Hermanus Accommodation at Hermanus Beach Club 272 | TravelGround
+16

Hermanus Beach Club 272

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 11 reviews for Hermanus Beach Club 272
Cleanliness
4.3/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Lester H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lester H
Family with teenagers

Lekker plek vir 'n vinnige wegbreek.

Naby see, naby swembaddens en ander geriewe. Plek was nie so lekker skoongemaak nie (stof op vloere en tafel op stoep). Saterdagaand slaan DSTV af en fan in kamer werk nie, maar kuier was lekker. Goeie diens gekry van Este.

Deidre H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre H
Family with teenagers

The accommodation was fantastic.

No complaints, everything perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was fantasties.

Geen klagtes, alles perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanya H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tanya H
With friends

Fantasties.

Die plek was netjies en skoon, ons het so wonderlik gebly by Hermanus Beach Club 272 , ek sal die plek beslis aanbeveel vir vriende. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Daar is ook 'n tennisbaan. Die eenheid is op grondvloer en daar is 'n lieflike stuk grasperk waar ons kinders kon speel. Jy kan putt-putt speel. Daar is ook 'n tipe clubhouse waar daar 'n kroeg is. Sal beslis teruggaan. Dankie dat julle ons gehuisves het. Hulle het ook 'n Weber waar jy kan braai. Die prys was ook billik gewees. Naby die dorp.

Wilrozet S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilrozet S
Family with teenagers

Fantasmagories, stunning en heerlik verby.

10 uit 10. Vanaf bespreking, tot en met verblyf. Gevoel van tuis-wees met titseltjie ekstra. Wonderlik.

Leona X - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leona X
With friends

It was awesome.

See stars.

Eileen O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eileen O
With friends

It was exceptional.

Hermanus Beach Club 272 exceeded our expectations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was besonders.

Hermanus Beach Club 272 het ons verwagtinge oortref.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan B
With friends

Goeie akkommodasie, mooie ligging, teen 'n betaalbare prys.

Die vermelde waardering van die items spreek vir hulle self. Hulle verwys na 'n bo-gemiddelde tevredenheid. Die rede waarom 'netheid' laer gewaardeer word, is omdat twee van die drie beddens nie skoon was nie (was vol hare, ens.). Dit is gemeld aan die verhuurder, wat verskoning aangebied het en belowe het dat dit ondersoek sal word. Verder was die slot van een van die slaapkamerdeure stukkend (kon nie toemaak nie) en 'n knoppie van 'n spieƫlkaslaatjie was afgebreek. Daarenteen was die handdoeke, vadoeke, ens. skoon en van goeie kwaliteit.

Cheslin Chad V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cheslin Chad V
With friends

Brilliant experience, Thanks for having us!

I will definitely be back.

Jasmine V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jasmine V
With friends

Ek het 'n ongelooflik tyd gehad by Hermanus Beach Club.

My verblyf was ongelooflik.

Meryl P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Meryl P
Family with young children

Genotvol en gemaklike verblyf. Ons het dit geniet.

Die eenheid se kombuis kan bietjie meer bakke soos byvoorbeeld braaibakke ook insluit. Kamers se vloere onder beddens was bietjie vuil. Maar anders is die akkommodasie baie gerieflik.

Cameron B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cameron B
With friends

We had a wonderful weekend at Hermanus Beach Club 272.

The ocean view and peaceful atmosphere was wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het 'n heerlike naweek saam deurgebring by Hermanus Beach Club 272.

Die see-uitsig en rustige atmosfeer was wonderlik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R950
From R713
per night (sleeps 6)
was R950
From R713
per night (sleeps 6)
was R950
From R713
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Church Street, Hermanus Beach Club Unit 272, Hermanus, 7200, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIRjwnJIH5IOKujQjekQgMcH81jT5Pkc0WCA0cD2mbSGEXgEt3Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, now From R713  per night (sleeps 6) 11 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club Unit 272 7200 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.435947292938 19.214873313904
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com