The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis | TravelGround
+52

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 8 reviews for Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Natascha S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Natascha S
With friends

Puik diens en baie lekker blyplek!

Ons het die verblyf baie geniet. Saam met pelle daar gebly. Lieste en Jacob het mooi vir ons gekyk. Die huis is baie gerieflik, omgewing rustig en mooi en die huis het alles wat jy soek.

Nicole V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nicole V
With friends

Die huis het dadelik 'n warm, tuis gevoel en ons het dit gate uit geniet. Ons sal definitief die huis aanbeveel en weer terug .

Die selfsorghuis kom kompleet met alles waaraan mens kan dink en watokal jy nodig het. Die braai-area het 'n asemrowende uitkyk, 'n tipe "view" waarvan mens droom. Die huis is baie netjies binne en die huishulp Lieste se werk word gedoen met trots, goedhartigheid en 'n glimlag. Dankie Lieste. Ons sal definitief weer soontoe gaan en die huis is vir oud en jonk.

Jacques H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques H
With spouse/partner

Absolute rustigheid en baie netjies.

Ongelooflik mooi uitsig en diere wat voor huis loop. Lieste en Jacob sorg dat eiendom skoon en netjies bly, maar gee mens baie privaatheid. Wou nie daar weg nie.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis's response

Sien julle binnekort weer, dankie.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis
Monique G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique G

Jy voel tuis!

Die plek se uitsig is beeldskoon en die huis is uitstekend! Vriendelike verwelkoming. Voel soos jou eie huis.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis's response

Adriaan, baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet, kom weer. Karen

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis
Vernon K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vernon K
With friends

Dit was hemels.

Pragtige plek teen die revier. Ons het dit baie geniet. Die snoekertafel is so mooi ons het dit met baie respek behandel. Lieste was 'n ster. Sy het so mooi elke dag na ons omgesien. Karen en Gideon, dankie, ons sal weer daar kom bly.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis's response

Vernon, baie dankie. Karen.

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis
Clemens S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clemens S
With spouse/partner

'n Oornag op pad Timbavati toe.

Wat 'n wonderlike verrassing om hier in te stap en letterlik al die geriewe tot jou beskikking te kry wat 'n mens normaalweg net by die huis het! Dit was 'n aangename tydjie en ons was ook vergas deur nagtelike seekoei-besoeke. Hier kan 'n mens letterlik alles afskakel en oor niks bekommer nie! Dit is ook goed geleë met min steurnisse. Daar is eetplekke, soos Three Bridges sommer baie naby wat uitstekende etes bied. Die gasvrou, Lieste, het haar ook uitstekend gekwyt van haar taak. Die apies maak natuurlik amok en moet 'n mens maar goed op die uitkyk vir die kalante wees. Daar is 'n paar bokkies wat graag die eiland oorkant die huis besoek in die dag en nag. Welgedaan aan die eienaars.

Judith V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith V
Family with young children

Friendly, clean, helpful, spacious, beautiful and everything was in working order.

We stayed in this house for only two nights and it was definitely too short! Spotted some hippos and really enjoyed the atmosphere and the layout of the house. Very relaxing, clean, well kept house with lots of cool things to do in the house. There are even toys for your kids to play with! The owners are very helpful and caring and always made sure we were comfortable and happy and taken care of. We will definitely be back!

Etienne C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne C
Family with young children

Netjies en luuks met als wat 'n mens nodig het vir 'n rustige kuier en of wegbreek.

Ons het ons kuier daar baie geniet. Eienaar was baie hulpvaardig en so ook die staf wat daar werk. Kan die plek regtig aanbeveel. 'n Seekoei het ook die een aand op die gras kom wei tot almal se genot.

From R6 500
per night (for 12 people)
From R6 500
per night (for 12 people)
From R6 500
per night (for 12 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: House No. 22, Umfula Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMjY0ZTIzLTJlNzctNGQyYS05ZDU0LTFmM2EwMGQ0ZGI0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R6 500  per night (for 12 people) 8 5 1 5 House No. 22 Umfula Estate 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -24.208472410446 30.815602988005
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!