast was delicious! Thank you. We will be back.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Thank you for visiting us, Margaret. Please do so again.

Farm & Fellow @ Tramonto
Chris V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chris V
Individual traveler

Aangename plek, behlawe vir een probleem.

Vriendelike personeel, luuks, netjiese en skoon kamer, en baie lekker ontbyt. My kamer was egter op die grondvloer en die vertrek het 'n hout dek. Die vloer bo het gekraak met elke beweging van die gas, ek het elke hoes gehoor. Ek kan Farm & Fellow @ Tramonto aanbeveel, solank dit nie 'n grondvloer-eenheid is nie of natuurlik vir mense wat nie ligte slapers is nie.

Mark W - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mark W
Family with teenagers

Baie rustig.

Was baie lekker om te kuier by julle, sal weer gebruik maak van julle.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Baie dankie Petro, ons sien uit daarna om jou en jou familie weer te verwelkom.

Farm & Fellow @ Tramonto
Charlie G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlie G
Family with young children

It was fantastic.

Your home away from home. The service was excellent, they go out of their way to make you feel comfortable. Thumps up for Raymond he is doing a excellent job - thank you sir we enjoyed our stay. Staying at Tramonto was our best stay in George so far.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Thank you for your feedback Charlie. Please come and visit us again.

Farm & Fellow @ Tramonto
Chanel V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Chanel V
Family with young children

Relaxed atmosphere.

We really enjoyed it, the bathrooms were very very and it was nice to experience the outdoors. Breakfast was superb.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanne atmosfeer.

Ons het dit vreeslik baie geniet, die badkamers is baie netjies en dit was so lekker om die buitelewe te ervaar. Die ontbyt was uit die boeke!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Dankie vir jou resensie, Chanel. Kom kuier asseblief weer by ons.

Farm & Fellow @ Tramonto
Tania V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania V
Individual traveler

Chilled vibes.

Love die karavaan idee. Netjies. Alles was skoon. Goed ingerig. Het een aand in suite ook gebly. Sou net aanbeveel dat DStv duel raak. Heerlik fliek gekyk, en bure oorgeskakel na krieket. Maar verder great.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Baie dankie vir jou kuier Tania. Dit was lekker om jou hier te hê. Ons hoop ons is weer 'n put stop as jy hier verby kom.

Farm & Fellow @ Tramonto
Eugene V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik. TV ontvangs baie swak in ons kamer.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Baie dankie vir die resensie, Eugene.

Ons hoop om julle gou weer as ons gaste te verwelkom. Dankie vir die nota oor die TV opvangs, ons sal werk maak daarvan.

Farm & Fellow @ Tramonto
Jacobus M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacobus M
Individual traveler

Baie luuks.

Ek was baie verras dat die plek nie besiger is nie. Waarde vir geld. My kamer was stunning. Die ontbyt was uitstekend. Die werkers was baie gaaf en behulpsaam. Ek sal weer hier oorslaap, want ek weet wat ek gaan kry.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Baie dankie vir die resensie, Jacobus.

Dit was so lekker om jou as ons gas te ontvang. Ons hoop om jou gou weer te sien en die keer bring jy sommer nog mense saam.

Farm & Fellow @ Tramonto
Renee V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Renee V
Family with young children

Staff was very friendly and breakfast was delicious.

Staff was very friendly and helpful, breakfast was delicious. I will definitely go back there.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Thank you for your review, Renee.

We look forward to welcoming you and your family again to our home.

Farm & Fellow @ Tramonto
Brigette D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brigette D
With spouse/partner

Baie lekker kalm en privaat.

Dis 'n baie lekker plek. Die diens en vriendelikheid het ons baie waardeer. Dit was net te kort. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie aan almal.

Yolanda C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolanda C
With spouse/partner

Ongelooflike fantastiese konsep met uitstekende diens en waarde vir geld!

Ek vind min in SA diens, vriendelikheid en waarde vir geld. Hierdie konsep van Farm & Fellows@ Tramonto het my oë baie duidelik oopgemaak, dat daar nog menslikheid geskied in ons triestige land. Die rustigheid wat elke city sleeker nodig het, maar nie weet nie - is hier op die plaas met presies wat ek ervaar het. My vriend en ek het gewens om oornag ryk te word en hierdie stukkie goudblad te koop. Maar wie ook al sy hand daarop het, is geseën en ons sal dit nie so goed kan bestuur of onderhou soos die mense wat daar werk, skoonmaak ens. nie. Al wat ek kan sê is: baie baie geluk met wat jul bereik het en baie baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd.

Tom P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom P
Family with teenagers

Heerlike ontspanne 2 dae, rustige omgewing.

Die ontbyt wat hulle aanbied is heerlik veral hulle tuisgebakte brood.

Ethel F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ethel F
With friends

Baie geniet. Pragtige plek.

