Groenewald Accommodation
Review Summary
Eloise U - Jan 2021
Overall score
Home away from home.
Ilze - Dec 2020
Overall score
Baie beperkte parkeerplek.
Leana L - Feb 2020
Overall score
Good location.
Rachel K - Sep 2019
Overall score
Het dit baie geniet en was baie vriendelik.
Francois G - Dec 2018
Overall score
Puik ontvangs en vriendelike gasheer.
Jurgens D - Dec 2018
Overall score
Very nice and spacious place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie leker en groot plek.
Die blyplek is binne loopafstand van die strand af die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is baie ruim met 'n binnebraai wat baie gemaklik is. Kan die plek aanbeveel vir almal en ons gaan beslis weer gebruik maak van hulle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willie B - Dec 2018
Overall score
Very centrally located close to the beach.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie sentraal geleë naby aan die see.
Ons het baie lekker gebly by Groenewald Akkommodasie. Albei ons tienerseuns het gesê dat ons weer daar moet gaan bly. Mnr. en Mev. Groenewald is baie vriendelik en het uit die pad gegaan om ons tuis te laat voel. Baie dankie. Was heerlik gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Groenewald Accommodation's response
Baie dankie vir die eerlike kommentaar, Willie. Ons neem kennis van u aanmerking oor netheid en was bewus van die probleem om die ou matte perfek te hou. Dis intussen alles verwyder en met mooi, liggrys teëls vervang.
Bring gerus weer die seuns!
Groete,
Sarel en Dolores
Coligny N - Oct 2018
Overall score
Good accommodation on short notice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie verblyf op kort kennisgewing.
Ons het dringend verblyf nodig gehad. Groenewald akkommodasie kon ons dadelik help. Akkommodasie is netjies, gerieflik en goed geleë. Geskik vir enkelpersoon of egpaar wat verblyf nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Groenewald Accommodation's response
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Dit was vir ons n voorreg om sulke gemoedelike en waarderende gaste te huisves. Dis dieselfde eenheid waaroor n vorige gas, net probleme mee ondervind het, laat mens wonder?
Groete,
Sarel & Dolores
Jan S - Sep 2018
Overall score
Very friendly, comfortable and safe overnight place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gawe, gerieflike en veilige oornagplek.
Gerieflike oornagplek vir besigheidsmense in Kaapse omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan B - Dec 2016
Overall score
Katastrofies.
Read moreGroenewald Accommodation's response
Hi Susan,
Thank you so much for taking the time out to review our establishment.
To advise on your arrival we asked you will the plants be a problem with the small child, if so we can remove it if necessary. You assured us it was perfect and need not to remove the plants.
The reason why we requested not to do washing of clothes in the bath or basin is because we just placed a new coating and it was advised no washing of clothes should be done in the basin or bath for a few weeks. We advised you of the above and as a solution we offered to do your washing to compensate. We also politely asked you to leave some space between the car and patio table for more comfortable relaxing, in which you were very willing, friendly and understanding at the time. If I re-call correctly you had a middle-size car, we received many guests with double-cab bakkies who park in the same space with ease.
We sincerely apologise for any inconvenience experienced at our establishment. We do our best to portray our place as accurately as possible and will keep on improving where we can.
Your feedback is highly appreciated.
We wish you a happy festive season and new year.
Regards
Sarel & Dolores Groenewald
Elize V - Apr 2016
Overall score
Baie netjies.
Groenewald Accommodation's response
Baie dankie Elize. As mens jou kommentaar vergelyk met Johan s'n hier onder kan mens amper nie glo dis een en dieselfde plek nie!
June B - Jan 2016
Overall score
Netjies, skoon en gerieflik.
Groenewald Accommodation's response
June, B .Baie dankie, ons is so bly julle het die patio met buite braai geniet! Gelukkig het die weer ook mooi saamgespeel en was die Frangipani boom in volle blom!
Dit was n groot plesier om julle te huisves.
Groete, Sarel
Johan V - Mar 2015
Overall score
Advertensie plaas jou onder 'n wanindruk.
Groenewald Accommodation's response
Die kommentaar laat mens weereens besef hoe duidelik advertensies moet oorkom,en ons het gedink ons advertensies is deursigtig.
Kliente moet ook oplet watter prenties saam met n spesifieke eenheid geplaas word.
Die agterplaas is n lieflike patio met sit en braai geriewe en onder skadunet parkering met n skuifhek as toegang uit die straatSarel
Ons het ongelukkig nie n voltydse KYKNET kanaal nie.
Die alternatiewe parkeerplek behoort aan die gas in die ander woonstel. Sy voertuig was so lank dit kon nie inpas nie. Ek het toe my privaat garage parkering geruil met sy staanplek. Sarel
t.
Louw K - Jan 2015
Overall score
Good value for money.
Groenewald Accommodation's response
Baie dankie vir die bemoedigende kommentaar, persoonlike aandag bly n top prioriteit.
Sarel & Dolores
Willie D - Oct 2014
Overall score
Voldoen aan ons oornag-vereistes.
Groenewald Accommodation's response
Baie dankie, die trollies is nou waar dit moet wees!
Sarel
Dudley C - Sep 2014
Overall score
Lekker gebly!
Groenewald Accommodation's response
Ons is baie trots op die gebou wat dateer uit die 1920s
Baie dankie dat u dit waardeer het want die ou geboue is n stryd om in stand te hou!
Sarel & Dolores
Leon L - Aug 2014
Overall score
Netjiese en ruim akkommodasie in 'n rustige buurt.
Groenewald Accommodation's response
Die ou deel van die Strand is baie interessant en ryk aan geskiedenis .Ons deel graag ons plek met gaste en dis ons strewe dat hul gelukkig sal vertrek en weer wil kom.
Dolores & Sarel
Perle\'-ann W - Jun 2014
Overall score
Lekke!
Groenewald Accommodation's response
Dis al wat n mens wil hoor van n vertrekkende gas! Lekke!
Dankie Perle Kom weer! Groete, Sarel
Stephan Z - Jan 2014
Overall score
Goed.
Groenewald Accommodation's response
Stephan, Ons is so bly jy het die verblyf geniet. Groete vir al die Bredasdorpers!
Dolores & Sarel
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 16 Van der Merwe Street, Strand, 7140, Western Cape
- All ages welcome