The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hoogwater Cottage and Farmhouse | TravelGround
+26

Hoogwater Cottage and Farmhouse

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 16 reviews for Hoogwater Cottage and Farmhouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Natalie A - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie A
Family with young children

Die diens was uistekend en die plaas was pragtig.

Die eienaar het moeite gedoen om ons die beste diens te gee. Dit was rustig en die plaas is 'n plek waar 'n mens kan ontspan en wegbreek. Ons sal beslis teruggaan en het alreeds die plek aan mense aanbeveel.

Amelia K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia K
With spouse/partner

Heerlik rustig en ontspannend.

Baie goed toegerus met meer as wat jy nodig het. Net nodig om jou eet en drinkgoed te bring. Rustige plaas atmosfeer. As gesin het ons lekker ontspan gekuier en in die swembad baljaar. Ons het vrugtepluk baie geniet en ook die markie onder die boom waardeer. Baie oulik.

Nico O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Nico O
With spouse/partner

It was nice and relaxing.

Beautiful mountain view and we loved the hot tub.

Janine L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine L
With friends

Salige wegbreek in 'n pragtige vallei.

Die Hoogwater Cottage and Farmhouse is perfek vir 'n naweek-wegbreek met alles wat jy nodig het. Die styl is netjies en die huisie is baie cosy. Ons sal verseker terugkom vir die hot tub en die stilte van die plaas!

Bea S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bea S
Individual traveler

By far one of the prettiest.

I'm so glad I could stay at Hoogwater Cottage, everyone was so friendly and the atmosphere and environment offers a perfect getaway. There was fresh orange juice and honey! Will quickly visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

By ver een van die mooiste.

Ek is so bly ek kon by die Hoogwater Cottage bly, almal was so vriendelik en die atmosfeer en omgewing bied alles vir ‘n perfekte wegbreek. Daar was tot vars lemoensap en heuning! Sal vinnig weer hier na toe wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian S
Family with teenagers

Oulike plekkie.

Baie lekker gebly! Cottage is goed ingerig, groot stort, lekker stoep en ons het "hot water tub" baie geniet.

Walbrie D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walbrie D
With spouse/partner

Warmbad in die hemel.

Vriendelikste ontvangs met van vars lemoensap wat in die yskas wag tot marshmallows vir jou warm sjokolade, met 'n skilderagtige uitsig vanuit die warm bad grens dit behoorlik aan my persepsie van die hemel. Dis 'n werkende plaas en plaas geluide sal daar wees, maar tussen die bome, berge en 'n vuurtjie wat brand verdwyn dit gou. Baie lekker 2 dae gehad, son skyn of reën, definitief die moeite werd.

Annami V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annami V
With spouse/partner

Die hot tub was die hoogtepunt.

Ek wens eienaars van gasteplekke/cottages, gaan bly self vir 'n naweek in hul eie plek. Eers dan sal hulle agterkom wat is die tekortkominge. Pragtige stort, geen waterdruk, yl druppels water, sukkel om nat te word of hare te was. Slegs 2 badhanddoeke, geen gesighanddoek. Braai geriewe: geen casserole of warm vatlappies. Baie vlieë, sal help as daar 'n outomatiese spuitkan in cottage is.

Hermanie D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermanie D
Family with teenagers

Pragtig, gerieflik en gesellig.

Hoogwater Cottage is pragtige verblyf in 'n baie mooi deel van ons land. Ons het veral die swembadjie baie geniet en het tot laat in die aand daar gesit en kuier. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Eckard G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eckard G
With spouse/partner

Lekker klein stukkie hemel.

'n Super mooi plekkie waar 'n mens net kan onstpan. Alles was daar wat ons voor kon soek en daardie warmbad, hemels. Gaan definitief weer terugkom.

Dianaline L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianaline L
With spouse/partner

Die verblyf is fantasties.

Hoogwater Cottage is nou een mal 'n wonderlike plek om weg te breek van die gewoel van stadslewe. Ons het dit terdeë geniet en sal weer daar boek.

Carli D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carli D
With spouse/partner

Fantasties, rustig, wonderlike wegbreek!

Perfek vir 'n wegbreek om te ontsnap van die stad se gewoel!

Hugo V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hugo V
Family with young children

'n Rustige wegbreekplekkie.

Ons het lekker gebly vir 'n naweek, dit is rustig en mooi. Alles was netjies en skoon, maar die prys is dalk so bietjie hoog.

Celeste S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste S
Family with young children

Awesome!

Ons het heerlik gebly geslaap en gekuier by Hoogwater... veral in die Jacuzzi buite... pragtige skoon en netjiese plek en gashere baie gasvry. Sal beslis hulle weer besoek. Hulle word hoog aanbeveel.

Brenda W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Brenda W
Family with young children

It felt as if I was visiting family

On arrival we were met by Madri - what a lovely person, much younger than I expected. She told us that we should feel free to wander in the orchards and pick fruit as we felt the need to. We actually stayed over the weekend to do the advertised fig picking on the Saturday. She said we could pick on the Monday to take home, so doing avoiding the crowds on the Saturday. We were left to do our thing but we welcomed her popping in to chat (on the patio at dusk). My (young) grandson enjoyed the freedom of playing in the fresh air and taking his parents for walks.

Stefan V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan V
With spouse/partner

Baie aangenaam! Kon afskakel en net die stilte geniet!

Baie mooi, netjies en skoon! Goed toegerus met die uitsondering van een item, 'n warmplaat ... elektries of gas sou net soveel makliker gewees het! Daar was nogal baie vlieë ook. Andersins, geen klagtes, dit was rustig, ons kon net afskakel en rus.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Hoogwater Farm, Wolseley, 6830, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhNmY2NDMxLTJjNmMtNDUyZS04MjQ5LTJmMzJiYzlmZjg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 16 5 1 5 Hoogwater Farm Wolseley 6830 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.47223551536 19.191516232808
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!