Helderzicht Cottage
Review Summary
Alana V - Mar 2019
Overall score
Pragtige plek, baie netjies en skoon. Eienares baie vriendelik en hulpvaardig!
Shamiez A - Jan 2019
Overall score
It was peaceful.
Helderzicht Cottage's response
Hi Shamiez, I am sorry that your experience was not what you expected.
The marks that you noticed on the curtains are unfortunately stains that were left by a recent dry-cleaning session and are not able to be removed. As for the floor, I am not sure what dirt you are referring to, as I personally check the cleanliness of the cottage before new guests arrive and I can assure you that the entire floor is washed after every single guest occupation. There are marks on the floor that could look like dirt, but are actually part of the laminate flooring. We have experienced a lot of wind in the area of late, and I left the windows ajar before you arrived because it was so hot, so there could have been some dust on floor that blew in as a result of the open windows.
Kind regards,
Eleanor
Mieke W - Nov 2018
Overall score
Alles wat jy nodig het, onder een dak.
Bev R - May 2018
Overall score
Comfortable, spacious and practical.
Read moreHelderzicht Cottage's response
It was an absolute pleasure to host you Bev. We have since installed a full sized wardrobe, so we trust there will be enough space for future guests.
Frik V - Mar 2018
Overall score
Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Dankie vir die gasvryheid
Helderzicht Cottage's response
Dankie Frik, julle is enige tyd weer welkom.
Esjay V - Mar 2018
Overall score
It was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik gewees!
Was regtig lekker om daar te kon bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helderzicht Cottage's response
Dankie Esjay, so bly julle het lekker gebly. Julle is enige tyd welkom.
Alana V - Mar 2018
Overall score
Pragtige, netjiese plekkie geleë in 'n stil area.
Helderzicht Cottage's response
Baie dankie Alana.
Ons hoop om julle weer te sien.
Nadine N - Feb 2018
Overall score
Ruim en gemaklik.
Helderzicht Cottage's response
Dankie Nadine, dit was heerlik om vir jou en Casper as gaste te hê.
Melinda S - Jan 2018
Overall score
Dit is in 'n baie stil gebied geleë en sentraal geleë vanaf die omliggende besienswaardighede in Strand, Somerset-Wes en Stellenbocsh.
Chanel J - Dec 2017
Overall score
Lekker.
Corne L - Nov 2017
Overall score
Gemaklik, skoon, netjies, stil, veilig.
Alf H - Oct 2017
Overall score
Good communication that then results in great service and a happy visitor.
Helderzicht Cottage's response
Thank you Alf, it was a pleasure to host you.
Lieze F - Mar 2017
Overall score
Value for money that is comfortable, neat, clean and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld wat gerieflik, netjies, skoon, rustig is.
Helderzicht is 'n heerlike, goed geleë, netjiese, rustige, keurige selfsorg-eenheid wat ek enige tyd weer sal besoek en aanbeveel. Eleanor is 'n wonderlike, gul gasvrou en baie behulpsaam. Ek sou dalk net 'n radio of televisie in die eenheid wou hê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nelie E - Feb 2017
Overall score
Relaxed atmosphere in a safe area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige ontspanne atmmosfeer in 'n veilige omgewing.
Baie rustige plekkie. Ontspanne en veilig. Alles wat mens nodig het tot jou beskikking. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus C - Jan 2017
Overall score
Warmly welcomed, neat and clean, safe parking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik ontvang, netjies en skoon, veilige parkering.
Net reg vir die doel waarvoor ons die verblyf benodig het. Mooi netjies, skoon en baie stil area. Kort net kas om klere in op te hang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helderzicht Cottage's response
Baie dankie vir die terugvoer Kobus. dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons het hierdie week 'n kas in die woonstel ingesit.
Francois D - Jan 2017
Overall score
Stunning, excellent value for money in a peaceful part of Somerset West.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, uitstekende waarde vir geld in 'n rustige area van Somerset-Wes.
'n Pragtige volledig toegeruste eenheid perfek vir enige selfsorg-reisiger. Die eenheid is ook perfek geleë naby die N2-snelweg, Lourensford Wynplaas, Strand en Gordonsbaai. Die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam en het altyd seker gemaak dat ons gelukkig was met ons verblyf. Daar is ook baie veilige parkering reg voor die eenheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 39 Helderzicht Road, Somerset West, 7130, Western Cape
- All ages welcome