Heritage House B&B
Review Summary
Christa H - Feb 2022
Overall score
Aangenaa,
Jock B - Sep 2019
Overall score
Could not have found a better place when visiting a sick family member in MediClinic PMB.
Brian L - Jun 2019
Overall score
A memory back into old days.
Mari M - Nov 2018
Overall score
Fantasties
Jaco D - Oct 2018
Overall score
Uitstekende diens, alles is netjies en die mense baie vriendelik en behulpsaam.
Sanelle S - Jun 2018
Overall score
Baie vriendelike personeel, gasvry en bekostigbaar.
Ethel 0 - Nov 2017
Overall score
We had a great stay thanks.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly dankie.
Baie lekker gebly dankie. Het Amashova gedoen en was lekker naby begin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marnie V - Jun 2017
Overall score
Average stay with friendly staff.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddelde verblyf met vriendelike personeel.
Die kamer kan as gemiddeld beskryf word - daar was geen verhitting in die kamer nie, ek moes vra vir 'n stortmatjie en daar was 'n gebruikte sepie in die stort. Met ons versoek om ontbyt om 7vm te eet - soos wat dit geadverteer word in die kamer-brosjure is ons bewus gemaak van die inspanning om ontbyt so 'vroeg' te bedien (aangesien die kombuis-dame vervoer probleme ervaar). As 'n gas het dit ons effens ongemaklik laat voel. Buiten dit was ons ten alle tye vriendelik ontvang en Ursula en Themba het elke keer spoedig na ons behoeftes omgesien. Dis 'n pragtige ou gebou en ek voel met 'n bietjie ekstra moeite hier en daar het hierdie instelling nog meer potensiaal as 'n gastehuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 45 Miller Street, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- All ages welcome