Amanzimtoti Accommodation at Graceland Guest House | TravelGround
+41

Graceland Guest House

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 97 reviews for Graceland Guest House
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Wimpie D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie D
Family with teenagers

Baie vriendelike mense, lekker gerus.

Frits en sy vrou is vriendelik en behulpsaam.

Graceland Guest House's response

Thank you Wimpie.

We hope to see you soon my friend, till next time.

Fritz and Antonella.

Graceland Guest House
Chris B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris B
With spouse/partner

Bestuur het uit hul pad gegaan om jou welkom te laat voel.

Die kamers en geriewe is baie netjies. Die ontbyt wat hul bied is goedkoop en uitstekende waarde.

Hyla V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hyla V
Family with young children

Pragtige plek met goeie kliëntediens.

Was heerlik om by Fritz te oornag. Hy was baie tegemoetkomend en vriendelik. Ruim gesinskamer. Sal graag weer daar bly met my gesin.

Maria D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria D
With spouse/partner

Lekker rustige wegbreekplekkie.

Ons was vir die Paasnaweek daar en het die wegbreek baie geniet. Presies waarna ons gesoek het om weg te kom van die gejaagde lewe. Graceland se mense laat mens so tuis voel. Dankie.

Johan V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Veilige, netjiese verblyf.

Ons verblyf was baie aangenaam. Fritz is baie behulpsaam en vriendelik. Goeie waarde vir geld en daarom het ons weer besoek. Sal die verblyf sterk aanbeveel.

Sanell V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanell V
Family with young children

Vriendelike diens van Fritz en sy span!

Lekker rustige area met goeie diens van Fritz en sy span.

Mavis J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mavis J
Family with young children

Verblyf was aangenaam.

Ons verblyf by baie lekker, netjies, skoon en veilig. Die eienaar en sy verloofde is baie gasvry en altyd beskikbaar gedurende kantoorure. Ek kan Graceland aanbeveel as goeie-waarde-vir-geld-verblyf.

Elmarie D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie D
Family with teenagers

Baie aangeneme verblyf.

Fritz is baie vriendelik. Heerlike ontbyt. Vriendelike atmosfeer. Netjiese, skoon verblyf.

Graceland Guest House's response

Baie dankie Elmarie, vir die positiewe resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en ek hoop ons sien volgende keer 'n bietjie langer.
Fritz

Graceland Guest House
Charmaine L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine L
With spouse/partner

It was a joyful and peaceful.

I liked the fact that the rate included breakfast, was amazing and the host was good and very helpful. The place is clean and peaceful.

Melronia V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melronia V
Family with young children

It was very relaxing, just what we needed.

We arrived an our early at the guesthouse and was taken to the family unit. We wanted to braai, and pap and salad was provided for us. Really enjoyed our tie at Graceland Bed & Breakfast, was child friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie rustig, net wat ons nodig gehad het.

Ons het 'n uur vroeër by die gastehuis aangekom en was na die familiekamer geneem. Ons wou braai, en pap en slaai is vir ons voorsien. Het die tydjie by Graceland Bed & Breakfast baie geniet, was kind-vriendelik gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gavin P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gavin P
With spouse/partner

Nicely set out, unique decor.

Unique decor well set out. Good security, the only draw back is the towels. They could be a bit bigger and more fluffy. Had a hand towel that had bleach marks all over it.

Marichka N - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marichka N
Family with young children

Werklik uitstekend.

Baie lekker geslaap. Vriendelike mense, hul het uit hul pad vir my gegaan! Baie tevrede.

Susan V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
With spouse/partner

Ons verblyf was puik.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons eenheid was netjies, goed toegerus en veilig. Ons sal Graceland Bed & Breakfast aanbeveel by ons vriende en graag weer teruggaan. Ontbyt was heerlik!

Gert E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert E

Onspanning en lekker.

Dit is 'n mooi plek en ons het lekker gekuier. Sal definitief weer daar gaan draai.

Ryche S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ryche S

It is a very cosy guesthouse.

The accommodation was neat and the breakfast was very nice. The shower in our room didn't really have warm water, so that was quite bad.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is ‘n baie “cosy” gastehuis.

