The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gianna | TravelGround
+23

Gianna

2 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Gianna is in a very good location
  • 19 Strelitzia Street, Struisbaai, 7285, Western Cape

Agulhas is op die mees suidste punt van Afrika. Die monument word deur duisende besoekers aangedoen, daar waar die Indiensie en Atlantiese oseane bymekaar kom. Die osean rondom die Kaap Agulhas area is het reeds oor die jare heen verskeie skepe laat vergaan.
Dit area is ook bekend vir goeie hengel toestande en word telkens gebruik vir nasionaal en internasionale hengel kompetiesies.

Dit van die beste seekos restaurante waar kuiergaste 'n keuse het tussen van die beste visgeregte.

Die dorpie is omring deur pragtige inheemse fynbos binne die Agulhas Nasionale park. Voelkykers stroom na die area om die meer as 140 spesies voels aan te teken.

Die Struisbaai swemstrand is 14 km lank met die mooiste wit strande. Die dorpie bied alles wat 'n vakansieganger se hart begeer.

Fullscreen
From R1 250
per night (sleeps 4)
From R1 250
per night (sleeps 4)
From R1 250
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Strelitzia Street, Struisbaai, 7285, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b8bf48c6669ecf6cfadb7a26f1a6edf979cc48dfd2797481a0f1b3acc9b25698dce3b1e54ec975319b4435c3c817cee28f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 4) 2 5 1 5 19 Strelitzia Street Struisbaai 7285 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.802524685071 20.04785608623
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!