Gracious Living Guest House
Review Summary
Jimmy S - Mar 2020
Overall score
Baie rustige en goeie area om oor te slaap. Baie netjies en goed versorg.
Johan N - Mar 2020
Overall score
Baie rustige omgewing.
Frans F - Jan 2019
Overall score
Safe and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en bekostigbaar.
Enigste nadeel is geen lugversorger.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tillie S - Dec 2018
Overall score
Baie vriendelik en hulpvaardig.
Wilma C - Dec 2018
Overall score
Wasn't satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was nie heeltemal tevrede nie.
Mense het ons vriendelik verwelkom en die plek was redelik skoon, maar daar was 'n probleem met water, geen koue water gehad die volgende oggend nie. Ek stel ook voor dat daar vars melk in die yskas is vir koffie of tee, nie almal drink poeiermelk nie. Sit ook gereeld VARS suiker en koffie uit vir nuwe gaste. Die foto's op internet van die gastehuis van buite het nie dieselfde gelyk as die plek waar ons geslaap het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo H - Aug 2018
Overall score
My verblyf by Gracious Living Guest House het aan alle verwagtinge voldoen.
Winston C - Aug 2018
Overall score
Awesome tydjie gehad, dankie Trudie.
Tapiwa N - Aug 2018
Overall score
I had a woderful experience. The staff was very friendly and made my stay a memorable one.
Andrew S - Oct 2017
Overall score
Clean and comfortable, ideally located for our purposes, the hosts very hospitable and helpful and the breakfast was very good.
- Capacity: 11 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 84 Fountain Street, Silverton Rift, Pretoria, 0184, Gauteng
- All ages welcome