Mossel Bay Golf Estate Accommodation at GolfersDream | TravelGround
+18

GolfersDream

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 18 reviews for GolfersDream
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Lorna M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorna M
With spouse/partner

Luxury accommodation.

This is a very luxurious, private apartment and the security gives peace of mind. We enjoyed our stay!

Marietjie D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie D
With friends

Baie spasie, netjies, modern en gerieflik.

Baie groot eenheid wat volledig toegerus is. Die eenheid is uiters netjies en modern. Heerlike stoep!

Heleen W - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen W
With spouse/partner

Luxurious and beautiful! Very peaceful and private.

It was lovely to be able to watch the springbuck and the golfers from the patio!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luuks en pragtig! Baie rustig en privaat.

Dit was heerlik om die springbokkies en die gholfers vanaf jou stoep te kon ervaar!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Japie N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie N
With spouse/partner

'n Lekke rusnaweek en sou baie graag langer wou bly.

Helene het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak dat ons verblyf rustig en veilig is. Sy het ook verseker dat ek my gholf teen 'n spesiale tarief gekry het. Ek en Marieta sal beslis weer van hierdie netjiese en gerieflike wegbreekgeleentheid gebruik maak. Baie dankie Helene in samewerking met LekkeSlaap.

GolfersDream's response

Japie,
Dankie vir jou terugvoer, waardeer jou tyd. Vertrou om julle weer by GolfersDream te ontvang.

GolfersDream
Kobus G - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus G
With spouse/partner

Rustig, sentraal en veilig.

Alles het aan ons verwagtings en wense vir 'n rustige en lekker wegbreek voldoen en ons speel nie eers golf nie. Sal graag weer wil gaan as dit warmer is om die lekker kuierarea te kan benut. Die bokkies is pragtig. Dankie vir lekker gesels, Delene!

Lionel P - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lionel P
With spouse/partner

Baie rustig en lekker.

Sien die sterre.

Hendrik H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik H
With spouse/partner

Uitstekend!

Ons het ons verblyf geniet. Uitstekende fasiliteit met stilte as bonus.

Celeste P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste P
Family with teenagers

Baie aangenaam, netjies en skoon.

Hoogs aanbeveelbaar. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly, sou die geleentheid dit voordoen.

Annette C - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette C
With spouse/partner

Netjiese semi-selfsorg-eenheid met badkamer en oop parkering vir motor reg voor eenheid.

Dit was heerlik om in so 'n goed toegeruste eenheid te bly. Alhoewel die weer nie baie lekker was nie, het ons tog baie lekker gebly en heerlik rond gery in die omgewing. Ons sal beslis weer hiervan gebruik maak.

Dries V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries V
With spouse/partner

Uitstekende luukse verblyf - puik uitsig!

Golfers Dream beskik oor uitstekende geriewe en 'n puik ligging met 'n wonderlike uitsig oor see en gholfbaan. Die diens en reelings is professioneel. Baie aangename ervaring en ons kan die plek met groot vrymoedigheid aanbeveel. Puik waarde vir geld.

GolfersDream's response

Dries,

Baie dankie vir jou tyd en moeite om hierdie gewaardeerde "review" deur te stuur. Dit was 'n voorreg om julle te huisves en vertrou om julle weer in die toekoms by GolfersDream te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Delene

GolfersDream
Johlette M - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johlette M
With spouse/partner

Wonderlik en gerieflik!

Netjiese, gerieflike verblyf met 'n bedagsame gasvrou!

Hendrik L - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik L
Family with young children

'n Heerlike vakansie, 'n baie rusitige atmosfeer en gasvry.

Ons het GolfersDream baie geniet. Die diens was uitsonderlik en die eenheid was netjies, skoon en goed opgepas. Ons sal definitief weer gaan.

Derek A - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek A
With spouse/partner

Excellent

Has a beautiful and relaxing setting, most enjoyable.

Heidi K - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi K
Family with teenagers

Perfect

We will stay there in the near future. Really amazing.

Andre M - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
Family with teenagers

Excellent

We had a wonderful time at Golfers Dream.

Adri Z - Mar 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri Z
With spouse/partner

Will recommend it to anyone

It's truly a plesant place to stay and i will stay there any time if i have the change

CINDY V - Jun 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
CINDY V
With spouse/partner

GOLFER'S DREAM IS DEFINITELY A PLACE I WOULD RETURN TO!!!!

GOLFER'S DREAM IS THE PERFECT PLACE FOR A QUIET GET AWAY. YOU HAVE YOUR OWN PRIVATE SPACE AND IT IS SO SAFE AND SO SO BEAUTIFUL!!!OUR HONEYMOON WAS AMAZINGLY PERFECT!!! THANK YOU DELENE AND HANNES FOR OPENING YOUR DOORS!!

was R700
From R630
per night (for 2 people)
was R700
From R630
per night (for 2 people)
was R700
From R630
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Maranata Drive, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMWVmMGQxLTc5MTQtNGYwMS05YzM2LTQyMDlkOTRlMmU0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, now From R630  per night (for 2 people) 18 5 1 5 9 Maranata Drive Mossel Bay Golf Estate 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.193780448796 22.1330550313
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com