Die verblyf was netjies en ontbyt was baie lekker. Ons kamer se stort het net nie regtig warm water gehad nie so dit was nogal sleg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Graceland Guest House's response

Dankie vir die resensie. Ongelukkig het ons 'n probleem met een van ons "heat pumps" gehad oor die naweek. Aangesien dit 'n langnaweek was, was die tegnikus wat op hierdie pompe werk, weg vir die naweek. Hy het Woensdag oggend gekom en die herstelwerk gedoen. Dit was die eerste keer in 5 jaar wat ons die "heat pumps" het wat ons 'n probleem gehad het. Jammer dat dit moes gebeur toe julle hier was.

Graceland Guest House
Erina S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erina S
With spouse/partner

Ons sal definitief volgende jaar terug wees.

Het dit baie geniet. Die mense is baie vriendelik.

Graceland Guest House's response

Dankie Erina, sien volgende jaar.

Graceland Guest House
Jan L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan L
Individual traveler

Waarde vir geld.

Baie welkom gevoel. Kamer baie netjies. Goeie waarde vir jou geld. Maaltye baie lekker.

Graceland Guest House's response

Baie dankie vir die positiewe resensie, Jan.

Graceland Guest House
Naas G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naas G
With spouse/partner

Wonderlike plekkie in 'n pragtige omgewing.

Baie dankie vir die wonderlike wyse waarop ons ontvang is, plekkie is pragtig en almal so vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt die volgende oggend was die kersie op die koek. Regtig baie lekker.

Graceland Guest House's response

Naas, ons is bly julle het 'n goeie ondervinding gehad. Dit was lekker om julle te ontmoet en ons hoop ons sien volgende keer 'n bietjie langer.

Graceland Guest House
Annette O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annette O
With spouse/partner

Dit was baie lekker om 'n gasvrye, vriendelike gasheer en gasvrou te kon ontmoet wat ons so bederf en so spesiaal laat voel het.

Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker saamgekuier. Ons het as vreemdelinge daar aangekom en toe ons vertrek het ons soos ou bekendes gevoel. Alles was skoon en netjies en die ontbyt is baie lekker en keurig voorgesit. Ons sal weer daar gaan slaap as ons in Amanzimtoti kom.

Graceland Guest House's response

Baie dankie aan julle, vir die positiewe resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en te kuier. Ons hoop ons gaan weer so maak.
Rudi en Marie.

Graceland Guest House
Adriana Catherina B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriana Catherina B
Family with young children

Was wonderlik, mense baie vriendelik en laat jou tuis voel.

Was rerig 'n voorreg om by die plekkie vir ons vakansie te kon bly. Die mense is wonderlik en dierbaar. Sal enige tyd weer my vakansie by hulle boek. Dit het gevoel soos my huis by die see. Dankie tannie Marie en oom Rudie vir julle gasvryheid.

Graceland Guest House's response

Dankie vie die terugvoering, dit was ook vir ons baie lekker om julle hier te kon ontvang. Dit het gevoel of ons weer klein klein kinders het. Hoop ons sien weer!

Graceland Guest House
Madelein P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Madelein P
With spouse/partner

Baie vriendelike diens, die eienaars laat mens tuis voel.

Wat ek wel sal aanbeveel is dat aandetes bedien word, na 'n lang dag se reis wil mens nie nog rondry om kos te kry nie veral nie in 'n dorp wat mens nie ken nie. Of as daar 'n meer volledige lys is van wegneemetes wat afgelewer kan word sal dit ook baie help.

Graceland Guest House's response

Ons is bly julle het dit geniet.

Net 'n regstelling - ons doen aandetes van Maandag tot Donderdag, maar dit moet voor 12:00 bespreek word, anders het ons geen idee hoeveel kos om te maak nie. Hoop julle kan volgende keer by ons aansit vir 'n ete.

Graceland Guest House
Johan V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Uitstekende diens.

Absolute plesier en beveel dit hoog aan. Geen moeite word ontsien om die kliënte gelukkig te hou nie. Persoonlike diens en 'n heerlike ontbyt word voorsien. Kamers is goed toegerus en skoon en netjies. Sal beslis weer besoek.

Graceland Guest House's response

Dankie Johan dat julle ons besoek het. Dit was 'n voorreg om julle hier by Graceland te he.
Ons hoop ons sien weer gou.

Graceland Guest House
Ben R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben R
With spouse/partner

Geweldig, een aanbeveling voor iedereen.

Een fantastische plaats om te verblijven. Wij hebben er werkelijk van genoten! Speciaal de kookkunsten van Marie zijn niet te overtreffen! Ongelooflijk lekker gegeten. Baie dankie vanuit Holland.

