Friedenheim
Review Summary
Chanelle O - Oct 2020
Overall score
Oulike plekkie en wonderlike gasheer en gasvrou.
Elaine D - Dec 2019
Overall score
Fantastically nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties lekker.
Ons het die kort wegbreek geniet en die mense het ons met vriendelikheid ontvang, wat 'n lekkerte om so ontvang te word waar alles skoon, netjies en 'n goeie ontbyt verrassing vir jou wag. Dit was vir ons baie lekker. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sujani D - Nov 2019
Overall score
Fantastic, good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, goeie waarde vir geld.
Ons het so lekker gebly. Die gasvryheid en ekstra moeite wat gedoen is, was wonderlik. Die huisie is baie goed toegerus en als wat jy benodig is daar. Dankie vir die bederf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Friedenheim's response
Baie dankie vir jou resensie!
Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Welkom om weer te kom!
Groete,
Logy
Marcelle P - Jul 2019
Overall score
For cheap accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vir goedkoop verblyf.
Nie ideaal vir gesin. Te beknop. Hout dak wat die vloer van die huis bo die woonstel vorm, is nie klankdig nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Friedenheim's response
Hallo Marcelle.
Ek is jammer dat julle nie gerieflik gebly het nie. So baie gesinne (met 2 kinders) het al die woonstel gebruik en dit nie beknop gevind nie. Jy is reg, ons tariewe is goedkoop omdat dit nie 'n groot huis is nie, maar net 'n woonstel. Ek sal jou kontak om meer inligting te kry oor wat julle gepla het.
Oor die klankdigtheid ,net ter wille van persone wat die resensie lees, die woonstel se dak is die vloer van die hoofhuis, en die persone in die woonstel sal bewus wees van beweging in die huis (bv ligte voetstappe).
Groete. Logy.
Mirna G - Jun 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Gerieflike 2 slaapkamer-oopplan-woonstel wat ons weer sal besoek. Vriendelike en hulpvaardige eienaars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael C - May 2019
Overall score
Home from home!
Celeste P - Feb 2019
Overall score
Breathtaking.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Dit is die mooiste plek om by te wees, jy vergeet vanwaar af jy kom. Die Stilte, die natuurskoon, strande wat jou asem wegslaan. Logy en Samuel mense van die hart. As jy daar wegry is jy spyt dat jy moet op pak en weg gaan. Ons blyplekkie was 'n warm nessie, met soveel luuksheid. Moenie die misloop nie. Bespreek by Friedenheim, ervaar die vrede, liefde en hartsmense met 'n passie vir hulle medemens. Dankie, julle, dit was 'n fees. Ek kom maak weer 'n draai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Friedenheim's response
Dankie Celeste. Dit was 'n voorreg om julle 3 hier te kon huisves. Ek is bly om te sien julle kom weer. Groete, Logy.
Elize W - Jan 2019
Overall score
We felt at home and very comfortable there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was tuis en baie gemaklik daar.
Vanaf ons aankoms het ons die warmte van Samuel en Logy ervaar. Hul aanbevelings oor plekke om te besoek was merkwaardig. Dieselfde warm atmosfeer is in die woonstel en het ons tydjie daar hemels gemaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fanus B - Nov 2018
Overall score
A peaceful oasis for a tired city mouse.
Friedenheim's response
Thank you, Fanus. We hope to see you again in the near future! Sorry we could not say goodbye in person.
Kind regards.
Logy
Jurg S - Oct 2018
Overall score
Ontspannend, rustig.
Friedenheim's response
Dankbaar dat jy die hier by ons geniet het!
Kom gerus weer!
Susan O - Oct 2018
Overall score
Ons het heerlik gebly.
Nosipho Z - Sep 2018
Overall score
A very warm welcoming home, nice and clean.
Ruth R - Sep 2018
Overall score
Delightful stay.
Friedenheim's response
Thank you, Ruth. It was such a privilege to host you and your family. Regards, Logy
Robert B - Jul 2018
Overall score
Excellent, nice place and the hosts went above and beyond to ensure we had a good stay.
Meryl T - May 2018
Overall score
Most enjoyable!
Annie M - May 2018
Overall score
Die verblyf was voortreflik en die omgewing idillies.
Friedenheim's response
Dankie vir die mooi resensie Ons is bly julle het dit geniet, en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Freude B - May 2018
Overall score
Baie aangename verblyf!
Friedenheim's response
Freude, ons is bly julle het die tydjie geniet, en ek glo die troue was 'n fees! Julle is baie welkom om weer te kom, en vertel gerus van julle vriende van hoe lekker dit by Kenton on Sea kan wees!
Xolelwa V - Apr 2018
Overall score
We have received a friendly welcoming at the place.
Friedenheim's response
Thank you for staying with us! Please visit again.
Amanda M - Feb 2018
Overall score
Puik.
Friedenheim's response
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.
Gerda S - Dec 2017
Overall score
Enjoyed our stay.
Janine W - Dec 2017
Overall score
Attention to detail! Ons het die plekkie baie geniet. Die eienaars is baie vriendelik en daarop ingestel dat ons niks kort kom nie.
Friedenheim's response
Dankie Janine. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete, Logy
Frieda D - Jul 2017
Overall score
Baie keurig en goed toegerus.
Woutje B - Feb 2017
Overall score
Peacefulness surrounded by nature.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid omring deur die natuur.
Friedenheim is verblyf wat deel van die eienaars se huis is, maar dit is privaat en eenkant sonder dat daar 'n gevoel van isolasie is. Samuel en Logy is behulpsaam en vriendelik. Die geriewe is puik en al die basiese benodigdhede (selfs sout!) was in die kombuis. Die beskuit was meer as genoeg vir 'n week, terwyl ons 5 dae daar was. Braai was moontlik selfs toe daar reën geval het. Stoepsit kan hier tot 'n kuns vervolmaak word. Die sitkamer gedeelte is uiters gerieflik en dis moontlik om binne of buite aan tafel aan te sit vir ete. Ons het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Friedenheim's response
Baie dankie vir die vriendelike rapport. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon verwelkom. Kom kuier gerus weer!
Logy
Hennie H - Oct 2016
Overall score
Was nice and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was lekker rustig.
Was baie goed verwelkom. Eienaars baie moeite gedoen om jou welkom te laat voel. Lekker wegbreekplekkie van stad se gewoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Friedenheim's response
Ons is baie bly dat julle by ons kom bly het, en dit geniet het. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Minda F - Sep 2016
Overall score
Dit het gevoel asof ons in ons eie huis gebly het.
Read moreFriedenheim's response
Dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
S M V - May 2016
Overall score
Die Friedenheims are very pleasant, friendly, hospitable and helpful. Everything is clean, neat, in working order and excellent quality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die Friedenheims is baie aangename persone, vriendelik, gasvry en hulpvaardig en alles in die eenheid is skoon, netjies en in werkende orde en van goeie gehalte.
Alles wat mens nodig het in 'n selfsorg-eenheid was beskikbaar. Daar was tot basiese voedsel voorraad voorsien, eerste ontbyt, melk, suiker, botter, tee, koffie, botter broodsmeer en speserye ens. Ons het dit geniet en waardeer en in vrede en 'n aangename verblyf ervaar. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adri L - Mar 2016
Overall score
Verblyf was aangenaam en rustig, kan dit definitief aanbeveel.
Friedenheim's response
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet, en julle is welkom om ons weer te kontak. Dankie dat julle die plekkie so netjies en skoon agtergelaat het!
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Cumbrian Close, Merry Hill, Kenton on Sea, 6191, Eastern Cape
- All ages welcome