Vermont Accommodation at Hill House Cottage | TravelGround
+14

Hill House Cottage

9 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 9 reviews for Hill House Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Ruwayda J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruwayda J
Family with teenagers

Absoluut fantasties.

Baie mooi plek. Die gasvrou vriendelik en behulpsaam. Netjies en alles wat jy nodig het om tuis te voel. Alles was modern en van die beste gehalte. Dit was regte waarde vir jou geld. Dankie, Wilma.

Karina F - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina F
With spouse/partner

Verblyf was onverbeterlik.

Plek is baie stylvol en baie gemaklik. Het vreeslik lekker daar gebly. Sal beslis weer terugkeer.

Hill House Cottage's response

Baie dankie, Karina. Ons is so bly julle het jull verblyf hier geniet!

Hill House Cottage
Trevor W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor W
With spouse/partner

We enjoyed our time at the Hill House Cottage, definitely going again!

The host was very welcoming and the cottage was more than we expected. Very cozy, WiFi, DStv, wine, homemade biscuits, a few minutes away from the beach. Overall a must! Will recommend to all my friends.

Hill House Cottage's response

Thank you so much for the kind words, Trevor. It will be nice to see you guys again.

Hill House Cottage
Belinda S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With spouse/partner

Home away from home.

Verblyf baie modern en luuks en privaat. Eienaar doen baie moeite om gaste welkom en gemaklik te laat voel. Het die gevoel gekry van mens se eie huis, lekker cosy. Sal graag weer daar oorbly.

Hill House Cottage's response

Baie dankie vir die gawe woorde, Belinda. Dit word opreg waardeer.
Voorspoed en veilige reise.

Hill House Cottage
Janika S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janika S
With spouse/partner

Moderne en netjiese verblyf.

Wat 'n wonderlike blyplek in Vermont, eienaars is gasvry en gaaf. Eenheid is 'n lieflike oopplan met mooiste dekor. Lekker naby aan die see met 'n prentjie mooi wandelpaadjie al langs die see af tot by Onrus se strand. Sal vir seker weer besoek.

Hill House Cottage's response

Baie dankie vir die terugvoer, Janika. Julle was die ideale gaste vir enige gasvrou! Hoop om julle spoedig weer te sien.
Mooi loop

Hill House Cottage
Corne C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne C
With spouse/partner

Wonderlik!

Die eienaars is baie vriendelik en gemaklik. Die plekkie is baie netjies, skoon en lekker warm. Sal dit definitief aanbeveel vir n lekker rustige wegbreek.

Hill House Cottage's response

Corne, dit was 'n reuse plesier om julle hier te hê. Dit was goed om te beleef hoe julle heerlik gekuier het, kosgemaak en gebraai het en daarna die woonstel blinkskoon agtergelaat het. Baie dankie, kom gerus weer!

Hill House Cottage
Jacques S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
With spouse/partner

'n Splinternuwe plek. Erg keurig ingerig met sjerrie by aankoms. Eienaars ongelooflik. 'n Wow-ondervinding!

Die plek is 5 minute se stap van die see af. Die foto's het laat glo dit was op die see. Maar toe ons die plek eers binne sien: splinternuut en baie baie keurig ingerig. Die gasvrou het ons sommer gebel en die hek oopgemaak toe ons voor die hek stilhou. Sjerrie geskink en ons alles mooi vertel. Wat 'n aangename ondervinding.

Mariette S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette S
With spouse/partner

Weelde in 'n lieflike ligging, binne stapafstand van die see.

Hill House Cottage is nuut ingerig met die oog op gemak en hoë gehalte - en dis baie mooi! Ons het dadelik tuis gevoel. Wilma is beskikbaar vir alle navrae en hou daarvan om haar gaste te bederf, maar maak nooit inbreuk op jou privaatheid nie. Die vroegwinterkoue is verdryf deur die ondervloerse verhitting in die badkamer, verwarmers in die slaap- en leefareas en elektriese kombers. Alles wat ons nodig gehad het was in die kombuis. Ons het die wandelpad langs die see geniet en hou van die rustige woonbuurt. Daar is baie om te doen - ons sal moet teruggaan!

Hill House Cottage's response

Liewe Mariëtte, dit was 'n plesier om julle in ons kothuis te kon akkommodeer! Dankie vir die netjiese toestand waarin julle dit ook agtergelaat het. Kom gerus weer, julle het nog net 'n voorsmakie gehad van al die aangename verrassings wat die omgewing inhou.

Hill House Cottage
Natalie V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie V
With spouse/partner

Lovely night's rest!

The Hill House Cottage was a lovely, peaceful, getaway. The cottage was brand new, very neat and clean. Everything was very comfortable. The owners were very helpful and respect the guests' privacy. Comfortable bed and luxurious bathroom, even coffee and rusks for breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike nagrus!

Die Hill House Cottage was 'n heerlike rustige wegbreek. Die kothuis was splinternuut, baie netjies en skoon. Alles was vreeslik gemaklik. Die eienaars was baie behulpsaam en respekteer die gaste se privaatheid. Gemaklike bed en luukse badkamer en selfs koffie en beskuit vir ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hill House Cottage's response

Ek is baie bly julle het die verblyf geniet, Natalie. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.

Kom kuier gerus weer by ons kothuis!

Groete,
Hill House Cottage

Hill House Cottage
From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 56 Kandelaar Street, Vermont, 7201, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6R7GUKqeh1PVWzBTBGCIN9R371xCqx1xPQKFD1VOSSp2RtFk2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 2) 9 5 1 5 56 Kandelaar Street Vermont 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.419359806342 19.150303965646
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com