Graceland Guest House's response

Bly julle het dit geniet Ben. Voorspoedige reis verder.

Graceland Guest House
Margaret G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret G
With spouse/partner

Wonderlik.

Vriendelik, behulpsaam, fantasies.

Graceland Guest House's response

Dankie Margaret. Bly julle het dit geniet.

Graceland Guest House
Margaret G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret G
With spouse/partner

Wonderlik.

Gasvry, vriendelik soos 'n familie. 'n Stukkie hemel op aarde.

Peter E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter E

Baie netjies, vriendelike gashere en goeie waarde vir geld. 'n Aangename ervaring.

Ons het baie lekker by Graceland gebly. Rudi en Marie het uit hulle pad gegaan om dinge vir ons so gerieflik moontlik te maak. Die vakansie-rush was verby, en omdat hulle nie vol was vir die aand nie, het hulle ons opgegradeer na twee kamers in plaas van die gesinskamer; sonder enige ekstra koste. Baie dankie weereens. Baie waardeer! Die kamers was baie skoon en gerieflik, met 'n lekker stort, yskassie en lugreëling. Alles wat 'n mens nodig het - selfs details soos 'n haardroër. Die ontbyt was heerlik. My dogter praat nou nog daaroor. Sy het haar selfoon-laaier daar vergeet en Graceland het ons laat weet daarvan. Dis klein dingetjies wat baie tel. Hulle is baie aangename gashere en ons sal Graceland enige tyd aanbeveel en sal weer daar tuisgaan as ons naby Durban is.

Graceland Guest House's response

Dankie vir die positiewe resensie PW, dit word waardeer.

Graceland Guest House
Annette J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette J
Family with young children

Gasvryheid en ontvang soos ou bekendes baie huislike gevoel om daar te kuier.

Baie vriendelike diens, kamers baie smaaklik opgemaak en baie netjies, ontbyt baie lekker. Ons het ons verblyf terdeë geniet by hulle.

Graceland Guest House's response

Dankie Annette, was lekker om julle te leer ken.

Graceland Guest House
Claude M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Claude M
With spouse/partner

Good value for money breakaway.

This guesthouse is well looked after and with the friendly and helpful staff to assist makes it a pleasure to stay at this guest house. Rooms are spacious but a bit of modernisation of bathrooms can bring it to the next level. Overall this place is situated high on a hilltop with beautiful views of the ocean and far away from the holiday noises. I will recommend this guesthouse to other people.

Graceland Guest House's response

Hi Claud. Thanks for the positive review. Next time you visit, ask for the Blue lagoon room. Beautiful top of the class bathroom. Looking forward seeing you again.

Graceland Guest House
Ryno V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno V
With spouse/partner

Dit was fantasties gewees.

Ons verblyf by Graceland was fantasties. Daar heers 'n rustige atmosfeer en ons sal definitief weer van Graceland gebruik maak in die toekoms.

Graceland Guest House's response

Dankie vir die positiewe resensie. Bly julle het dit geniet. Ons sien volgende keer.

Graceland B&B

Graceland Guest House
Hanlie B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie B

Awesome.

Baie dankie Willie vir jou gasvryheid en bereidwilligheid om altyd te help. Absoluut mal oor Graceland. Net jammer het nie eienaars ontmoet om ook my waardering uit te spreek nie. Hoop julle het julle ruskansie geniet.

Graceland Guest House's response

Dankie Hanlie,

Ja, ons het 'n goeie breek gehad. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop regtig om julle volgende keer te ontmoet.

Rudi & Marie.

Graceland Guest House
Yolene G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolene G
With spouse/partner

Beautiful.

Friendly service, amazing couple and helpful. Peaceful and serene. Will definitely visit again. My partner and I were extremely happy.

Graceland Guest House's response

Hi Yolene. We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Graceland Guest House
Kim V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kim V
With spouse/partner

Friendly service and food was really nice.

Rooms were convenient, staff were friendly and hospitable. The food was delicious. We really enjoyed it a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens en kos was baie lekker.

Kamers is baie gerieflik, staff is baie vriendelik en gasvry en die kos was heerlik. Ons het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Graceland Guest House's response

Dankie Kim, bly julle het dit geniet. Hoop ons sien weer.

Graceland Guest House
Nicolene J - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolene J
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Baie dankie aan Graceland vir hulle gasvryheid. Julle het 'n baie mooi plekkie, gerieflik en skoon.

