The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Molteno Hoedklip Lodge | TravelGround
+55

Molteno Hoedklip Lodge

5 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 5 reviews for Molteno Hoedklip Lodge
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.2/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Pieter R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter R
With spouse/partner

Lekker stil en rustic plaasomgewing.

Baie goed toegeruste huis met alles wat nodig is. Baie vriendelike ontvangs. 'n Plek om te onspan.

Brian K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian K
With spouse/partner

Baie rustig.

Ons het maar net 'n slaapplek vir een aand gesoek maar dit het vir ons gevoel as of ons na 'n harde dag se werk huis toe gekom het.

Gerhard P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard P
Family with teenagers

Dit was die beste!

Die lodge is die beste plek om te gaan herlaai, rus en vrede!

Noleen G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noleen G
With spouse/partner

So lovely.

This house is in the middle of nowhere and somewhere. You are so at peace with nature here and everything in the house is conveniently and neatly arranged. If you want to be close to nature and to your family, this is definitely the place for you. We were quite late, yet Japie welcomed us with such warmth that we felt at home immediately. You'll have to drive quite a distance on a gravel road, but since you are surrounded by sheep and goats you won't even notice the inconvenience. Truly a lovely little place! Just take something warm to wear with you - it was only 3 degrees in the mornings, brrrrr.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bitterlik oulik.

Hierdie huis is in die middel van nêrens en êrens, jy is so een met die natuur en alles is so gerieflik en netjies in die huis. As jy naby die natuur en jou familie wil wees, is dit beslis die plek vir jou. Ons was redelik laat en Japie het ons so warm en hartlik ontvang, ons het sommer dadelik welkom gevoel. Jy ry 'n redelike ent op 'n grondpad, maar so tussen die skape en bokkies deur dat jy nie eers agterkom dat jy grondpad ry nie. Werklik 'n baie oulike plekkie! Vat net altyd 'n warm ding saam, was die oggend 3 grade gewees, brrr.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Molteno Hoedklip Lodge's response

Thank you! Hoping to welcome you back soon!

Molteno Hoedklip Lodge
Annatjie S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie S
With spouse/partner

Wat 'n heerlike plaasverblyf met die veld en skoon lug en beste gasvryheid!

Ons was aangenaam verras om hierdie volledige huis met 3 slaapkamers, kombuis, badkamer en heerlike woonvertrekke te vind op die mooi plaas Oudeklip. Alles wat jy nodig het is hierdie en ons het lekker gebraai en die diamantsterre gepluk uit 'n helder naghemel. Alles was netjies en skoon en ons sal weer gaan!

Molteno Hoedklip Lodge's response

Beste Annatjie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit was heerlike om julle op Oudeklip te ontvang. Kom gerus weer!
Beste wense,
Renee

Molteno Hoedklip Lodge
From R3 150
per night (for 8 people)
From R3 150
per night (for 8 people)
From R3 150
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 08:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Oudeklip Farm, Molteno, 5500, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZGIzNjQ1LWMwNDgtNDllNi1hZWZiLWMzNDk1YjRhZGIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 150  per night (for 8 people) 5 5 1 5 Oudeklip Farm Molteno 5500 Eastern Cape 0860 022 102 08:00-20:00 10:00 -31.24823183708 26.230212450027
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!