Mooi plek met gawe personeel. Heerlike ontbyt. Kamerskoonmaakdiens was great. Sal graag weer daar bly.

Antoinette R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Antoinette R
Individual traveler

Die prys in ag genome is die akkommodasie aanvaarbaar.

By aankoms was daar niemand by ontvangs nie en geen manier om iemand se aandag te trek behalwe om te bel nie. Die houtstoepie voor die karavaan was vuil en vol duiwemis en die tafeltjie op die stoepie was nie ordentlik afgevee en skoon nie. Die beddegoed en handdoeke was skoon en netjies. Die karavaan is oud en verroes aan die binnekant alhoewel verfraai met gordyntjies ens. Die yskas, alhoewel aangeskakel, was nie koud nie en het nooit koud geword nie. Geen vullisblik in die karavaan nie. Die bad in die badkamer was nie skoon nie. Die res van die toiletgeriewe skoon. Die beligting snags vanaf karavaan tot by toiletgeriewe nie voldoende nie. Die akkommodasie is geleë in 'n bekoorlike, stil, landelike, boomryke area.

Ina V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ina V
Family with teenagers

Die karavane is iets anders as die gewone.

Maar ek dink dit is nie gerieflik vir langer as 'n naweekverblyf nie.

Gerry W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerry W
With friends

Baie rustige verblyf.

Diens was vinnig en goed. Plek was skoon en 'n plesier om in te bly.

Francois M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Francois M
With spouse/partner

Lieflike plaasatmosfeer buite die stad!

Farm & Fellow @ Tramonto bied 'n rustige plaasverblyf buite die stad. Ideaal om weer mens te word na 'n rowwe jaar, of sommer net vir 'n wegbreek wanneer jy in die beeldskone natuur wil vertoef. Die diens was uitstaande, Raymond en Wendy-Lee het mooi spore in my hart getrap. Ontbyt was net heerlik! Ek is verslaaf aan die varsgebakte brood! Braaigeriewe was beslis 'n pluspunt. Ek sal wel voorstel dat mikrogolfoonde in die kamers beskikbaar gemaak word - veral vir dié wat oor langer tydperke daar bly - om selfsorg makliker te maak. Alhoewel mens veilig voel in die omgewing, sal ek ook aanbeveel dat daar diefwering by die kamervensters aangebring word, net vir ekstra gemoedsrus. Lugreëling sal 'n groot bonus wees, ek sal selfs meer per dag betaal vir hierdie ekstra geriewe. Dankie vir wonderlike verblyf!

Justine A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justine A
With spouse/partner

Fantasties.

Pragtige plek. Baie netjies. Die houtvloer bo was bietjie steurend.

Hugo K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Hugo K
With spouse/partner

Dit is regtig nie goed nie! Wil nie eers begin met 'n opstel oor hierdie plek nie! Moet dit glad nie eers oorweeg nie!

Geen aircon. Baie goggas. Kan nie slaap as jy op grondvloer is nie. Erg geraas! Geen sekuriteit. Geen restaurant. Wendy wat daar werk moet regtig 'n ander beroep oorweeg. Teleurstellend! Dit is vir seker nie 'n 4 ster nie. Geen yskas in die kamer.

Joy-ann V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joy-ann V
Family with young children

Gerieflik en pragtig! Genoeg vir n 'pitstop' vir 1 aand.

Ons was 3 couples en 2 kiddies. Ons het baie lekker gebly. Mooi plek en great vir klein kinders. Fantastiese ontbyt en goeie diens. Ek sal graag net die volgende wil noem waarna definitief gekyk kan word om ander se bly bietjie te vergemaklik: Die swembad het nie 'n dekking nie. Dis belangrik as jy so wonderlike plek het waar kids so lekker kan rondhardloop. Die plafon in ons kamer is baie dun en ons kon elke woord en tree gehoor van die mense bo ons. 'n Mikrogolfoond en klein yskassie in die kamer sou baie gehelp het.

Dirk L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk L
Individual traveler

Rustig en ontspannend.

Die karavaan is nie almal se smaak nie, maar dit was geskik vir my en lekker privaat. Dit was skoon en netjies. Die ablusiegeriewe was baie netjies en skoon. Pragtige boomryke omgewing met enkele diere en voëls. Lekker paaie om bergfiets te ry.

Vds B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Vds B
On business

Dit was stil, mooi en anders.

Ons het in die karavaan gebly langsaan die vier ster eenhede. Anders, stil en heerlik! Voorstel: die warmwatersilinder is op amper 100 grade. Dit is gevaarlik en mors krag. Stel af na 65 grade en spaar 'n fortuin!

Elsabe R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsabe R
Family with teenagers

Stunning and delicious breakfast.

So quaint and peaceful, delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is pragtig en ontbyt baie lekker.

