The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fish Eagle Inn | TravelGround
+40

Fish Eagle Inn

8 reviews
Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 8 reviews for Fish Eagle Inn
Cleanliness
4.1/5
Service
4.0/5
Location
4.1/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.9/5
Chris V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With spouse/partner

Was very quiet.

Was a lovely peaceful stay. Rooms were clean and staff very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie rustig.

Was 'n heerlike rustige verblyf. Kamers was netjies skoon en personeel baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fish Eagle Inn's response

Baie dankie Chris, hoop om jou gou weer by ons te verwelkom.

Groete
C Bezuidenhout

Fish Eagle Inn
Monique A - May 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Monique A
With spouse/partner

Geen privaatheid

Geen privaatheid, baie baie klein swembad reg voor reception. Air-cons werk net op een spoed. Patetiese kombuis, 2-plaatstoof en mikrogolf. Geboek vir 5 aande, net geslaap vir 1. Geen deposito of eers een aand se geld teruggekry nie.

Andrew S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew S
Family with young children

Ons het die verblyf baie aangenaam gevind.

Ons het die verblyf baie aangenaam gevind en die eienaars en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kinders het dit amper die meeste geniet en wil weet wanneer ons weer teruggaan. Ons sal weer van Fish Eagle Inn gebruik maak.

Monty S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monty S
With spouse/partner

Kalm, skoon, vriendelik en baie rustig.

Word vriendelik ontvang en is regtigwaar baie aangenaam en rustig.

Fish Eagle Inn's response

Dankie Monty, ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete

Fish Eagle Inn
Hannelie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie V
With spouse/partner

Baie rustig, awesome tyd gehad.

Dit was baie rustig. Ellen, Celeste en die staf het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Sal enige tyd aanbeveel. Baie dankie.

Gabriel N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabriel N
With friends

Home away from home.

We truly felt very comfortable there. We really had fun. Very homely place.

Ronel U - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Ronel U

Not impressed at all.

Will not stay there again. I'm was informed about swimming pool that didn't work (appreciate it) but I do not want to stay at a place where they are building and building material is everywhere - no shelter for vehicles - a mess. We paid way too much for what we got. Very disappointed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Glad nie beïndruk nie.

Sal nie weer daar bly nie. Ek is ingelig oor buite werking van swembad (waardeer dit) maar ek wil nie by 'n plek gaan bly waar hulle besig is om te bou nie en materiaal lê oral - geen afdakke vir voertuie nie - 'n gemors. Ons betaal hopeloos te veel vir wat ons gekry het. Baie teleurgesteld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fish Eagle Inn's response

Hi Ronel,

Weereens jammer oor die gemors, dis hoekom ek jou gebel het en jou laat weet het,sou ander plan gemaak het vir jou as ek geweet het jy is so ontervrede. Dit moet ongelukkig gedoen word en probeer so gou as moontlik om klaar te kry sodat als weer terug keur tot normaal.
Jammer vir die ongerief.

Groete

Fish Eagle Inn
Jurg P - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurg P
With spouse/partner

Aangenaam, gemaklik en gerieflik!

Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Die personeel is baie behulpsaam. Verblyf was netjies, skoon en gerieflik. Ontbyt was heerlik en keurig voorberei en bedien. Sal verseker weer van julle gebruik maak. Baie dankie.

From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 66 Gallinule Gait, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYun7ob1ouMlSULprIUgP8uVj5iowAWUfdFyN1XXuk42Sc69kfX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 66 Gallinule Gait Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -28.736327667433 32.089270169311
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!