The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gilbert House B&B | TravelGround
+21

Gilbert House B&B

Review Summary

4.8 out of 5from 36 reviews for Gilbert House B&B
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Pieta S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieta S
Individual traveler

Fantastiese verblyf met alles wat 'n mens benodig.

Goed toegeruste, netjiese plek. Heerlik geëet. Die kamer toegerus met alles wat jy nodig het. Kon nie vir 'n lekkerder plek vra nie. Fantastiese geselskap!

Gilbert House B&B's response

Baie dankie Pieta, waardeer jou terugvoer.
Groete

Gilbert House B&B
David A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David A
With spouse/partner

Awesome stay, comfortable and pet friendly.

Magda is a perfect hostess, she cooked dinner for us and nothing was too much, she really went the extra mile and we would recommend her establishment and if ever in the area will most certainly stay there again.

Gilbert House B&B's response

Thank you so much. Love your review!

Gilbert House B&B
Ken S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ken S
On business

Stayed just one night while in Volksrust for a client meeting.

Magda, the owner, was very welcoming. The room was large with an en-suite bathroom. Comfortable double bed, desk to work on and a couple of lounge chairs, with a door onto an outside patio. It was ideal for my needs and also provided me with the privacy to do some work, which was great. As I was meeting my client for breakfast, I did not eat breakfast at the venue and they were kind enough to charge me a lower rate because of this. I would certainly stay there again if I need to be in Volksrust for any reason again!

Helena F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Helena F
With spouse/partner

Uitstekende verblyf in 'n vervalle dorp.

Uitstekende verblyf. Reisigers moet egter let op: die gastehuis het baie trappe en is nie geskik vir mense wat sukkel om te beweeg nie. Daar is nie lugversorging in die kamers nie. Ons beveel aan dat daar by die gastehuis aandete bespreek word.

Christiaan E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan E
With spouse/partner

Alles was ongelooflik.Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Gilbert House het min gelykes.

Gilbert House B&B's response

Baie dankie Chris, ons waardeer dit opreg.

Gilbert House B&B
Bonnie K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bonnie K
Individual traveler

The place is very clean and the owner is also friendly. I really enjoyed my stay.

Though I did not spend much time but all was in order.

Gilbert House B&B's response

Hi Bonnie,
Thank you. Sorry for our towns roads which are in a terrible state.

Gilbert House B&B
Chene B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chene B
With spouse/partner

Fantasties!

Beslis een van die beste plekkies waar ons nog gebly het. Magda was fantasties!

Gilbert House B&B's response

Baie dankie Chene. Mag ons paaie net hetstel word.

Gilbert House B&B
Liesl A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl A
Family with teenagers

Gerieflik en vriendelik.

Wat ‘n fees om by die gastehuis te oornag. Die kamers en badkamers was skoon en netjies en linnegoed en beddens van goeie gehalte. Geleë in ‘n baie rustige, stil deel van die dorp. Veilige parkeerplek en heerlike ontbyt. Die gastehuis is lieflik, maar Magda maak dit uitsonderlik! Sy sal ons definitief weer sien.

Gilbert House B&B's response

Baie dankie Liesl vir die vriendelike en bemoedigende terugvoer. Waardeer dit opreg. Magda

Gilbert House B&B
Ronelle V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle V

'n Kuier by vriende.

Dit was 'n ongelooflike ervaring om Magda se gasvryheid, vriendelikheid en behulpsaamheid te ervaar. Ons het onmiddellik tuis en op ons gemak gevoel. Dankie vir die heerlike lamstjoppies en slaai vir aandete. Die besef dat daar nog sulke vrygewige, vriendelike mense is laat my hart warm klop.

Gilbert House B&B's response

Ronelle, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit opreg.
Dit is maar gaste soos julle wat dit vir my die moeite werd maak. Groete

Gilbert House B&B
Salome F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome F
On business

Absolutely amazing experience! Amazing food and a welcoming worth from the second you arrive.