Graceland Guest House's response

Middag Nicolene
Ek is bly julle was gelukkig hier by ons. Ons hoop ons sien julle weer.
Rudi en Marie, Graceland.

Graceland Guest House
Betsie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Betsie S
With spouse/partner

Dit was baie goed.

Dit was baie lekker.

Graceland Guest House's response

Beste Betsie,

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Graceland Guest House
Johan G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
With spouse/partner

Aangename en veilige verblyf met vriendelike diens.

Ons kan hierdie gastehuis sterk aanbeveel. Netjiese en gerieflike fasiliteite vir aangename verblyf.

Graceland Guest House's response

Dag Johan. Dankie vir die positiewe terugvoer.

Graceland Guest House
Hannes B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes B
With spouse/partner

Baie mooi.

Baie netjies en gasvrou vriendelik. Daar was nie plek in eetsaal vir ontbyt maar hulle het 'n plan gemaak.

Graceland Guest House's response

Middag Hannes

Dankie vir die resensie. Ja, jammer ons was vol toe julle kom eet het. Dit gebeur maar partykeer as almal op dieselfde tyd kom eet.

Groete en ons hoop om julle volgende keer 'n bietjie langer te hê.

Graceland.

Graceland Guest House
Nyambi A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nyambi A
With friends

Excellent.

The place is super and most understanding.

Graceland Guest House's response

Hi Albert,
Glad you enjoyed your stay, hope to see you again in the future.

Graceland Guest House
Junita V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Junita V
On business

It was acceptable.

The owners were very friendly and professional but the accommodation is not suitable for business travellers at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aanvaarbaar.

Die eienaars was baie vriendelik en professioneel, maar die verblyf is glad nie geskik vir sakereisigers nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Graceland Guest House's response

Middag Junita

Ons het slegs 1 kamer wat ons vir die korporatiewe gaste gebruik, maar dit was nie beskikbaar toe julle bespreek het nie. Ook, wanneer ons 'n bespreking kry, weet ons nie of dit 'n korporatiewe gas is wat inkom nie. Meeste van die tyd is dit nie en is die gaste baie tevrede. Wanneer julle net 1 persoon het kan julle ons vra vir die korporatiewe kamer, en ek glo die persoon sal baie tevrede wees.

Groete

Graceland

Graceland Guest House
Yolandi B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi B
With spouse/partner

Fantasties.

Puik diens en die verblyf was netjies en baie mooi.

Graceland Guest House's response

Hello Yolandi. Bly julle het dit geniet, en dankie vir die positiewe review.

Graceland Guest House
Magda T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda T
With spouse/partner

Neat, comfortable and feels like your own home.

They are very friendly and everything is neat and clean, very comfortable home. We really enjoyed it and will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, gemaklik en voel of jy by jou huis is.

Hulle is baie vriendelik, netjies en skoon, baie gemaklik dit voel baie huislik by hulle. Ons het dit baie geniet en sal verseker weer daar oorslaap en bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Graceland Guest House's response

Beste Magda,
Dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer vir bietjie langer.

Graceland Guest House
Melinda P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda P
With spouse/partner

Great hospitality and very friendly. Clean and neat rooms. Delicious breakfast.

We will definitely be back. Great hospitality, clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en vriendelik. Kamers skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Ons sal definitief weer gaan kuier. Baie gasvry, skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Graceland Guest House's response

Dankie vir die positiewe resensie. Ons hoop ons sien julle weer.

Graceland Guest House
Johan B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with young children

Heerlik.

Uitstekende verblyf en gasvryheid uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer gebruik.

Graceland Guest House's response

Dankie Johan vir die positiewe review.

Graceland Guest House
Francois D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois D
Individual traveler

Accommodation was neat, tidy and private.

The little outside cottage was perfect for my requirements. It was a place to sleep and served the purpose well. It could do with a little T.L.C. The staff and owners were friendly. We had a little braai around the pool area on Saturday and it felt like home. I will be back.

Graceland Guest House's response

Francois, dankie vir die resensie en sien jou weer.

Graceland Guest House
Angie S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angie S
With spouse/partner

Good service, breakfast, pleasant people.

Very nice people, place is close to the beach and shops. Very neat and friendly. A must see!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie diens, goeie ontbyt, aangename mense.

Baie nice mense, plek is naby aan die strand en winkels. Baie netjies en vriendelik. 'n Moet sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Graceland Guest House's response

Middag Angie,
Dankie vir die resensie.
Rudi en Marie.

