Montagu Accommodation at Four Oaks Guesthouse | TravelGround
+40

Four Oaks Guesthouse

Review Summary

4.4 out of 5from 46 reviews for Four Oaks Guesthouse
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.4/5
Berlinda P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Berlinda P
Individual traveler

Teleurgesteld.

Kos was nie lekker. Bed het gebreek. Geen yskassie nie. Ketel onprakties. Bedlampies se plugs nie lekker gewerk nie. Moes in straat parkeer. TV-gids wys nie regte kanale nie. Shower-deur is nou. Stukkende houtdeur wat heel aand klap van die wind by parkeerplekkie.

Graeme R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Graeme R
With spouse/partner

Four Oaks Guesthouse comfortable with nice restaurant, unfortunately neighbours to this guesthouse made for an uncomfortable stay.

Four Oaks Guesthouse comfortable, clean with good restaurant. Manager was there to check us in and give us a run down on facilities. Unfortunately the occupants of a derelict looking property across the road were extremely noisy throughout the night that we stayed which made for an uncomfortable stay.

Kobus N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobus N
With spouse/partner

Lekker kamers en baie gasvryheid.

Lekker gebly en lekker geëet by die restaurant.

Tess B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tess B
Family with teenagers

Pragtige gastehuis, ons het dit baie geniet.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Pragtige kamers en die kos was ongelooflik.

Raymond S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond S
Individual traveler

Baie lekker plekkie, vriendelike mense en lekker kos.

Baie lekker gastehuis. Skoon, netjies, gerieflik en veilig. Vriendelike eienaar. Pragtige omgewing.

Four Oaks Guesthouse's response

Beste Raymond,

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Groete
Christoff

Four Oaks Guesthouse
Martha T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha T
With friends

Very cosy and friendly people.

The hearty people and the comfortable cosy rooms made us feel at home. Outstanding food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gesellig en vriendelike mense.

Die hartlikheid van die mense en die gerieflike cosy kamers het ons baie tuis laat voel. Uitstekende kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Four Oaks Guesthouse's response

Beste Martha,

Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer, ons waardeer dit dit opreg.

Geniet julle tyd in die Kaap en ons hoop ons sien julle weer. As julle weer kom, bring asb. bietjie bosveld hout saam.

Groete,
Christoff en Lana

Four Oaks Guesthouse
Joheine A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Joheine A
With spouse/partner

Dit was rustig en aangenaam.

Die ontvangs was aangenaam en verblyf en gasvryheid was heerlik.

Coenraad W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenraad W
Individual traveler

The guesthouse was comfortable on many levels and perfect for the purpose!

I thoroughly enjoyed my stay in the Four Oaks guesthouse. The room was neat, and especially the bathroom demonstrated the effort done with stylish furnishings. The eye for detail was also noticeable in the furniture in the restaurant area as well as with the serving of breakfast. The service was excellent: friendly, skilled, personal, with the right amount of attention. I will definitely stay there again and recommend it to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gastehuis was gerieflik op vele vlakke en perfek vir die doel!

Ek het my verblyf in die Four Oaks gastehuis terdeë geniet. Die kamer was netjies, en veral die badkamer het die moeite wat met stylvolle inkleding gedoen is, gedemonstreer. Die oog vir detail was ook merkbaar in die meubels in die restaurantgedeelte, asook met die opdien van die ontbyt. Die diens was uitstekend: vriendelik, vaardig, persoonlik, met die regte mate van aandag. Ek sal beslis weer daar oorbly en dit vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beatrice D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Beatrice D
Family with young children

Baie netjiese oornaggeriewe.

Heerlik gebly in 'n pragtige kamer en ongelooflik lekker geëet by die restaurant.

Petrus Johannes H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus Johannes H
With spouse/partner

Dit was uitstekend. Sal engie tyd weer daar tuisgaan.

Sien sterre.

Ria V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ria V
With spouse/partner

Ligging is nie ideaal nie en die kamer het nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Die restaurant en ontbyt was baie lekker en die kos uitstekend. Ongelukkig is die ligging van die gastehuis in die hoofstraat met baie ander lawaaierige blyplekke nie aan te beveel nie.

Nadia E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia E
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam.

Mariette W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Mariette W
Individual traveler

Heerlik rustig en goed ingerig.

Baie dankie vir 'n heerlike aand se verblyf met lekker ontbyt die volgende oggend. Wat ek wel sal voorstel is om 'n slot of iets op die syhekkie te sit om dit meer veilig te maak. Anders kan mense van die straat af daar inkom. Dankie.

Johan H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan H
Family with teenagers

Aangenaam.

Was goed. Hoop padwerke in dorp word vinnig voltooi.