See stars.

Gilbert House B&B's response

Thank you Salome. Appreciate.

Gilbert House B&B
Kobus P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus P
With spouse/partner

Gasvry, netjies, beveel aan vir almal!

Dit was baie aangenaam, eienaar vriendelik en gasvry, maak heerlikste ontbyt, beveel vir almal aan!

Berdie S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berdie S
Individual traveler

Very neat and hospitable. Feel completely at home.

The hostess is wonderful. She goes out of her way to help people. Her guesthouse is top quality. A wonderful place, feels like a second home. It was a wonderful weekend and I will definitely come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en gasvry. Voel heeltemal tuis.

Die gasvrou is wonderlik. Sy gaan uit haar pad uit om mens te help. Haar gastehuis is iets uit die boonste rakke. 'n Wonderlike plek, voel soos 'n tweede huis. Dit was 'n wonderlike naweek en ek sal vir seker weer kom inloer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dimoina T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dimoina T
With spouse/partner

Uitstekend.

Verblyf by Gilbert House is uit die boonste rakke. Alles is van die beste gehalte. Magda is ‘n uitstekende gasvrou, die ontbyt was uitsonders smaakvol. Gilbert House is die nr. 1 gastehuis in Volksrust, sal dit aan almal aanbeveel.

Chanelle V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanelle V
Individual traveler

Uitstekend.

Sal beslis Gilbert House weer besoek. Die ontbyt is uit die boonste rakke.

Gys R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gys R
With spouse/partner

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Die gasvrou het die spreekwoordelike ekstra myl met myle oortref. Haar gastehuis kan sonder enige voorbehoud aan alle reisigers of besoekers aanbeveel word. Haar maaltye staan vir niemand anders s'n terug nie.

Ria S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria S
Family with young children

Gasvry, wonderlik, hoë standaard, uitstekende diens.

Sal Gilbert House enige tyd aanbeveel. Ongelooflik stylvol. Gasvry en blink skoon.

Gilbert House B&B's response

Baie dankie Ria. Waardeer

Gilbert House B&B
Carol B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Carol B
Individual traveler

Enjoyed my brief stay.

Magda was a charming hostess.

Vincent S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vincent S
On business

Beste oornag-verblyf ervaring ooit!

Magda is 'n fantastiese gasvrou wat my van voor my aankoms alreeds met ons epos-korrespondensie op my gemak laat voel het. Moderne, skoon en netjiese kamer waar daar tot in die kleinste dingetjies aandag gegee word! Haar aandete was uit die boonste rakke en ontbyt was tops! Dankie Magda vir jou vriendelikheid en die heerlike geselsies - ek mis Gilbert House alreeds en gaan 'n punt daarvan maak om weer jul area te besoek net sodat ek weer daar kan oorbly!

Erica S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica S
Family with young children

So tuis soos in jou eie huis!

Magda het die verblyf vir ons baie aangenaam maak. Die kinders was uit die staanspoor so gemaklik en die ontbyt is vir seker die beste ooit! Dankie Magda, ons het sommer 'n nuwe vriendin gemaak.

Margaret H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Margaret H
Family with young children

The accommodation (Macto annex) was very neat and more than we expected.

The whole experience from the booking to the departure was a pleasant experience. Magda is a pleasant person who understands the term 'customer service'. The linen is very fresh. Even though it is a self-catering unit, Magda went the extra mile to make our accommodation comfortable and pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf (Macto aneks) was baie netjies en meer as wat ons verwag het.

Die hele ervaring vanaf bespreking tot vertrek was 'n aangename ervaring. Magda is 'n aangename person wat die begrip "kliëntediens" verstaan. Die linne was kraakvars. Alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid was het Magda 'n ekstra myl geloop om ons verblyf gemaklik en aangenaam te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter E - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter E
Individual traveler

Very nice stay.