Graceland Guest House
Molefe Levy S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Molefe Levy S
Family with young children

Awesome place to be.

We enjoyed our stay at Grace Land. They gave us all the respect we needed.

Johan F - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Word sterk aanbeveel.

Ontvangs was goed. Kamer wat ons gehad het ruim. Ontbyt heerlik.

Graceland Guest House's response

Dankie vir die positiewe review.

Hoop ons sien weer.

Graceland Guest House
Louise S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
Family with young children

Very nice.

I will recommend it to anyone: very friendly, hospitable, neat and clean and the food was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ek sal vir enigeen aanbeveel: baie vriendelik, gasvry, netjies en skoon en die kos baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Graceland Guest House's response

Middag Louise,
Dankie vir die goeie resensie. Dit word opreg waardeer.

Graceland Guest House
Magriet S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magriet S
With spouse/partner

Skoon, mooi en waarde vir geld.

Ons het vir 6 nagte in die Blue Lagoon kamer oornag. Dis hulle nuutste kamer en was baie skoon en netjies met 'n awesome, groot stort. Ons het heerlik geslaap en die volledige DStv baie geniet. Bietjie meer variasie met ontbyt sou lekker gewees het, maar ons het steeds elke oggend 'n lekker ontbyt geniet.

Sonja D - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja D
With friends

Rustig, veilig, stil, uiters skoon en die verwelkoming was fantasties!

Ek het gevoel soos 'n prinses met die heerlike ontbyt en lekker geselligheid. Baie dankie aan almal! Kon heerlik laat inlê sonder enige geraas of steurnis. Die uitsig was lieflik met die see in die agtergrond. Ontbyt was altyd op tyd en ons was elke dag gevra of ons 'n verandering wil hê, dit was absoluut wonderlik en smaaklik. Die 2 hondjies wat op erf is, is deel van die verwelkoming en liefde wat hulle bygedra het sodat mens nie jou eie honde te veel mis nie. Dit was aangenaam om na 'n skoon kamer te kom na 'n dag uit. Alles wat by jou huis is was ook beskikbaar tot selfs gratis internet!

Graceland Guest House's response

Middag Sonja. Dankie vir die goeie review. Ons waardeer dit baie.
Groete van Graceland

Graceland Guest House
Louwrens V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrens V
On business

Soos voorheen: fantasties!

Wonderlike diens, mense en kos. Hou so aan.

Graceland Guest House's response

Dankie Lourens. Volgende keer, vra vir die nuwe Blue Lagoon Kamer, julle sal dit nog meer geniet.

Rudi & Marie
Graceland

Graceland Guest House
Jan B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Die gasvryheid was ongelooflik.

Ons was van ons by die voordeur ingestap het hartlik ontvang. Die ontbyt was keurig voorberei volgens bestelling.

Juan D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juan D
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Aangename mense, baie behulpsaam en vriendelik.

Sabelo S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sabelo S
With spouse/partner

Good customer service and the environment was exceptional.

Graceland is a warm and welcoming sensation. The staff is friendly and the surrounding area is quite and peaceful if you need a peace of mind, it feels home away from home.

Graceland Guest House's response

Hi Sabello

Thank you for the positive review.

Rudi

Graceland Guest House
Sheryll N - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sheryll N
With spouse/partner

Persoonlike diens en baie vriendelik ontvang.

Die verblyf was mooi en netjies en ruim en goed met alles wat ons nodig gehad het. Het ook heerlike ontbyt op gedis.

Elumpie E - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elumpie E
With spouse/partner

Was baie rustig en die kliëntediens van uitstaande gehalte.

Aangesien my man 'n rugoperasie gehad het, moes ons vroeër inteken en was dit nie 'n probleem nie. Hulle was baie behulpsaam en die diens was vriendelik en professioneel.

Michelle A - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle A
Family with young children

We will definitely go back to Graceland Guest House.

Lovely place, lovely people. Good value for money. Great location. Would recommend it.

Johan L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan L
With spouse/partner

Lekkerder as lekker waarde vir geld.

Dit is soos 'n tuiste weg van die huis.

Jaco V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco V
With spouse/partner

Baie mooi, rustig en goeie diens.

Sal definitief weer daar gaan bly.

Green Plastic Wood Kzn A - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Green Plastic Wood Kzn A
Individual traveler

Baie netjies en gasvry.