Christiaan C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christiaan C
Family with young children

Ons het net oorgeslaap.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar en sy vrou. Die kamers is baie netjies en ons het ook in die restaurant 'n aandete genuttig. Die kos (aandete én ontbyt) was heerlik en keurig aangebied. Daar was ongelukkig nie veilige parkering vir al die gaste nie, en ek moes my motor buite in die straat parkeer -- gevolglik moes ek al my bagasie uit die motor haal. Dit was 'n bietjie van 'n omslommernis, maar ek het dit gedoen ter wille van my eie gemoedsrus.

Roger R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Roger R
With spouse/partner

Rooms are tiny.

After having travelled through the Karoo and stayed at various places this was the most disappointing and most expensive.

Japie N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Japie N
Individual traveler

Goeie kwalitiet verblyf.

Ek was bietjie teleurgestel dat die restaurant adverteer om oop te wees tot 21h00 maar toe ek om 20h00 ariveer was dit toe. Seker maar 'n stil aand. Die sogenaame veilige parkering was op straat. Montagu is nou seker nie 'n risiko gebied nie, nogtans op straat parkering met pad konstruksie oral aan die gang het my nie beter laat voel nie. Andersins lekker geslaap en lekker ontbyt.

Marnus F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus F
On business

Uitstekend.

Kan enige iemand aanbeveel.

Amelia H - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amelia H

Home away from home!

Childfriendly, good restaurant, neat, friendly owners and staff. Had a great time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis weg van jou huis!

Kindervriendelik, goeie restaurant, netjies, vriendelike eienaars en personeel. Heerlik gekuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etienne D - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Etienne D
With friends

Lovely renovated place with tasty breakfasts and dinners.

Beautiful place. They really put effort into its renovation. Rooms are small but comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Pragtige gerestoureerde plek, wat smaaklike ontbyte en aandetes gee.

'n Mooi plek. Hulle het moeite gedoen met die restourasie. Kamers klein, maar gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine P
With spouse/partner

Sal weer daar tuisgaan vir baie kort tydperk.

Ons is mens-mense en sou bietjie meer interaksie van eienaar en kelner verkies. Jy arriveer en gee jou besonderhede. Iemand stap saam en sluit oop. Vra maar as daar iets is. Vir ons was dit bietjie baie formeel. Bv. Sondagoggend. Eienaar het gegroet. Net gevra of ons vrugte en jogurt wil hê of dadelik ontbyt. Ons het gesê eers vrugte dan die ontbyt wat hulle aanbied. Hy sê dankie en gaan uit. Bring voorgereg en gaan uit, ens. Ek sou gaste meer welkom laat voel deur myself voor te stel en gaste te vra: Wat bring julle na Montagu? Ietsie van doen en late van die dorp vertel wat mens kan besoek ens. Ons Afrikaners is mos maar so. Gesels-mense, maar dis so terloops. Ons sal weer daar oorslaap as ons in daai rigting gaan.

Eurica P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurica P
Individual traveler

They were so hospitable and made me feel very welcome.

The guesthouse also has its own restaurant and the food was fantastic!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hulle was baie gasvry en het my baie welkom laat voel.

Die gastehuis het ook hul eie restaurant en die kos was fantasties!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Larissa O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Larissa O
With spouse/partner

Excellent service and central location.

Excellent, delicious breakfast and beautifully prepared. Will go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende diens, sentraal geleë.

Uitstekend, ontbyt heerlik, pragtig bedien. Sal weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel V
Individual traveler

A small 100 years characteristic guesthouse with an excellent restaurant.

The village of Montagu has an long history and four oaks is part of that. The rooms were clean and the service excellent. A big surprise was the restaurant which served food of a very high quality.

Marius R - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius R
Family with young children

Vriendelike gerieflike netjiese verblyf.

Sien gerus die sterre.

Carol L - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Carol L
On business

Die mees onvriendelike gasheer ooit!

Hierdie eienaar/bestuurder is regtig nie lus vir gaste nie. Van aankoms tot vertrek het ek so ontuis gevoel dat indien ek ander akkommodasie gehad het, en nie voor die tyd betaal het nie, sou ek my tas gepak en ander plek gaan soek het. Simon is die mees onvriendelike, koudste persoon wat ek al ooit in die toerisme-bedryf gesien het. Ek reis elke week na verskeie areas en Four Oaks sien my nooit weer nie. Ek sal nie die plek aanbeveel nie, en na gesprek met ander mense in die omgewing, het dit duidelik geword dat niemand plaaslik die plek aanbeveel vir oornag-akkommodasie nie!

Dr Jp H - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr Jp H
Individual traveler

Besonder aangenaam.

Besonder goeie waarde vir geld. Netjiese plek en behulpsame, vriendelike personeel. Kamer gepas vir oornagverblyf en ontbyt besonder aangenaam.

Four Oaks Guesthouse's response

It was wonderful to welcome you back to the guesthouse
we so glad you enjoyed your stay again and look forward to hosting you when you in the area again
Kind Regards
Simon

Four Oaks Guesthouse
Dr Jp H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dr Jp H
Individual traveler

Besonder aangenaam, voldoen aan alle verwagtinge.