Baie oulik en rustig, ontbyt baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandra F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra F
Individual traveler

Dit was baie gerieflik, ontspannend met 'n goeie balans tussen modern en plaas.

Ek het dit baie geniet. Ek was vrou-alleen en het geensins onveilig gevoel nie.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Beste Sandra,

Baie dankie vir jou resensie, ons is so bly dat jy jou tyd hier by ons geniet het. Hoop om jou gou weer te sien!

Farm & Fellow @ Tramonto
Renier V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Renier V
Individual traveler

Op die plaas gevoel.

Waarde vir geld. Rustige atmosfeer. Ontbyt is besonders lekker.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Beste Renier,

Dankie vir jou resensie, ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Kom kuier gerus weer vir ons heerlike ontbyt.

Farm & Fellow @ Tramonto
Nicolise W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolise W
With spouse/partner

Excellent!

Thanks for good, friendly service. We really enjoyed our stay. Outstanding breakfast. No complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Baie dankie vir goeie en vriendelike diens. Ons het ons verblyf baie geniet. Ontbyt was uitstekend. Geen klagtes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Farm & Fellow @ Tramonto's response

Beste Nicolise,

Dankie dat julle by ons kom bly het, dit was lekker om julle hier te kan ontvang. Kom kuier gerus weer.

Farm & Fellow @ Tramonto
Carmen C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen C
With spouse/partner

Gerieflik, ontspannend en beste ontbyt wat ek al geëet het.

Kamer was netjies met baie ekstras. Atmosfeer was rustig en ons kon werklik ontspan het. Ontbyt was uitstekend en die diens was puik. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Sal Farm & Fellow vir almal aanbeveel.

Morne B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne B
Family with young children

Tranquil farm atmosphere with a delicious breakfast.

We arrived late and were impressed by the call to confirm over the telephone where we could pick up the keys. Spacious, neat and clean room with a peaceful farm atmosphere and a delicious breakfast. Friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plaas-atmosfeer met heerlike ontbyt.

Ons het laat arriveer en was beïndruk met die oproep om telefonies te bevestig waar ons die sleutels kan kry. Ruim, netjiese en skoon kamer met rustige plaas-atmosfeer en heerlike ontbyt. Vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Su-ann V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Su-ann V
On business

Lovely.

Apart from the beauty of it, the experience was pleasant, comfortable and perfect. Thank you very much for that, would recommend anyone to stay here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Buiten hoe pragtig dit is, was die ervaring aangenaam, gerieflik en perfek. Baie dankie vir dit, sal vir enigiemand aanbeveel om hier te oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etienne M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Etienne M
With spouse/partner

Farm feeling. Very nice.

Such a nice place. We just stayed for 1 night. Rooms need a bit of work, for example, aircon and a new TV with more channels. The rest was fine.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plaas gevoel. Baie oulik.

Baie oulike plekkie. Ons het net een aand oorgeslaap. Kamers kort 'n bietjie werk bv. kort lugversoging en nuwer TV met meer kanale. Anders is dit okay.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zanne C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Zanne C
With spouse/partner

Farm & Fellow.

It was peaceful and beautiful. The only problem was that the swimming pool was green, so that during the heat we weren't able to swim. Other than that the place is quite basic, yet the perfect place to spend the night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Farm & Fellow.

Dit was baie rustig en pragtig daar. Die enigste probleem was dat die swembad groen was en ons nie in die hitte kon swem nie. Verder is dit redelik basies, maar dit is die perfekte plek om vir 'n aand oor te slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dorothy F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dorothy F
Family with teenagers

Beautiful, and friendly service.

Convenient caravan facilities. Stayed for 9 days in a caravan. Delicious breakfast, and friendly and helpful staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en vriendelike diens.

Karavaangeriewe was baie gerieflik. Het 9 dae oorgebly in 'n karavaan. Ontbyt was baie lekker en personeel vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michael A - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michael A
Family with teenagers

Superb, very relaxed atmosphere.

Only fault I found was that another fan was needed in the other room, otherwise everything was first class.

Martin K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Martin K
With spouse/partner

Baie teleurgesteld. Ver onder standaard. Sal nie aanbeveel nie.

Beddens het plank basisse, die vlieë maak jou mal. Die slaapplek is 'n ou perdestal met die perde en hoenderhokke langsaan. Die advertensie is heeltemal misleidend.

Jac En Esme Z - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jac En Esme Z
With spouse/partner

Very disappointing.

See the ratings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie teleurstellend.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 233 Moerasrivier, Geelhoutboom Road, George, 6456, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACXPvMfKXIXDlH7zZ8PNXsMIed9OL5mB3ArrqizhxfSWa8DmIiT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 82 5 1 5 233 Moerasrivier Geelhoutboom Road 6456 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.964967701434 22.3732817173
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!