Besoekers kan gerus gebruik maak van Graceland. Baie goeie diens ontvang. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Kos was heerlik. Baie dank Graceland, ons sal gerus weer gebruik maak van julle diens.

Johan F - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan F
With spouse/partner

Amper die moeite werd.

Marie en Rudi is baie gasvry en die ontbyt was skaflik. Ons sal egter nie die kothuis aanbeveel nie. Die kamer is baie klein en beknop en die gas-stort in die badkamer verseker jou nie van 'n warm stort nie.

Amanda V - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda V
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly en dit is waarlik waarde vir geld.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly en sal verseker weer van Graceland gebruik maak.

Louwrens V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrens V
On business

Genotvol.

Baie lekker gewees. Kort en kragtig. Jy voel welkom met die intrapslag. Ons het lekker gesels. Baie vriendelik en gasvry.

Hendrik Johannes Cornelissen C - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik Johannes Cornelissen C
Individual traveler

Baie skoon, netjies en vriendelike mense.

Sterk aanbeveel en lekker gerieflik!

Elmarie G - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie G
With spouse/partner

Ontvangs vriendelik en gou tuis gevoel. Alles baie netjies, ontbyt heerlik.

Baie geniet, rustig. Braaiplek en swembad lekker plek om te ontspan.

Frans V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans V
With spouse/partner

Skoon, vriendelik, bekostigbaar!

Wat 'n aangename verrassing.

Ronel P - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel P
With spouse/partner

Lovely place

Service levels are great and staff are very friendly and helpful.

Adri V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adri V
Family with young children

'n Baie aangename gastehuis.

Graceland gastehuis bied goeie waarde vir geld. Ons het dit terdeë geniet en kan die gastehuis beslis aanbeveel.

Chantel E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantel E
Family with young children

Lekker!

Baie dankie aan Rudi en Marie was so lekker tydjie. Defnitief soos huis gevoel. Dankie vir die vriendelikheid en baie lekker ontbyt.

Kobus D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus D
On business

Ideaal vir vakansie- sowel as sakeverblyf.

Gasvry en baie hulpvaardig. Rudi, Marie en Ilana gaan uit hulle pad om verblyf so aangenaam as wat verwag kan word, te maak. Hulle ken die kuns daarvan om betrokke te wees, sonder om die gas te oorweldig. Etes is absoluut op 6-ster standaard. Hulle pendeldiens is 'n aanbeveling.

Madelyn H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelyn H
With spouse/partner

Baie vriendelik en gasvry.

Ons het baie lekker gebly, sal en het al aan ander mense die plek aanbeveel. Kamers was altyd netjies, ontbyt uit die boonste rakke. Gasheer en gasvrou is sulke pragtige, goeie, hartige mense.

Z H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Z H
Family with young children

'n Plesier om aan te beveel, absoluut aangenaam, gasvry en stiptelik.

Ek en my vrou was verstom oor die gasvryheid wat ons geniet het, ons is soos konings behandel!

Esmari L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esmari L
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly en tuis gevoel.

Marie en Rudi is ongelooflik gasvry en gaan uit hulle pad uit om hulle gaste te akkommodeer. Die ontbyt was heerlik en word gemaak volgens elkeen se smaak.

Laurika V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Laurika V
With spouse/partner

Graceland is 'n pragtige plekkie, ons het dit baie geniet.

Die diens is baie goed en vriendelik en die kos is heerlik! Alles wat mens nodig het as jy op vakansie gaan.

Rachel B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel B
With spouse/partner

Baie aangename atmosfeer.

Almal is baie vriendelik en behulpsaam.

Pauliena C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauliena C
With spouse/partner

Heerlike verblyf

Sal enige tyd weer gaan bly, eienaars en personeel ongelooflike oulike mense. Het gevoel soos ons eie mense. Beveel die plek vir enige een wat omgee vir familie aan. Want het gevoel soos een groot familie.

Jaco S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
With spouse/partner

Baie aangenaam soos om by familie te kuier.

Diens is uit die boonste rakke. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die area is rustig en baie veilig. Sal weer daar gaan kuier.

Marinda D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda D
With spouse/partner

Baie heerlik gekuier by die mense van Graceland. Sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Pragtige, skoon en vriendelike personeel. Dis nie ver van die strand en besigheidsentrum nie. Pragtige uitsig oor die see. Bekostigbaar!

