The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gecko Hill | TravelGround
+60

Gecko Hill

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for Gecko Hill
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Kotie H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie H

'n Baie rustige aangename verblyf.

Sal Gecko Hill aanbeveel vir oornag huisvesting. Al die nodige geriewe is beskikbaar. Baie skoon netjies verblyf. Ontvangs baie goed. Ons sal weer gebruik maak van Gecko Hill.

Lorinda K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorinda K
Family with teenagers

Skoon en netjiese eenhede. Vriendelike en flinke diens.

Sal definitief weer van Gecko Hill se dienste gebruik maak in die toekoms. Hulle eenhede is skoon en netjies. Dit wat jy op die foto sien is dit wat jy kry. Het vriendelike en flinke diens ontvang.

Anel E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anel E
Individual traveler

The rooms are tasteful and offers everything you need.

Thank you Sharon for the hospitality. Gecko Hill is clean and tidy. The rooms are tasteful and offer everything needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamers is smaakvol en bied alles wat nodig is.

Dankie Sharon vir die gasvryheid. Gecko Hill is skoon en netjies. Die kamers is smaakvol en bied alles wat nodig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gecko Hill's response

Dankie, Anel!

Gecko Hill
Charmaine A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine A
Family with teenagers

Werklik uitstekend.

Vriendelik ontvang en na omgesien. Skoon, netjies en veilig. Sal definitief aanbeveel vir toekomstige kliënte.

Vanessa K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa K
Family with teenagers

Baie gasvry en verwelkomend.

Baie netjiese, rustige omgewing. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Sal beslis aanbeveel.

Gecko Hill's response

Baie dankie Andries.

Gecko Hill
Johlandi S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johlandi S
On business

Ontspanne en gemaklike skoonheid!

Ons gasvrou en haar gesin was baie vriendlik en behulpsaam. Die woonstel was netjies, skoon en ontspanne, met 'n volle badkamer, luuks en meer as voldoende vir ons behoeftes. Pragtige plekkie geleë in 'n asemrowende tuin. Sal vir enige iemand aanbeveel. Tuiste weg van die huis af!

Gecko Hill's response

Thank you so much Charles. It was lovely to meet you and have you stay at Gecko Hill. We hope to welcome you back again soon.

Gecko Hill
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Neden Road, Montrose, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • No children under 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZDM2NGFhLTgyZTItNDVmYS1hZTExLThiOGMxOTRkMGRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 6 5 1 5 7 Neden Road Montrose 3201 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.57655 30.35528
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!