Magda is a wonderful host and she did a lot to make us feel at home. Divine breakfasts. Thanks for all the lovely chats. It was a wonderful week!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Magda is 'n wonderlike gasvrou wat baie moeite gedoen het om my te laat tuis voel. Die "ontbyte" was uit die boonste rakke. Dankie vir al die aangename geselsies. Dit was 'n genotvolle week!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rina V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina V
With friends

Very enjoyable. Excellent hospitality.

The hostess is excellent. The accommodation is very good and the breakfast delicious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker. Gasvryheid baie goed.

Die gasvrou is uitstekend. Die verblyf was baie goed en die ontbyt baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Miempie L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Miempie L
Individual traveler

Satisfied.

Nice reception and great service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tevrede.

Goeie ontvangs en puik diens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Millie K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Millie K

It was a great experience and exceeded our wildest expectations.

We were treated like family and Magda is a great and friendly hostess. Thank you for the opportunity to meet her.

Mariana H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana H
Individual traveler

Uitstekende diens!

Sien asb. die sterre.

Freek B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freek B
With spouse/partner

Baie vriendelike diens, Magda is iemand wat omgee vir haar gaste. Sal enige tyd weer daar oornag.

Die verblyf is uitstekend, die kamers is gerieflik en mooi skoon met alles wat jy nodig het. Die badkamer is baie mooi en goed ingerig. Magda, die eienares, is baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit haar pad uit om mens tuis te laat voel.Ons sal weer van haar dienste gebruik maak.

Estee R - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estee R
With spouse/partner

Awesome!

This was one of the best stay's we experienced. Nice people! The breakfast was amazing!!! Thanks for everything!

Adrian E - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian E
With spouse/partner

Gerieflike verblyf!

Die akkomodasie was baie goed en die ontbyt was uitstekend!

Thania B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thania B
With spouse/partner

Dubbelkamer met pragtige badkamer.

Ons het dit vreeslik geniet by Gilbert House, dis pragtig en baie professioneel! Sal dit enige tyd aanbeveel! Baie dankie vir al die moeite en gasvryheid.

Christo Z - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo Z
Family with young children

Dit was 'n besonderse lekker plek om by oor te bly!

Sien die sterre hieronder.

Lizelle S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle S
On business

Baie lekker en skoon

Ons was vriendelik ontvang met aankoms. Die kamers was skoon en die ontbyt baie lekker. Sal weer van Gilbert B&B gebruik maak

Mariana H - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariana H

Baie, baie heerlik! Dankie Magda!

Besonders netjies, keurig en kunstige gastehuis met huislike, gemaklike en kalm atmosfeer. Ontbyt uit die boonste rakke en baie spesiale, aangename gasvrou. Gilbert was 'n heerlike ondervinding en definitief aan te beveel. Ek gaan weer!

Rudie V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie V
With spouse/partner

Die verblyf was wonderlik en die gasvryheid fantasties.

Gilbert House is definitief die moeite werd. Jy kry waarde vir jou geld en dit is definitief aanbeveelbaar. Die gasvryheid en ontbyt is uit die boonste rakke. Dankie Magda.

Marinda R - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
0/5
Value for money
4/5
Marinda R
With friends

Gillbert House offers a cozy, comfortable and friendly stay....most recommendable.

Thanks Magda for being the perfect host (and late night coffee). We enjoyed our stay with you.....and thumbs up for the delicious breakfast.

Riana M - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana M
On business

Excellent, I plan to stay there whenever I work in the area again!

Friendly and warm reception, I consider the owner a friend after staying there. I really have nothing negative to say- the place is beautiful and clean, the food is good, and the company even better!

Armand J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand J
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Baie netjies en die diens was baie goed. Het ook baie welkom gevoel daar. Die kos was heerlik!

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15u Krom Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NzdkOWRiLWVjZTAtNGI0OC05NzdhLWE4NGRlOWY1NDg1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 2 people) 36 5 1 5 15u Krom Street Volksrust 2470 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -27.37139 29.87179
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!