Aangename verblyf, eienaar en personeel tegemoetkomend en professioneel. Vriendelik, professionele aanslag. Four Oaks Gastehuis is baie sentraal geleë en die spyseniering is puik. Die geriewe is netjies, skoon en toepaslik.

Four Oaks Guesthouse's response

Thank you for taking the time to write a review. I am happy to see you enjoyed your time with us. We look forward to hosting you again

Kind Regards,
Simon

Four Oaks Guesthouse
Daniela C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniela C
Individual traveler

Aangenaam.

Die kamer waarin ek geslaap het, is pragtig en dit was heerlik om in so 'n historiese gebou te kon bly. Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Die ontbyt is mooi voorgesit en aangenaam.

Arlene R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Arlene R
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Die kamer is 'n bietjie beknop en het nie plek vir jou tasse nie. Die stort by die bad is ongemaklik en daar is nie 'n spieëltafel om hare droog te blaas en grimering aan te wend nie. Die restaurant is egter fantasties en onverbeterlik.

Corlia B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corlia B
Individual traveler

Heerlike en netjiese verblyf.

Sien die sterre.

Richard C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Richard C
With spouse/partner

Ons het dit baie geniet!

'n Lekker rustige plek.

Graeme T - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Graeme T
With spouse/partner

Baie gerieflik, vriendelik en die kos is wonderlik!

Laat-inklok was nie 'n probleem vir Four Oaks nie, en met hulle eie restaurant is dit maklik om gou te ontspan. Parkering is dalk 'n biejtie min.

Wilhelmina V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelmina V

Mooie kamers, schoon en goed verzorgd.

Vriendelijke ontvangst, 's avonds lekker gegeten in het restaurant en later aan e bar wat gedronken. Fijne overnachtingsplek.

John G - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John G
With friends

Resturant excellent!

Sien die sterre hieronder.

Johan B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Die verblyf was aangenaam!

Die inligting t.o.v. die gastehuis behoort melding te maak van die restaurant.

Hilton S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hilton S

Thoroughly enjoyed my stay. The room was comfortable, the food was excellent

The room had everything required for a comfortable stay - TV, air-con, sparkling bathroom, comfy bed, crisp white linen. The dinner was 5 star!

Banie E - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Banie E
With spouse/partner

Heerlik ontspannend in pragtige omgewing.

Binne loopafstand van al die winkels, museums, restaurante ens. Ontbyt heerlik. Aandete net so lekker. Geen probleem om weer daar te gaan oornag nie. Bly twee nagte, want dis lekker.

Mieke D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mieke D
With spouse/partner

Fantastische verrassing achter de witte muren, met verrukkelijk eten en prachtige wijn.

Excuus voor het Nederland; Zuid-Afrikaans is te moeilijk. Ons verblijf in Four Oaks was een hoogtepunt op onze reis door Zuid-Afrika. Een historische plek, gastvrij onthaal, hoogstaande cuisine en verrukkelijke wijn. En dit alles goed betaalbaar. We danken de eigenaars van het guesthouse voor dit heerlijke verblijf.

Villiers D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Villiers D
With spouse/partner

Puik!

Baie gasvry; goeie kos; behulpsaam; goeie wyn!

Dale J - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dale J
On business

Friendly; great food; great value

The resident Spotted Eagle Owl was a bonus. Montagu is a great little town.

Karen G - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen G
Family with young children

We (including our three young children) felt warmly welcomed !

We hope to be back again soon.

Glyn D - Oct 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Glyn D
With spouse/partner

A really good personal experience.

We were received with a warm welcome from Linda and Franklin. They did everything they could to make our first visit to Montague memorable. Thanks again for everything.

Simon S - Apr 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simon S
With spouse/partner

5 star home living

Hassle free from the get go. excellent service and superb really superb food. Wonderful people and homely comfortable accommodation.

Joanne E - Oct 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne E
With spouse/partner

Wonderful hosts and the food was divine

A warm welcome and tantalising smell from yhe kitchen greeted us weary travellers after much traffic struggles out of cape town. friendly staff. well appointed room with firm bed and shower after a divine meal was the best first night on holiday.

Maureen M - Aug 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen M
With spouse/partner

Considering we (my husband, daughter & son-in-law and myself)only decided to spend a night en route to Oudtshoorn the day before our visit and Four Oaks was the only place available, we were most pleasantly surprised and would recommend Four Oaks highly. The cost per person B&B was exceptional and we enjoyed an excellent dinner and breakfast, also hosts very friendly.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 46 Long Street, Montagu, 7405, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9nXGsqOzprQMCmUqknynbHuOGVGGsKewHI6rqsZxqW716NpQSD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 46 5 1 5 46 Long Street Montagu 7405 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.789210328112 20.121634304524
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com