The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at House Higgo | TravelGround
+62

House Higgo

12 reviews
Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 12 reviews for House Higgo
Cleanliness
4.5/5
Service
3.9/5
Location
4.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.7/5
Johan G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Johan G
With spouse/partner

Lekker gebly, maar het meer verwag.

Alles was skoon en netjies. Moes gaan vra vir koffiekoppies in die kamer, daar was net teekoppies in die kamer. Die koffie met ontbyt was teleurstellend, het beter verwag as sakkies kitskoffie. 'n Plunger-koffie of soortgelyk sou die ontbyt baie beter gekomplimenteer het.

House Higgo's response

Goeie dag Johan, Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons jou gewaardeerde terugvoer te gee. Ons waardeer dit. Dankie dat u die bogenoemde onder ons aandag bring. Ons sal dit direk aan die bestuur oorhandig. Ons vra om verskoning vir die ontbyt wat nie op standaard bedien was nie. Dankie dat u by ons gebly het, ons hoop om u weer in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete, Huis Higgo

House Higgo
Pieter V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Stunning.

Uitstekende diens ontvang. Baie mooi kamers.

House Higgo's response

Goeie Dag Pieter,

Baie dankie vir die wondelike resensie.

Vriendelike Groete
House Higgo

House Higgo
Marié O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marié O
With spouse/partner

Statige ou dame.

Pragtige ou huis met keurige dekor. Mooi uitsigte van die balkon af. Gordyne kort 'n was, handdoekreling by wasbak sou handig wees. Bed was gemaklik en ontbyt heerlik.

House Higgo's response

Goeie Middag,

Hoop als verloop goed aan jou kant vandag. Baie dankie dat mevrou die tyd gevat het om n resensie vir ons te gee.
Bly dat Mevrou die verblyf geniet het.

Vriendelike Groete,
House Higgo

House Higgo
Deon B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Excellent service, very clean and beautiful surroundings. Well kept garden. Iwould'nt mind getting married here again to my first wife of 28 years ─ to this day and for always.

I will recommend this place anytime.

House Higgo's response

Good day Deon,
Thank you for taking the time to give us your valued feedback. We appreciate it. Glad to hear that you had a good stay with us. We hope to welcome you back again soon.
Warm Regards,
House Higgo

House Higgo
Andrew V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andrew V
With spouse/partner

Opulent stay in a perfect room, but flawed by the small details.

The executive room we booked was absolutely fantastic, the bed, the space, the furnishings and the bathroom, was just perfect. It is a pity that this was somewhat marred by the fact that we could not use the outside door, and the way that the breakfasts were served somewhat unprofessionally. The food was done very well, but it was rather a basic fare, just bacon and eggs, with serial. The only option was how you wanted the eggs. And the coffee was served after getting the meal, which is strange.

House Higgo's response

Good day Andrew,

Thank you for taking the time to give us your valued feedback. We appreciate it.
Glad to hear that you had a good stay with us. Thank you for bringing the above to our attention, we will pass this directly onto management. We sincerely apologize for the breakfast not being served professionally, this will get sorted out immediately.

Thank you for staying with us, we hope to welcome you back again in the near future.

Warm regards,
House Higgo

House Higgo
Jeanette L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette L
With spouse/partner

Stil, veilig, ons het so lekker gerus.

Dis baie stil, groot en ons het baie veilig gevoel. Die staff was baie behulpsaam maar nie lastig nie. Die ontbyt was regtig goeie waarde vir geld.

House Higgo's response

Goeie dag Jeanette

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons is so bly om te hoor dat jy dit geniet het by House Higgo.
Ons hoop om jou vinnig weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
House Higgo

House Higgo
Colleen D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Colleen D
With spouse/partner

Lovely surroundings and very helpful, hospitable staff.

Convenient location for ou requirements. Accommodating and hospitable staff.

House Higgo's response

Thank you for your lovely review Colleen, we hope to welcome you back soon again.
Warm regards,
House Higgo

House Higgo
Janel S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janel S
With friends

Stunning place with excellent service.

Great value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met puik diens.

Baie goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Higgo's response

Baie dankie Janel, vir die wonderlike resensie. Ons hoop om julle gou terug te verwelkom.
Vriendelike groete
House Higgo

House Higgo
Franscois J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franscois J
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf met die vriendelikste professionele diens.

Dit was 'n baie aangename tydjie en die diens was uitstekend. Met aankoms het hulle ons opgradeer na die presidensiële suites toe wat 'n uitstekende gebaar was en dit word opreg waardeer. Die staff was baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Die vol ontbyt was reg voor ons deur langs 'n fontein bedien wat die oggend baie spesiaal gemaak het. Ons sal beslis weer in die toekoms jul plekkie opsoek as ons weer in die omgewing is. Baie dankie.

House Higgo's response

Beste Francois,

Baie, baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is so bly om te hoor dat julle verblyf by ons spesiaal was en dat ons personeel se kliëntediens professioneel en vriendelik was. Wees gerus ons sal ons personeel in kennis stel van die wonderlike terugvoer.

Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom by ons in die nabye toekoms.

Vriendelike Groete,
House Higgo

House Higgo
Jacques P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jacques P
With spouse/partner

Absolute chaos. Double booking on room, had to take cheaper room without compensation for the discomfort.

Double booking on the Executive Suite. We had to take the cheaper room with no compensation. The lady would have come to talk to us on Saturday about compensation and to date we have still not heard anything from her. I don't recommend this place to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut chaos. Dubbelbespreking op kamer, moes goedkoper kamer vat sonder vergoeding vir die ongerief.

Dubbelbespreking op die Executive Suite. Ons moes dus 'n goedkoper kamer vat, sonder enige vergoeding. Die dame sou ons Saterdag kom spreek oor vergoeding en ons het tot nou nog niks gehoor nie. Ek sal niemand aanbeveel om soontoe te gaan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joanna O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanna O
With spouse/partner

Simon was awesome, great food.

See the star-rating.

Marise B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Marise B
With spouse/partner

The accommodation was disappointing - we were in the presidential suite, poor service. Bad experience for your wedding anniversary.

We booked for our wedding anniversary. When you look at the photos and read about the services etc. it doesn't correlate with the experience at House Higgo at all. No warm welcome, cold experience at breakfast, not worth 4 stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was teleurstellend - ons was in die presidential suite, swak diens. Slegte ervaring vir jou huweliksherdenking.

Ons het bespreek vir ons huweliksherdenking. Indien jy na die foto's kyk en lees oor die dienste ens. stem dit glad nie ooreen met jou ervaring by House Higgo nie. Geen warm verwelkoming nie, koue ervaring tydens ontbyt, g'n 4 ster werd nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Higgo's response

Goeie dag Marise
Ons vra groot om verskoning vir die teleurstellende diens gedurende julle spesiale naweek. Ons sal dadelik aandag gee aan die areas wat julle genoem het om te verhoed dat dit weer gebeur. Ons sal julle binnekort direk kontak om te hoor hoe ons julle vertroue in House Higgo kan herstel. Weereens vra ons nederig om verskoning vir die teleurstelling.
Vriendelike groete
House Higgo

House Higgo
From R1 490
per night (for 2 people)
From R1 490
per night (for 2 people)
From R1 490
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 197 Senior Drive, Northcliff Ext 2, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MTY0ZWM1LWNlZTEtNGNmMS05NGQ4LTM1YTBlNDAyMmUwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 490  per night (for 2 people) 12 5 1 5 197 Senior Drive Northcliff Ext 2 2195 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -26.140150985697 27.967108186508
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!