The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hillview Holiday Cottage | TravelGround
+21

Hillview Holiday Cottage

4 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 4 reviews for Hillview Holiday Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Charles T - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles T
Family with teenagers

Baie lekker gebly en baie dankie vir julle gasvryheid en diens.

Het dit baie geniet en verblyf was wonderlik. Baie dankie julle.

Riana K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana K
With friends

Incredibly nice.

We haven't seen such a clean and neat home in a long time. Werner and Mecayla went out of their way to make our time pleasant. My husband and I stayed another night! It was nice to be able to go home. Very comfortable house with everything you might need. The view is beautiful and the lovely lawn is a bonus. Could really recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bitter lekker.

Lanklaas so skoon en netjiese huis gekry. Werner en Mecayla het uit hul pad gegaan om ons kuier lekker te maak. Ek en my man het sommer nog 'n aand oorgebly. Dit was te lekker om huis toe te gaan. Baie gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Die uitsig is baie mooi en die heerlike grasperk 'n bonus. Kan regtig aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle P - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle P
With friends

Vreeslike oulike plekkie, het gevoel of ek in my eie huis is.

Ons was 6 dames in die huisie en almal het saamgestem dat dit 'n baie oulike plekkie is en ons sal beslis weer daar wil bly as ons die geleentheid kry. Dit is baie skoon en netjies met veilige parkeerplek. Die enigste negatiewe aanmerkings was dat die sitkamerstel baie ongemaklik is en ons het maar meeste van die tyd om die eetkamertafel gekuier. Ons was baie vriendelik ontvang deur die bestuur/eienaar en het dadelik tuis gevoel.

Ansie B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie B
Family with teenagers

Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis!

Ons het heerlik gebly in die pragtige, skoon huis met 'n lieflike uitsig. Ek kan dit aanbeveel, aangesien ons niks kortgekom het nie. Sal definitief weer van die plekkie gebruik maak!

From R2 000
per night (sleeps 6)
From R2 000
per night (sleeps 6)
From R2 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Eufees Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzAzMDg3LWVjNGUtNDc2Yy05OTc2LTEyMTUxZjY1N2Y4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (sleeps 6) 4 5 1 5 38 Eufees Street Graskop 1270 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.932502000754 30.835034251213
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!