Elize P - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize P
With spouse/partner

Al wat ek kan sê is ... DIT WAS ABSOLUUT DIE MOEITE WERD GEWEES!

Het sommer TUIS gevoel!

Erika G - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika G
With spouse/partner

Great!

Hierdie is 'n baie oulike plekkie om heen te gaan, veral as jy rustigheid en privaatheid wil hê.

Nhlanhla T - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nhlanhla T
Individual traveler

I enjoyed my stay and I wish it could have been for a longer time period

I enjoyed my stay at Graceland, and it made everything easy for me as I was going to run a race. I will certainly come back and bring my family.

Beverleigh C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverleigh C
Family with young children

We felt so welcomed and at home. The food was very good and even our 6 year old went back for more.

We were made to feel welcomed from the start. I would recommend Graceland to anyone that wants to stay at a home away from home. It was clean and safe. Will have to go back, even if only for the pumpkin fritters and green beans. Thank you all so much for making our stay wonderful and relaxed.

Johan K - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
On business

Dis 'n plesier om daar te bly.

Ek sal Graceland Gastehuis te enige tyd vir iemand aanbeveel. Die mense is vriendelik en die diens is puik. Hulle gee om vir hulle gaste en laat jou voel of dit jou plek is. As dit moontlik was sou ek 20 uit 10 gegee het.

Yvette S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yvette S
With spouse/partner

Skoon, netjies en stil met 'n heerlike ontbyt wat met baie liefde gemaak is!

Ons het die naweek geniet. Dit was stil en rustig. Die kamer was gemaklik! Die kos was lekker. Die area was baie stil, uit die stad maar tog naby alles.

Johan S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
Family with young children

Fantasties en kindervriendelik, sentraal en netjies!

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het ons van die begin af tuis laat voel. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Sal enige tyd weer terugkeer.

Nickey V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nickey V
Family with teenagers

Best rest ever!

I really enjoyed my stay with Graceland. After a long week this was just the break I needed. All staff are friendly. The place is super clean and the food was great. I would most definitely recommend Graceland and I am so excited for my next visit!

Gerald G - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerald G
With spouse/partner

Baie gemaklik, met goeie diens en heerlike ontbyt.

Terwyl die kamer ruim genoeg is vir die doel, is die badkamer baie klein en die kosyn baie laag.

Talani S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talani S
On business

Baie lekker gebly!

Die kliëntediens was baie goed; dit het gevoel of ek by ou vriende kuier.

Vos N - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vos N

Owners very nice and accomodating people.

Very nice stay and owners made an effort to communicate, as I was a bit of a loner. Well done!

Hilda V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda V

Wonderlik!

Hartlike, vriendelike mense.

Veronica F - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Veronica F
With spouse/partner

Gasvry, vriendelik en onverbeterlike diens.

Ons is op die hande gedra. Die beste ontbyt ooit, en gasvryheid soos min.

Jana V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Stephan V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stephan V
Family with young children

'n Genotvolle ervaring.

Baie goeie diens van gasheer en gasvrou ontvang. Sal definitief weer besoek.

Ellen M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellen M
Family with teenagers

Warm, vriendelike diens!

Ontbyt was fantasties. Ons het veilig en tuis gevoel. Sal definitief weer terug gaan. Rudi en Marie is baie vriendelik en behulpsaam.

Johan M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

'n Heerlike, ontspannende huis weg van die huis af.

Die ontvangs was vriendelik en Raymond het ons dadelik laat voel asof ons behoort. Die kothuis is lekker privaat. Marie en Rudi is heel aangenaam en baie vriendelik. Die kos was heerlik en die feit dat jy met die ontbyt kan afwissel waarvoor jy lus is, was definitief 'n bonus. Die personeel is vriendelik.

Wikus M - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wikus M
Family with teenagers

Impressed and value for money

It was an enjoyable stay with friendly service and value for money.

Mpho S - Oct 2011
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Mpho S
With spouse/partner

The service is wonderful

Their transporting facilities are amazing, and at a very good price. The services is also great. We found the beds a bit hard, but the owners were wonderful and that made a huge difference.

Nondumiso J - Aug 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nondumiso J
With spouse/partner

The place is so tidy and in a quite area

I love the place and I would recommend it to a friend

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Bunting Place, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NWUxOWM4LTY5NzMtNDczZi1iODIxLWRiNjE5NDY5NTRiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 97 5 1 5 8 Bunting Place Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 15:00-18:00 10:00 -30.05953 30.87092
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com